×
1942
1942
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1937 | 1938 | 1939 | 1940 | 1941 | ◄ 1942 ► | 1943 | 1944 | 1945 | 1946 | 1947 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1942
Kalenders
El Alamein 1942
Gregoriaanse kalender 1942
MCMXLII
Ab urbe condita 2695
Armeense kalender 1391

ԹՎ ՌՅՂԱ

Sjinese kalender 4638 – 4639

戊巳 – 己午

Ethiopiese kalender 1934 –1935
Hebreeuse kalender 5702 – 5703
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1997 – 1998
- Shaka Samvat 1864 – 1865
- Kali Yuga 5043 – 5044
Irannese kalender 1320 –1321
Islamitiese kalender 1361 –1361


Die jaar 1942 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 42ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Generaal J.B.M. Hertzog sterf.

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

1942, 19de, 20ste, 21ste, 1937, 1938, 1939, 1940, 1941, 1943, 1944, 1945, 1946, 1947, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, alamein, gregoriaanse, kalender, mcmxliiab, urbe, condita, 2695armeense, kalender, 1391, ԹՎ, ՌՅՂԱsjinese, kal. 1942 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1937 1938 1939 1940 1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1942Kalenders El Alamein 1942Gregoriaanse kalender 1942 MCMXLIIAb urbe condita 2695Armeense kalender 1391 ԹՎ ՌՅՂԱSjinese kalender 4638 4639 戊巳 己午Ethiopiese kalender 1934 1935Hebreeuse kalender 5702 5703Hindoekalenders Vikram Samvat 1997 1998 Shaka Samvat 1864 1865 Kali Yuga 5043 5044Irannese kalender 1320 1321Islamitiese kalender 1361 1361 Die jaar 1942 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 42ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Generaal J B M Hertzog sterf Gebeure Wysig11 Februarie Tweede Wereldoorlog Die Duitse Vloot onderneem n deurbraak deur die Engelse kanaal Unternehmen Zerberus suksesvol met drie slagkruisers en vele ander Duitse skepe en vegvliegtuie ter ondersteuning 19 Februarie Tweede Wereldoorlog Darwin die hoofstad van die Noordelike Gebied Australie word hard getref deur 242 bomwerpers en vegvliegtuie van die Japannese vloot 28 Maart Tweede Wereldoorlog Britse Kommando s val Saint Nazaire aan April Die eerste uitgawe van die vrouetydskrif Rooi Rose 9 April Tweede Wereldoorlog Oorgawe van die VSA magte by die Bataanse Skiereiland 18 April Tweede Wereldoorlog Die Doolittle aanval vind plaas in Tokio 23 April Tweede Wereldoorlog Duitse bomwerpers val Exeter Bath en York Engeland aan 1 Mei Tweede Wereldoorlog Die Slag van die Koraalsee begin 30 Mei Tweede Wereldoorlog 1000 Britse bomwerpers loods n 90 minuut aanval op Keulen Duitsland 4 Junie Tweede Wereldoorlog Die Amerikaners wen die Slag van Midway 9 Junie Tweede Wereldoorlog Lidici massamoord deur die SS 12 Junie Saambou Bank word onder die naam Unie Bouvereniging gestig 7 Augustus Tweede Wereldoorlog Geallieerde Magte land op Guadalcanal eiland en die Slag van Guadalcanal begin 28 November Die RMS Nova Scotia word langs die kus van KwaZulu Natal gekelder en 845 passasiers sterf 29 November Die skip Dunedin Star strand naby Angra Fria Namibie 2 Desember Onder leiding van Enrico Fermi skep die Manhattan projekspan by die Universiteit van Chicago die eerste selfonderhoudende kernkettingreaksie Geboortes Wysig5 Januarie Jan Ellis Springbokrugbyspeler 2013 8 Januarie Stephen Hawking Britse fisikus en skrywer 2018 8 Januarie Junichiro Koizumi Japannese politikus van 2001 tot 2006 premier van Japan 14 Januarie Amichand Rajbansi Suid Afrikaanse politikus 2011 17 Januarie Muhammad Ali Amerikaanse bokser en swaargewigwereldkampioen 2016 25 Januarie Marga van Rooy Suid Afrikaanse aktrise 2017 26 Januarie De Villiers Lamprecht Suid Afrikaanse atleet en die eerste Suid Afrikaner wat n droommyl kon hardloop 7 Februarie Gareth Hunt Britse akteur 2007 8 Februarie Tommy Bedford Suid Afrika se drie en dertigste