fbpx
Wikipedia

1932

1932
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1927 | 1928 | 1929 | 1930 | 1931 | ◄ 1932 ► | 1933 | 1934 | 1935 | 1936 | 1937 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1932
Kalenders  
Franklin Roosevelt tydens die verkiesings
Gregoriaanse kalender 1932
MCMXXXII
Ab urbe condita 2685
Armeense kalender 1381

ԹՎ ՌՅՁԱ

Sjinese kalender 4628 – 4629

戊未 – 己申

Ethiopiese kalender 1924 –1925
Hebreeuse kalender 5692 – 5693
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1987 – 1988
- Shaka Samvat 1854 – 1855
- Kali Yuga 5033 – 5034
Irannese kalender 1310 –1311
Islamitiese kalender 1351 –1351


Die jaar 1932 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Sien ook

1932
1932, 19de, 20ste, 21ste, 1927, 1928, 1929, 1930, 1931, 1933, 1934, 1935, 1936, 1937, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, franklin, roosevelt, tydens, verkiesingsgregoriaanse, kalender, mcmxxxiiab, urbe, condita, 2685armeense, kale. 1932 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1927 1928 1929 1930 1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1932Kalenders Franklin Roosevelt tydens die verkiesingsGregoriaanse kalender 1932 MCMXXXIIAb urbe condita 2685Armeense kalender 1381 ԹՎ ՌՅՁԱSjinese kalender 4628 4629 戊未 己申Ethiopiese kalender 1924 1925Hebreeuse kalender 5692 5693Hindoekalenders Vikram Samvat 1987 1988 Shaka Samvat 1854 1855 Kali Yuga 5033 5034Irannese kalender 1310 1311Islamitiese kalender 1351 1351Die jaar 1932 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 32ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure WysigJames Chadwick ontdek neutrone die neutrale boustene van die kern van n atoom 27 Januarie Marjorie Hingle word in n Johannesburgse tussenverkiesing die eerste vrou wat in Suid Afrika stem 28 Januarie Japannese troepe beset Sjanghai in die Republiek China 4 15 Februarie Die derde Olimpiese Winterspele word in Lake Placid Verenigde State van Amerika aangebied 24 Junie n Militere staatsgreep beeindig die mag van die koning van Siam Thailand 2 Julie Die term New Deal word deur president Franklin D Roosevelt vir die eerste keer gebruik 17 Julie Leeudoringstad spoorwegramp n Goederetrein met n vrag van 1200 ton dinamiet ontplof by Leeudoringstad in Suid Afrika 30 Julie 14 Augustus Die tiende Olimpiese Somerspele word in Los Angeles Verenigde State van Amerika aangebied 23 September Hejaz en Nejd smelt saam om die Koninkryk van Saoedi Arabie te vorm met Ibn Saud as die eerste monarg en Riaad as die hoofstad 3 Oktober Irak word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 19 Desember Die Britse Uitsaaikorporasie begin internasionaal uitsaai met sy Empire Service na Australie Geboortes Wysig5 Januarie Umberto Eco Italiaanse skrywer en filosoof 2016 9 Januarie Ryne de Beer Suid Afrikaanse musikant Die Fluitende Predikantsvrou 2008 7 Februarie Alfred Worden Amerikaanse ruimtevaarder en ingenieur 2020 9 Februarie Daan Bekker Suid Afrikaanse bokser 2009 20 Februarie Edgar Herrmann Duitsgebore Keniaanse tydrenjaer wenner van Safaritydren in 1970 en 1971 26 Februarie Johnny Cash Amerikaanse country sanger 2003 27 Februarie Elizabeth Taylor Britse aktrise 2011 4 Maart Miriam Makeba Suid Afrikaanse musieklegende 2008 4 Maart Jackie Mekler vyfmalige wenner van die Comrades maraton 2019 15 Maart Alan Bean Amerikaanse ruimtevaarder 2018 23 Maart Steve Mokone voormalige Suid Afrikaanse sokkerspeler 2015 4 April Andrei Tarkofski Sowjet Russiese rolprentregisseur