×
1940
1940
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1935 | 1936 | 1937 | 1938 | 1939 | ◄ 1940 ► | 1941 | 1942 | 1943 | 1944 | 1945 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1940
Kalenders
Rotterdam na die bombardement van Mei 1940
Gregoriaanse kalender 1940
MCMXL
Ab urbe condita 2693
Armeense kalender 1389

ԹՎ ՌՅՁԹ

Sjinese kalender 4636 – 4637

丙卯 – 丁辰

Ethiopiese kalender 1932 –1933
Hebreeuse kalender 5700 – 5701
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1995 – 1996
- Shaka Samvat 1862 – 1863
- Kali Yuga 5041 – 5042
Irannese kalender 1318 –1319
Islamitiese kalender 1359 –1359


Die jaar 1940 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1940, 19de, 20ste, 21ste, 1935, 1936, 1937, 1938, 1939, 1941, 1942, 1943, 1944, 1945, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, rotterdam, bombardement, gregoriaanse, kalender, mcmxlab, urbe, condita, 2693armeense, kalender, 1389, ԹՎ, ՌՅ. 1940 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1935 1936 1937 1938 1939 1940 1941 1942 1943 1944 1945 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1940Kalenders Rotterdam na die bombardement van Mei 1940Gregoriaanse kalender 1940 MCMXLAb urbe condita 2693Armeense kalender 1389 ԹՎ ՌՅՁԹSjinese kalender 4636 4637 丙卯 丁辰Ethiopiese kalender 1932 1933Hebreeuse kalender 5700 5701Hindoekalenders Vikram Samvat 1995 1996 Shaka Samvat 1862 1863 Kali Yuga 5041 5042Irannese kalender 1318 1319Islamitiese kalender 1359 1359 Die jaar 1940 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 40ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure WysigJ B M Hertzog bedank uit die politiek na kortstondige samewerking met die Nasionaliste Stigting van Suid Afrika se Nywerheid Ontwikkelingskorporasie NOK 7 Januarie Tydens die Winteroorlog tussen Finland en die Sowjetunie kom die Sweedse Vrywilligerlugmag te staan teen 12 vegvliegtuie 5 bomwerpers en 8 ander vliegtuie 29 Februarie Hattie McDaniel word die eerste Swart Amerikaner om n Oscar te wen 9 April Tweede Wereldoorlog Nazi Duitsland val Denemarke en Noorwee in 15 April Tweede Wereldoorlog Die Geallieerdes begin hul aanval op die Noorweegse dorp Narvik 25 April Tweede Wereldoorlog Met Operation demon begin die Verenigde koninkryk Griekeland ontruim 10 Mei Tweede Wereldoorlog Nazi Duitsland val Belgie Nederland en Luxemburg binne 13 Mei Tweede Wereldoorlog Nazi Duitsland se inval van Frankryk begin toe die Duitse weermag die Meuserivier oorsteek 15 Mei Tweede Wereldoorlog Nederland uitgesonder die provinsie Zeeland kapituleer teen Duitsland 24 Mei Igor Sikorsky voer die eerste suksesvolle enkelrotor helikopter vlug uit 25 Mei Tweede Wereldoorlog Die Slag van Duinkerken begin 28 Mei Tweede Wereldoorlog Belgie kapituleer voor Duitsland 4 Junie Tweede Wereldoorlog Die Slag van Duinkerken word beeindig met n Duitse taktiese oorwinning 338000 Britse troepe word uit Duinkerken in Frankryk ontruim Winston Churchill lewer sy beroemde We shall fight on the beaches toespraak 9 Junie Tweede Wereldoorlog Pantserbrigade van Erwin Rommel steek die Seine rivier oor 10 Junie Tweede Wereldoorlog Italie verklaar oorlog teen Frankryk en Engeland 14 Junie Tweede Wereldoorlog Eerste gevangenes arriveer in Auschwitz konsentrasiekamp 16 Junie Tweede Wereldoorlog Estland word deur die Sowjetunie beset 17 Junie Tweede Wereldoorlog Die Sowjetunie beset Letland 20 Junie Tweede Wereldoorlog n Nuwe regering word gevorm in Letland nadat die Rooi Leer die land beset het 21 Junie Tweede Wereldoorlog Frankryk kapituleer voor Duitsland 22 Junie Tweede Wereldoorlog Maarskalk Phillippe Petain teken die wapenstilstand met Duitsland en vestig die Vichy regering 24 Junie Tweede Wereldoorlog Frankryk en Italie teken n wapenstilstand 31 Oktober Tweede Wereldoorlog Die Slag om Brittanje eindig Die Verenigde Koninkryk keer hiermee dat Duitsland Groot Brittanje oorneem 5 November Franklin D Roosevelt wen die Amerikaanse presidentsverkiesing en word die eerste president van Amerika vir n derde ampstermyn 7 November Die middelste deel van die Tacoma Narrowsbrug in Tacoma Washington deelstaat stort ineen tydens n windstorm Geboortes Wysig2 