×
1947
1947
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1942 | 1943 | 1944 | 1945 | 1946 | ◄ 1947 ► | 1948 | 1949 | 1950 | 1951 | 1952 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1947
Kalenders
Jawaharlal Nehru en die nuwe Indiese vlag
Gregoriaanse kalender 1947
MCMXLVII
Ab urbe condita 2700
Armeense kalender 1396

ԹՎ ՌՅՂԶ

Sjinese kalender 4643 – 4644

癸戌 – 甲亥

Ethiopiese kalender 1939 –1940
Hebreeuse kalender 5707 – 5708
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2002 – 2003
- Shaka Samvat 1869 – 1870
- Kali Yuga 5048 – 5049
Irannese kalender 1325 –1326
Islamitiese kalender 1366 –1366


Die jaar 1947 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1947, 19de, 20ste, 21ste, 1942, 1943, 1944, 1945, 1946, 1948, 1949, 1950, 1951, 1952, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, jawaharlal, nehru, nuwe, indiese, vlaggregoriaanse, kalender, mcmxlviiab, urbe, condita, 2700armeense, kalend. 1947 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950 1951 1952 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1947Kalenders Jawaharlal Nehru en die nuwe Indiese vlagGregoriaanse kalender 1947 MCMXLVIIAb urbe condita 2700Armeense kalender 1396 ԹՎ ՌՅՂԶSjinese kalender 4643 4644 癸戌 甲亥Ethiopiese kalender 1939 1940Hebreeuse kalender 5707 5708Hindoekalenders Vikram Samvat 2002 2003 Shaka Samvat 1869 1870 Kali Yuga 5048 5049Irannese kalender 1325 1326Islamitiese kalender 1366 1366 Die jaar 1947 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 47ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigN Wiener gebruik vir die eerste keer die term kubernetika om die konsep van terugvoer en selfregulering in stelsels te bespreek 25 Januarie Die NG gemeente Port Nolloth in Namakwaland stig af van die moedergemeente op Springbok 15 April Jackie Robinson maak sy debuut vir die Los Angeles Dodgers bofbal span en breek so die sport se kleurlyn 18 April Mev Ples word deur Robert Broom en John T Robinson gevind 25 Junie Die Boeing B 50 Superfortress onderneem sy nooiensvlug 14 Augustus Pakistan word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 15 Augustus Indie word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik en Jawaharlal Nehru word die eerste eerste minister van die land 18 September Die Amerikaanse Lugmag word n afsonderlike deel van die Amerikaanse Weermag 14 Oktober Die Amerikaanse vlieenier Chuck Yeager breek deur die klankgrens in die Bell X 1 vliegtuig 20 November Huwelik van prinses Elizabeth II die dogter van Koning George VI van die Verenigde Koninkryk met luitenant Philip Mountbatten 23 Desember Die transistor wat deur John Bardeen Walter Brattain en William Shockley uitgevind is word die eerste keer gedemonstreer by Bell Laboratories 30 Desember Koning Michael word geforseer om te abdikeer na Roemenie n volksrepubliek word 30 Desember Die Russiese MiG 15 vegvliegtuig onderneem sy nooiensvlug in Moskou Geboortes Wysig8 Januarie David Bowie Britse sanger liedjieskrywer en vervaardiger 2016 24 Januarie Michio Kaku Amerikaanse futuris en teoretiese wetenskaplike 2 Februarie Farrah Fawcett Amerikaanse model aktrise en vervaardiger 2009 3 Maart Carike Keuzenkamp Afrikaanse sangeres 4 Maart Jan Garbarek Noorse jazz saksofonis 6 Maart Cicely van Straten Suid Afrikaanse skrywer 12 Maart Mitt Romney Amerikaanse politikus 12 Maart Rupert Frazer Britse akteur 18 Maart Stevo Crvenkovski diplomaat van die Republiek van Masedonie 2004 23 Maart Ray Phiri Suid Afrikaanse sanger 2017 25 Maart Elton John Britse musikant 26 Maart John van Reenen voormalige Suid Afrikaanse diskus wereldrekordhouer 2018 26 Maart Subhash Kak Indies Amerikaanse rekenaarwetenskaplike en digter 11 April Leonard Nolens Vlaamse digter vertaler en skrywer 12 April Tom Clancy Amerikaanse outeur 2013 16 April Gerry Rafferty Skotse rock sanger en liedjieskrywer 2011 18 April James Woods Amerikaanse akteur 19 April Murray Perahia Amerikaanse pianis en dirigent 25 April Johan Cruijff Nederlandse sokkerspeler en afrigter 2016 14 Mei Hans Strydom Suid Afrikaanse akteur 13 Junie Danie Schutte oud Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 19 Junie Sir Salman Rushdie Brits Indiese romanskrywer en essayis 26 Junie Peter Sloterdijk Duitse filosoof en kultuurteoretikus 2 Julie George Weideman Afrikaanse skrywer digter en dramaturg 2008 9 Julie O J Simpson oud Amerikaanse voetbalspeler akteur en veroordeelde misdadiger 16 Julie Roelf Meyer Suid Afrikaanse politikus 19 Julie Brian May Britse kitaarspeler sanger en musiekkomponis 22 Julie Bles Bridges Suid Afrikaanse sanger 2000 30 Julie Arnold Schwarzenegger Oostenryks Amerikaanse akteur en politikus 2 Augustus Sjoerd Soeters Nederlandse argitek 3 Augustus Tadahiko Ueda Japannese sokkerspeler 2015 4 Augustus Klaus Schulze Duitse komponis musikus en vervaardiger 22 Augustus Ian Scheckter voormalige Suid Afrikaanse Formule Eenrenjaer 28 Augustus Irma Joubert Afrikaanse geskiedkundige fiksie skrywer 3 September Mario Draghi Italiaanse ekonoom en eerste minister van Italie 5 September Barbara Thalheim Duitse sangeres en liedjieskryfster 21 September Stephen King Amerikaanse skrywer 10 Oktober Jonathan M Dorfan Suid Afrikaanse partikelfisikus 17 Oktober Erik Aaby voormalige Noorweegse tydrenjaer 30 November Sergio Badilla Castillo Chileense digter essayis vertaler en universiteitsprofessor 1 Desember Alain Bashung Franse sanger en komediant 2009 28 Desember Mamphela Ramphele Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis politikus dokter akademikus Sterftes Wysig24 Januarie Felix Timmermans Vlaamse skrywer 1886 25 Januarie Al Capone Amerikaanse bendeleier 1899 1 April George II koning van Griekeland 1890 7 April Henry Ford Amerikaanse motorvervaardiger 1863 12 April C Louis Leipoldt Afrikaanse digter 1880 20 April Christiaan X van Denemarke latere koning van Denemarke en koning van Ysland 1870 21 April Gustave van de Woestijne Belgiese ekspressionistiese skilder 1881 29 April Alex Frew Suid Afrika se sesde Springbokkaptein 1877 8 Mei Harry Gordon Selfridge Britse kleinhandelmagnaat 1856 12 Mei Walter Madeley leiersfiguur in die Suid Afrikaanse Arbeidersparty 1873 13 Mei Prof Nicolaas Johannes Brummer Afrikaanse skrywer NG predikant en hoogleraar aan die Kweekskool 1866 26 Junie Richard Bedford Bennett Eerste Minister van Kanada 4 Oktober Max Planck Duitse fisikus 1858 3 November Nelson McDowell Amerikaanse akteur 1870 1 Desember Aleister Crowley Engelse okkultist 1875 30 Desember Alfred North Whitehead Engelse filosoof fisikus en wiskundige 1861 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1947 amp ol,