×
1952
1952
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1947 | 1948 | 1949 | 1950 | 1951 | ◄ 1952 ► | 1953 | 1954 | 1955 | 1956 | 1957 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1952
Kalenders
Evita Perón
Gregoriaanse kalender 1952
MCMLII
Ab urbe condita 2705
Armeense kalender 1401

ԹՎ ՌՆԱ

Sjinese kalender 4648 – 4649

戊卯 – 己辰

Ethiopiese kalender 1944 –1945
Hebreeuse kalender 5712 – 5713
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2007 – 2008
- Shaka Samvat 1874 – 1875
- Kali Yuga 5053 – 5054
Irannese kalender 1330 –1331
Islamitiese kalender 1372 –1372


Die jaar 1952 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 27, 2021

1952, 19de, 20ste, 21ste, 1947, 1948, 1949, 1950, 1951, 1953, 1954, 1955, 1956, 1957, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, evita, peróngregoriaanse, kalender, mcmliiab, urbe, condita, 2705armeense, kalender, 1401, ԹՎ, ՌՆԱsjinese, ka. 1952 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1947 1948 1949 1950 1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1952Kalenders Evita PeronGregoriaanse kalender 1952 MCMLIIAb urbe condita 2705Armeense kalender 1401 ԹՎ ՌՆԱSjinese kalender 4648 4649 戊卯 己辰Ethiopiese kalender 1944 1945Hebreeuse kalender 5712 5713Hindoekalenders Vikram Samvat 2007 2008 Shaka Samvat 1874 1875 Kali Yuga 5053 5054Irannese kalender 1330 1331Islamitiese kalender 1372 1372 Die jaar 1952 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 52ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure WysigDie eerste uraan aanleg in Suid Afrika word in Krugersdorp aan die Wes Rand geopen 14 25 Februarie Die sesde Olimpiese Winterspele word in Oslo Noorwee aangebied 18 Februarie Griekeland en die Turkye sluit aan by die NAVO 28 April Die Amerikaanse besetting van Japan eindig 2 Mei Die eerste kommersiele straalvliegtuig die Comet word in diens geneem deur BOAC 19 Julie 23 Augustus Die 15de Olimpiese Somerspele word in Helsinki Finland aangebied 28 Julie Pakistan word n volle lid van die Imperiale Krieketkonferensie nou die Internasionale Krieketraad IKR 11 September Eritrea verkry onafhanklikheid van Britse administrasie 20 Desember Die tweede selakant word by Anjouan in die Comore eilande gevang Geboortes Wysig20 Januarie Irina Allegrowa Russies Armeense sangeres 23 Januarie Omar Henry Suid Afrikaanse krieketspeler 9 Februarie Johan Stemmet liedjieskrywer musiekkenner en televisieaanbieder 6 Maart Chris Burger heelagter van die WP wat gesterf het na n nekbesering 1980 18 Maart Morgan Tsvangirai Zimbabwiese politikus 2018 1 April Bernard Stiegler Franse filosoof 2020 13 April Kerneels Breytenbach Afrikaanse skrywer 22 April Marilyn Chambers Amerikaanse erotiese aktrise 2009 1 Mei Pierre van Pletzen Suid Afrikaanse akteur en regisseur 2 Mei Christine Baranski Amerikaanse aktrise en vervaardiger 11 Mei Reza de Wet Afrikaanse skrywer en dramaturg 2012 12 Mei Membathisi Mdladlana Suid Afrikaanse politikus hoekommissaris in Kanada 2 Junie Nomaindia Mfeketo Suid Afrikaanse politikus 4 Junie Bronislaw Komorowski president van Pole 15 Junie Dirceu Jose Guimaraes Brasiliaanse sokkerspeler 1995 18 Junie Idriss Deby president van Tsjaad 2021 21 Junie Gregory David Roberts Australiese skrywer 23 Junie Robert D Kaplan Amerikaanse skrywer oor buitelandse beleid 28 Junie Elize Cawood Suid Afrikaanse aktrise 2020 1 Julie Dan Aykroyd Amerikaanse skrywer akteur en vervaardiger 3 Julie Peter Mathebula Suid Afrika se eerste swart wereldbokskampioen 2020 4 Julie Alvaro Uribe Velez president van Colombia 4 Julie John Waite Britse sanger 6 Julie Hilary Mantel Engelse skryfster 17 Julie David Hasselhoff Amerikaanse akteur 22 Julie Lucas Maree Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 2011 5 Augustus Hun Sen Kambodjaanse politikus sedert 1985 premier van Kambodja 17 Augustus Nelson Piquet snr Brasiliaanse Formule Eenrenjaer en driemalige wereldkampioen 2 September Regardt van den Bergh Suid Afrikaanse akteur en regisseur 2 September Jimmy Connors Amerikaanse tennisspeler 16 September Karen Muir Suid Afrikaanse kampioenswemmer jongste persoon om n wereldrekord op te stel 2013 20 September Marian Tredoux Suid Afrikaanse geoloog 2019 25 September Christopher Reeve Amerikaanse akteur en rolprentregisseur 2004 5 Oktober Imran Khan Pakistanse oud krieketspeler en 22ste Eerste Minister van Pakistan 7 Oktober Wladimir Poetin president en premier van Rusland 12 Oktober Sally Little Amerikaanse gholfspeler Suid Afrikaans van geboorte 16 Oktober Touriya Jabrane Marokkaanse teaterregisseur aktrise en politikus 2020 23 Oktober Antjie Krog Suid Afrikaanse digter akademikus en skrywer 27 Oktober Brigitte Engerer Franse pianis 2012 31 Oktober Danie Niehaus Suid Afrikaanse sanger 3 November Roseanne Barr Amerikaanse aktrise komediante 17 November Cyril Ramaphosa Suid Afrikaanse sakeman politikus en vyfde President van Suid Afrika 17 November Freek Robinson Suid Afrikaanse joernalis en TV aanbieder 17 November Hubert von Goisern Oostenrykse sanger liedjieskrywer en wereldmusikant 1 Desember Sonja Herholdt Suid Afrikaanse sangeres 3 Desember Mel Smith Britse skrywer akteur en regisseur 2013 8 Desember Patrick McKenzie Suid Afrikaanse politikus uit die bruin gemeenskap Sterftes Wysig6 Februarie Koning George VI van die Verenigde Koninkryk 1895 11 Junie Frank Brownlee magistraat in die Transkei en volksverhaal skrywer 1876 27 Junie Elmo Lincoln Amerikaanse akteur 1889 26 Julie Eva Peron vrou van die Argentynse president Juan Peron 1919 21 Oktober Hans Merensky Suid Afrikaanse geoloog prospekteerder wetenskaplike omgewingsbewaarder en weldoener 1871 26 Oktober Hattie McDaniel Amerikaanse aktrise en die eerste Swart Amerikaner om n Oscar te wen 1895 9 November Chaim Weizmann Brits Israelse biochemikus en politikus president van Israel 1874 20 November Benedetto Croce Italiaanse filosoof historikus literatuurkritikus en politikus 1866 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1952 amp ol,