Januarie Louise Smit Suid Afrikaanse skrywer van kinderboeke en kindertelevisieprogramme 4 Januarie Helmut Jahn Duits Amerikaanse argitek 12 Januarie Bob Hewitt Australiese en Suid Afrikaanse tennisspeler 17 Januarie Tabare Vazquez Uruguaanse politikus en staatsman president van Uruguay 2020 19 Januarie Barend du Plessis Suid Afrikaanse politikus 31 Januarie Albie Venter Suid Afrikaanse rolprentregisseur en vervaardiger 1990 9 Februarie J M Coetzee Suid Afrikaanse skrywer 12 Februarie Ralph Bates Britse akteur 1991 29 Februarie Ekumeniese Patriarg Bartolomeus I van Konstantinopel 2 Maart Frederik van Zyl Slabbert Suid Afrikaanse politikus akademikus en sakeman 2010 8 Maart Frederick Brownell Suid Afrikaanse heraldikus vlagkundige en genealoog ontwerper van beide die vlae van Namibie en Suid Afrika 2019 10 Maart Chuck Norris Amerikaanse akteur en rolrentvervaardiger 15 Maart Haas Schoeman Springbokflank 2006 25 Maart Anita Bryant Amerikaanse vermaaklikheidskunstenaar 26 Maart James Caan Amerikaanse akteur 26 Maart Nancy Pelosi Amerikaanse politikus 30 Maart Astrud Gilberto Brasiliaans Amerikaanse sangers 2 April Penelope Keith Engelse aktrise 3 April Pieter Fourie Afrikaanse drama skrywer 4 April Bijan volle naam Bijan Pakzad Irans Amerikaanse mode en fyngeurontwerper 2011 12 April Herbie Hancock Amerikaanse pianis komponis en akteur 15 April Penny Coelen eerste Suid Afrikaner wat die Mej Wereldtitel verower 16 April Margrethe II koningin van Denemarke 23 April Sias Reinecke Afrikaanse sanger en lid van Groep Twee 1982 25 April Al Pacino Amerikaanse akteur 28 April Anne Rasa Suid Afrikaanse natuurbewaarder en etoloog 2020 30 April Burt Young Amerikaanse akteur 13 Mei Bruce Chatwin Engelse reis en romanskrywer 1989 24 Mei Joseph Brodsky Russies Amerikaanse digter en essayis 1996 1 Junie Rene Auberjonois Amerikaanse akteur 2019 2 Junie Konstantyn II koning van Griekeland van 1964 tot 1974 in Psikhiko naby Athene 8 Junie Nancy Sinatra Amerikaanse sangeres en aktrise 15 Junie Zubaida Tharwat Egiptiese aktrise 2016 23 Junie Wilma Rudolph Amerikaanse atleet 1994 10 Julie Dawie de Villiers Suid Afrikaanse politikus en twee en dertigste Springbokkaptein 13 Julie Jeanne Goosen Suid Afrikaanse skryfster 2020 30 Julie Clive Sinclair Britse uitvinder en entrepreneur 3 September Kevin Starr Amerikaanse geskiedkundige 2017 5 September Raquel Welch Amerikaanse aktrise en vervaardiger 19 September Zandra Rhodes Britse modeontwerpster 7 Oktober Stephen Kovacevich Amerikaanse dirigent 9 Oktober John Lennon Britse musikant 1980 9 Oktober Manto Tshabalala Msimang Suid Afrikaanse kabinetsminister en politikus 2009 26 Oktober John D Caputo Amerikaanse filosoof 29 Oktober Frida Boccara Franse sangeres 1996 25 November Percy Sledge Amerikaanse sanger 2015 27 November Bruce Lee Chinees Amerikaanse filmakteur bekend vir sy Oosterse gevegskuns 1973 8 Desember Louis Wilsenach Suid Afrikaanse skilder digter sendeling en baanbreker in die advertensiewese 2020 10 Desember Libertina Amathila nee Appolus Namibiese dokter en politikus 12 Desember Abe Williams Suid Afrikaanse oud politikus 26 Desember Marzanne Leroux Van der Boon Afrikaanse skrywer Sterftes Wysig21 Januarie Johannes Hendrik Conradie derde administrateur van die Kaapland na Uniewording 1872 16 Maart Selma Lagerlof Sweedse skryfster en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1909 1858 10 Mei Paul de Groot Suid Afrikaanse beroepsakteur 1878 14 Mei Willem Johannes Leyds n Nederlandse prokureur staatsman en Staatsekretaris in die Zuid Afrikaansche Republiek 1859 14 Mei E du Perron Nederlandse digter en skrywer 1899 14 Mei Menno ter Braak Nederlandse modernistiese skrywer 1902 18 Augustus Walter Chrysler Amerikaanse nyweraar pionier van die motorbedryf 1875 22 September Istvan Thoman Hongaarse klaviervirtuoos en musiekonderwyser 1862 27 September Walter Benjamin Duits Joodse Marxistiese kultuurfilosoof 1892 14 Oktober Anje Hendriks Strik moeder van Hendrik Verwoerd 1873 9 November Neville Chamberlain Britse politikus 1869 21 Desember F Scott Fitzgerald Amerikaanse skrywer 1896 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1940 amp ol,