Springbokkaptein 12 Februarie Ehud Barak Israelse generaal opperbevelhebber en politikus eerste minister 27 Februarie Denise Darvall hartskenker vir die eerste menslike hartoorplanting 1967 28 Februarie Oliviero Toscani Italiaanse fotograaf en artistieke direkteur 2 Maart Mir Hossein Mousavi Iranse politikus 2 Maart Ernst van der Walt Suid Afrikaanse predikant 2 Maart Lou Reed Amerikaanse musikant en fotograaf 2013 7 Maart Tammy Faye Messner Amerikaanse aktrise 2007 8 Maart Isao Hosoe Japannese lug en ruimtevaartingenieur ontwerper en dosent 2015 9 Maart John Cale Walliese musikant en multi instrumentalis 14 Maart Gareth Hunt Britse akteur 2007 21 Maart Franz Marx Suid Afrikaanse akteur draaiboekskrywer en regisseur 25 Maart Aretha Franklin Amerikaanse sangeres 2018 27 Maart Michael York Engelse akteur 28 Maart Daniel Dennett Amerikaanse filosoof 12 April Jacob Zuma Suid Afrikaanse politikus en vierde President van Suid Afrika 2009 2018 12 April Carlos Reutemann Argentynse Formule Eenrenjaer 2021 24 April Barbra Streisand Amerikaanse sangeres aktrise 2 Mei Jacques Rogge Belgiese ortopediese chirurg en agste president van die Internasionale Olimpiese Komitee 16 Mei Piet Greyling Suid Afrika se vyf en dertigste Springbokkaptein 22 Mei Ted Kaczynski ook bekend as die Unabomber n Amerikaanse binnelandse terroris anargis en voormalige professor in wiskunde 7 Junie Moeammar al Ghaddafi Libiese diktator 2011 18 Junie Thabo Mbeki Suid Afrikaanse politikus en tweede President van Suid Afrika 1999 2008 18 Junie Paul McCartney Britse sanger en liedjieskrywer van The Beatles 28 Junie Chris Hani Suid Afrikaanse kommunis 1993 29 Junie Bas van der Vlies Nederlandse politikus van die Staatkundig Gereformeerde Party 13 Julie Harrison Ford Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger 4 Augustus David Lange 32ste Eerste Minister van Nieu Seeland 2005 7 Augustus B J Thomas Amerikaanse sanger en akteur 2021 2 September Eric de Kuyper Vlaams Belgiese en Nederlandse skrywer kunskritikus en eksperimentele filmregisseur 6 September Britt Ekland Sweedse aktrise 13 September Charles Nqakula Suid Afrikaanse politikus 28 September Donna Leon Amerikanse skryfster 31 Oktober David Ogden Stiers Amerikaanse komediant en akteur 2018 20 November Joe Biden 46ste President van die Verenigde State 27 November Jimi Hendrix Amerikaanse popster 1970 13 Desember Wolf D Prix Oostenrykse argitek 18 Desember Samuel Sitta Tanzaniese politikus 2016 30 Desember Anne Charleston Australiese aktrise Sterftes Wysig9 Januarie Heber Curtis n Amerikaanse sterrekundige 1872 16 Januarie Sir James Rose Innes hoofregter van die Republiek van Suid Afrika 1855 17 Januarie Walter von Reichenau veldmaarskalk in die Duitse Leer 1884 7 Februarie Roeland Anthonie Kollewijn Nederlandse taalkundige 1857 7 Februarie Iwan Bilibin Russiese illustreerder en verhoogontwerper 1876 24 April Lucy Maud Montgomery Kanadese romanskrywer en digter 1874 26 Junie Carola Neher Duitse toneelspeler 1900 17 Julie Tinus de Jongh Suid Afrikaanse skilder 1885 28 Julie Sir Flinders Petrie Fellow of the Royal Society en n Engelse Egiptoloog 1853 17 Augustus Herman Auerbach n Poolse wiskundige 1901 23 Augustus Rex Distin Martienssen Suid Afrikaanse argitek 1905 30 September Hans Joachim Marseille Duitse bobaasvlieenier tydens die Tweede Wereldoorlog 1919 16 November Joseph Schmidt Joodse tenoor en akteur 1904 21 November Barry Hertzog Suid Afrikaanse politikus en staatsman Eerste Minister van Suid Afrika 1866 19 Desember Genl Dan Pienaar wat in die Tweede Wereldoorlog die 1ste SA Divisie in die westelike Sahara aangevoer het sterf in n vliegramp by Kisumu op die oewer van die Victoriameer 1893 22 Desember Harro Schulze Boysen Duitse anti Nazi weerstandaktivis 1909 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1942 amp ol,