×
1941
1941
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1936 | 1937 | 1938 | 1939 | 1940 | ◄ 1941 ► | 1942 | 1943 | 1944 | 1945 | 1946 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1941
Kalenders
Tweede Wêreldoorlog: die oosfront in 1941
Gregoriaanse kalender 1941
MCMXLI
Ab urbe condita 2694
Armeense kalender 1390

ԹՎ ՌՅՂ

Sjinese kalender 4637 – 4638

丁辰 – 戊巳

Ethiopiese kalender 1933 –1934
Hebreeuse kalender 5701 – 5702
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1996 – 1997
- Shaka Samvat 1863 – 1864
- Kali Yuga 5042 – 5043
Irannese kalender 1319 –1320
Islamitiese kalender 1360 –1360


Die jaar 1941 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 41ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: Augustus 30, 2021

1941, 19de, 20ste, 21ste, 1936, 1937, 1938, 1939, 1940, 1942, 1943, 1944, 1945, 1946, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, tweede, wêreldoorlog, oosfront, gregoriaanse, kalender, mcmxliab, urbe, condita, 2694armeense, kalender, 1390. 1941 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1936 1937 1938 1939 1940 1941 1942 1943 1944 1945 1946 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1941Kalenders Tweede Wereldoorlog die oosfront in 1941Gregoriaanse kalender 1941 MCMXLIAb urbe condita 2694Armeense kalender 1390 ԹՎ ՌՅՂSjinese kalender 4637 4638 丁辰 戊巳Ethiopiese kalender 1933 1934Hebreeuse kalender 5701 5702Hindoekalenders Vikram Samvat 1996 1997 Shaka Samvat 1863 1864 Kali Yuga 5042 5043Irannese kalender 1319 1320Islamitiese kalender 1360 1360 Die jaar 1941 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 41ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig9 Januarie Die Avro Lancaster bomwerper onderneem sy nooiensvlug 11 Maart Die Amerikaanse kongres keur Franklin D Roosevelt se Leen en pagwet goed 6 April Tweede Wereldoorlog Nazi Duitsland val onder generaal Wilhelm List Joego Slawie en Griekeland binne 13 April Die Sowjetunie en Japan sluit n verdrag van neutraliteit 17 April Tweede Wereldoorlog Joego Slawie gee oor aan Duitsland 24 April Tweede Wereldoorlog Duitse magte verower Vilnius Litoue Brest Litovsk en Kaunas 27 April Tweede Wereldoorlog Duitse troepe betree Athene 6 Mei Tweede Wereldoorlog Josef Stalin word premier van die Sowjetunie 24 Mei Tweede Wereldoorlog die Duitse skip Bismarck kelder die Britse slagskip die HMS Hood 27 Mei Tweede Wereldoorlog die Duitse skip Bismarck word gekelder deur die Britse Vloot 22 Junie Tweede Wereldoorlog Duitsland val die Sowjetunie aan tydens Operasie Barbarossa een van die mees dramatiese keerpunte in die oorlog 31 Oktober Na veertien jaar is die kunswerk by Mount Rushmore afgehandel 7 Desember Die Japannese Keiserlike Vloot en Lugmag val Pearl Harbor die Amerikaanse vlootbasis in Hawaii aan 11 Desember Die Verenigde State verklaar oorlog teen Duitsland en Italie tydens die Tweede Wereldoorlog Geboortes Wysig14 Januarie Faye Dunaway Amerikaanse aktrise 21 Januarie Placido Domingo Spaanse tenoor 22 Januarie Ettie Bierman Suid Afrikaanse skrywer 2020 24 Januarie Neil Diamond Amerikaanse sanger 31 Januarie Eugene Terre Blanche Suid Afrikaanse regse politieke aktivis 2010 31 Januarie Jessica Walter Amerikaanse aktrise 2021 2 Februarie Gerhard Morkel premier van die Wes Kaap en burgemeester van Kaapstad 2018 12 Maart Hercules von Molendorff Bolandse rugby en krieketspeler 2006 16 Maart Bernardo Bertolucci Italiaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer 2018 10 April Paul Theroux Amerikaanse skrywer 14 April Julie Christie Britse aktrise 18 April Michael D Higgins Ierse politikus en negende president van die Republiek van Ierland 20 April Ryan O Neal Amerikaanse akteur 26 April Claudine Auger Franse aktrise 2019 28 April Ann Margret Amerikaanse aktrise 3 Mei Kornel Morawiecki Poolse politikus en teoretiese fisikus 2019 5 Mei Eric Burdon Britse rock sanger The Animals War 20 Mei Goh Chok Tong Singapoerse politikus 22 Mei Anton Prinsloo Afrikaanse taalwetenskaplike en skrywer 2016 12 Junie Chick Corea Amerikaanse jazzpianis en komponis 9 Junie Christine Basson Suid Afrikaanse aktrise 2019 27 Junie Krzysztof Kieslowski Poolse regisseur 1996 29 Junie Stokely Carmichael Trinidads Amerikaanse aktivis 1998 29 Junie Gert van Tonder Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 17 Julie Hilary Bradt Engelse reisskrywer en uitgewer 28 Julie Riccardo Muti Italiaanse dirigent 3 Augustus Hage Geingob Namibiese politikus en derde president van Namibie 2015 hede 27 Augustus Cesaria Evora volksangeres van Kaap Verde 2011 28 Augustus Joseph Shabalala Suid Afrikaanse sanger en stigter van Ladysmith Black Mambazo 2020 13 September Tadao Ando Japannese argitek 19 September Cass Elliot Amerikaanse sangeres 1974 21 September Hannes Marais vier en dertigste Springbokkaptein 25 September Rick Turner Suid Afrikaanse akademikus en anti apartheidsaktivis 1978 1 Oktober Erika Murray Theron Suid Afrikaanse taalkundige en skrywer 22 Oktober Dr Ben Ngubane Suid Afrikaanse politikus en voormalige Eskom voorsitter 2021 23 Oktober Mel Winkler Amerikaanse akteur 2020 5 November Elke Sommer Duitse aktrise 14 November Hernus Kriel minister van wet en orde in die kabinet van Suid Afrika 2015 15 November Syd Nomis Suid Afrikaanse rugbyspeler 2018 9 Desember Phil Heemstra Suid Afrikaanse igtioloog en kenner van seevisse 2019 9 Desember Beau Bridges Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 19 Desember Lee Myung bak Suid Koreaanse politikus Sterftes Wysig4 Januarie Henri Bergson Franse filosoof 1859 13 Januarie James Joyce Ierse skrywer en digter 1882 9 Februarie John Daniel Kestell Suid Afrikaanse Bybelvertaler skrywer en kultuurleier 1854 19 Maart Nikolai Semenovich Kurnakov Russiese fisiese chemikus 1860 28 Maart Virginia Woolf Britse skryfster 1882 30 Maart Laurens Meintjes Suid Afrika se eerste wereldkampioen in fietsry 1868 5 April Nigel Gresley Britse stoomlokomotief ingenieur 1876 27 Mei Gunther Lutjens Duitse admiraal 1889 4 Junie Wilhelm II van Duitsland laaste koning van Pruise en keiser van Duitsland 1859 11 Junie A A S le Fleur visioenere Griekwa leier 1867 6 Julie Sen Adriaan Fourie Kaaplandse administrateur en kabinetsminister 1882 11 Julie Ds Dirk du Plessis predikant in 3 Gereformeerde kerke 1883 7 Augustus Rabindranath Tagore Bengaalse digter en Nobelpryswenner 1861 14 Augustus Paul Sabatier Franse chemikus en Nobelpryswenner 1854 18 November Emile Nelligan Franssprekende Kanadese digter 1879 5 Desember Amrita Sher Gil Indiese skilderes 1913 9 Desember Eduard von Bohm Ermolli Oostenrykse generaal tydens die Eerste Wereldoorlog 1856 22 Desember Leopoldo Mugnone Italiaanse dirigent van veral operamusiek 1858 31 Desember Sen F S Malan politikus en kabinetsminister 1871 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1941 amp ol,