filmteoretikus toneel en operaregisseur 1986 4 April Anthony Perkins Amerikaanse akteur 1992 10 April Omar Sharif Egiptiese akteur 2015 11 April Joel Grey Amerikaanse sanger akteur 21 April Ronnie Belcher Afrikaanse digter en lektor 2006 27 April Pik Botha Suid Afrikaanse politikus Minister van Buitelandse Sake 2018 27 April Enzo Mari Italiaanse modernistiese kunstenaar 2020 28 Mei Chiquito de la Calzada Spaanse akteur komediant en sanger 2017 1 Junie Jim Janssen van Raaij Nederlandse politikus 2010 11 Junie Athol Fugard Suid Afrikaanse dramaturg akteur en regisseur 12 Junie Mimi Coertse Suid Afrikaanse koloratuursopraan 12 Junie Patrick Mynhardt Suid Afrikaanse akteur 2007 18 Junie Louis Luyt Suid Afrikaanse besigheidsman sportadministrateur 2013 21 Junie Gert Basson Afrikaanse skrywer en joernalis 28 Junie Pat Morita Amerikaanse akteur 2005 9 Julie John Anthony West Amerikaanse skrywer dosent en geologiegids 2018 9 Julie Donald Rumsfeld Amerikaanse politikus en sakeman 2021 11 Julie Hans van Manen Nederlandse balletdanser en choreograaf 14 Julie Jan Breytenbach Suid Afrikaanse stigter van 32 Bataljon sowel as 44 Valskermbrigade 25 Julie Paul J Weitz Amerikaanse vlootkaptein vlieenier lugvaartingenieur toetsvlieenier en Nasa ruimtevaarder 2017 31 Julie Sam Coppola Amerikaanse akteur 2012 2 Augustus Peter O Toole Ierse akteur en bekend geraak as Lawrence of Arabia 2013 5 Augustus Ja Net DuBois Amerikaanse aktrise 2020 22 Augustus Gerald P Carr Amerikaanse ingenieur kolonel en ruimtevaarder 2020 23 Augustus Houari Boumediene rewolusioner en tweede President van Algerie 1978 17 September Jurgens Lambrechts deelnemer aan Afrikaanse radio vasvraprogramme 2005 22 September Algirdas Brazauskas Litause politikus en staatsman President van Litaue 2010 12 Oktober Dick Gregory Amerikaanse akteur en skrywer 2017 19 Oktober Robert Reed Amerikaanse akteur The Brady Bunch 1992 21 Oktober Ron Hickman Suid Afrikaansgebore Jersey gebaseerde motorontwerper en uitvinder 2011 27 Oktober Sylvia Plath Amerikaanse digter romanskrywer en kortverhaalskrywer 1963 29 November Jacques Chirac Franse staatsman President van Frankryk 2019 5 Desember Little Richard Amerikaanse sanger 2020 7 Desember Ellen Burstyn Amerikaanse aktrise 9 Desember Donald Byrd Amerikaanse trompetspeler van jazzmusiek 2013 14 Desember George Furth Amerikaanse akteur 2008 28 Desember Nichelle Nichols Amerikaanse aktrise en vervaardiger Sterftes WysigOnbekend Henry Charles Hull Suid Afrikaanse kabinetsminister 1860 10 Februarie Edgar Wallace Engelse skrywer 1875 4 April Wilhelm Ostwald Duitse chemikus en filosoof 1853 16 Junie Frederik van Eeden Nederlandse skrywer digter en psigiater 1860 19 Junie Sol Plaatje Suid Afrikaanse taalkenner skrywer joernalis en politikus 1876 15 Julie C J Langenhoven Afrikaanse skrywer digter en politikus 1873 22 Julie Reginald Fessenden die eerste persoon wat mensestemme deur radiogolwe oorgedra het 1866 25 Julie Cyriel Buysse Vlaamse naturalistiese skrywer en dramaturg 1859 9 Augustus G R von Wielligh Suid Afrikaanse skrywer 1859 19 Oktober Arthur Friedheim Duits Russiese pianis en komponis 1859 30 Oktober Paul Methuen Britse krygsman 1845 8 November Maksimilian Wolosjin Russies Oekraiense digter en landskapskilder 1877 24 November John M Simon pionierbiskop van Namakwaland 30 Desember Daisy de Melcker moordenares word gehang 1886 Sien ook Wysig1932 in Suid AfrikaOntsluit van https af wikipedia org w index php title 1932 amp oldid 2441470,