×
1957
1957
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1952 | 1953 | 1954 | 1955 | 1956 | ◄ 1957 ► | 1958 | 1959 | 1960 | 1961 | 1962 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1957
Kalenders
Kwame Nkrumah
Gregoriaanse kalender 1957
MCMLVII
Ab urbe condita 2710
Armeense kalender 1406

ԹՎ ՌՆԶ

Sjinese kalender 4653 – 4654

癸申 – 甲酉

Ethiopiese kalender 1949 –1950
Hebreeuse kalender 5717 – 5718
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2012 – 2013
- Shaka Samvat 1879 – 1880
- Kali Yuga 5058 – 5059
Irannese kalender 1335 –1336
Islamitiese kalender 1377 –1377


Die jaar 1957 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

1957, 19de, 20ste, 21ste, 1952, 1953, 1954, 1955, 1956, 1958, 1959, 1960, 1961, 1962, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, kwame, nkrumahgregoriaanse, kalender, mcmlviiab, urbe, condita, 2710armeense, kalender, 1406, ԹՎ, ՌՆԶsjinese,. 1957 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960 1961 1962 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1957Kalenders Kwame NkrumahGregoriaanse kalender 1957 MCMLVIIAb urbe condita 2710Armeense kalender 1406 ԹՎ ՌՆԶSjinese kalender 4653 4654 癸申 甲酉Ethiopiese kalender 1949 1950Hebreeuse kalender 5717 5718Hindoekalenders Vikram Samvat 2012 2013 Shaka Samvat 1879 1880 Kali Yuga 5058 5059Irannese kalender 1335 1336Islamitiese kalender 1377 1377 Die jaar 1957 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 57ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig6 Maart Ghana word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 27 Junie 500 mense sterf as gevolg van orkaan Audrey in Louisiana en Texas 6 Julie Althea Gibson wen die Wimbledon vroue enkelspeltitel 13 April Elvis Presley se eerste nommer een treffer All Shook Up 4 Oktober Rusland lanseer Spoetnik 1 die eerste satelliet wat om die Aarde wentel 20 Desember Die Boeing 707 onderneem sy nooiensvlug Geboortes Wysig17 Januarie Steve Harvey Amerikaanse akteur 21 Januarie Stanley Mathabatha ANC politikus en premier van Limpopo 16 Februarie Roy Bennett Zimbabwiese politikus 2018 19 Februarie Falco eintlik Johann Holzel Oostenrykse sanger 1998 10 Maart Osama bin Laden Saoedi Arabiese terroris en stigter van al Kaida 2011 11 Maart Qasem Soleimani Irannese generaal majoor van die Islamitiese Revolusionere Wagkorps 2020 14 Maart Mark Gordon Amerikaanse politikus 20 Maart Spike Lee Amerikaanse rolprentregisseur 23 Maart Edna Molewa ANC politikus en Minister van Omgewingsake van Suid Afrika 2018 25 Maart Ben Kruger Suid Afrikaanse akteur 2021 30 Maart Paul Reiser Amerikaanse akteur 9 April Seve Ballesteros Spaanse gholfspeler 2011 12 April Suzzanne Douglas Amerikaanse aktrise en vervaardiger 2021 12 April Ronald Plasterk Nederlandse bioloog en voormalige PvdA politikus 29 April Daniel Day Lewis Brits Ierse akteur 5 Mei Richard E Grant Swazi Engelse akteur 10 Mei Sid Vicious Britse musikant 1979 17 Mei Abbas Maroufi Iranse skrywer toneelskrywer publisis en dissident 19 Mei Danny Titus Suid Afrikaanse regsman taalstryder en historikus 2020 3 Junie Peter de Villiers voormalige Springbokafrigter 23 Junie Frances McDormand Amerikaanse aktrise 26 Junie Ryk Hattingh Suid Afrikaanse skrywer 2017 28 Junie Annelie Botes Afrikaanse roman kortverhaal en rubriekskrywer 9 Julie Kelly McGillis Amerikaanse filmaktrise en vervaardiger 11 Julie Joe Phaahla Suid Afrikaanse politikus minister van gesondheid 24 Augustus Stephen Fry Britse akteur 28 Augustus Rick Rossovich Amerikaanse akteur 31 Augustus Rachelle Greeff Afrikaanse joernalis en skrywer 15 September Fulton Allem Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 24 September Sibongile Khumalo Suid Afrikaanse sanger 2021 9 Oktober Herman Brusselmans Vlaamse digter dramaturg en rubriekskrywer 22 Oktober Ram Barkai Suid Afrikaanse oopwaterswemmer 22 November Alan Stern Amerikaanse planetere wetenskaplike en deel van die New Horizons projek 9 Desember Riana Scheepers Afrikaanse skrywer en digter Onbekend Dr Japie van Zyl Namibiese elektriese ingenieur wat werksaam was by NASA 2020 Sterftes Wysig14 Januarie Humphrey Bogart Amerikaanse akteur 1899 16 Januarie Alexander Cambridge Britse politikus 16de Goewerneur generaal van Kanada 1940 1946 en vierde Goewerneur generaal van Suid Afrika 1924 1930 1874 16 Januarie Arturo Toscanini Italiaanse dirigent 1867 22 Februarie Jochem van Bruggen Afrikaanse skrywer 1881 17 Maart Ramon Magsaysay Filippynse politikus en president 1907 21 Junie Johannes Stark Duitse fisikus Nobelpryswenner 1874 27 Junie Malcolm Lowry skrywer 1909 8 Julie C M van den Heever Afrikaanse skrywer en digter 1902 29 Augustus Jozef Cantre Belgiese beeldhouer 1890 1 September Dennis Brain Britse virtuoos horingspeler 1921 21 September Haakon VII van Noorwee eerste koning van Noorwee 1872 4 Oktober Jacob Hendrik Pierneef Suid Afrikaanse skilder 13 Augustus 1886 25 Oktober Henry van de Velde Belgiese argitek en ontwerper 1863 25 November Ernest Oppenheimer Suid Afrikaanse mynmagnaat 22 Mei 1880 10 Desember Majoor James Stevenson Hamilton in Skotland Met sy aftrede is sy droom van die stigting van die Nasionale Krugerwildtuin in Suid Afrika bewaarheid 1867 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1957 amp ol,