- Bloch skep die kwantummeganiese beskrywing van die gedrag van elektrone in kristalstrukture.
- onbekende dag – Hendrik Hanekom Smit, Suid-Afrikaanse politikus († 2012).
- 5 Januarie – Walter Mondale, 42ste Amerikaanse visepresident († 2021).
- 9 Januarie – Judith Krantz, Amerikaanse romanskrywer († 2019).
- 16 Januarie – Pilar Lorengar, Spaanse sopraan-operasanger († 1996).
- 20 Januarie – Antonio de Almeida, Franse dirigent en musikoloog († 1997).
- 28 Januarie – Vic Toweel, Suid-Afrikaanse bokser († 2008).
- 26 Februarie – Ariel Sharon, Israeliese politikus († 2014).
- 28 Februarie – Tommie Meyer, Rolprentregisseur en -vervaardiger († 2017).
- 7 Maart– Kay de Villiers, Suid-Afrikaanse neurochirurg († 2018).
- 12 Maart – Edward Albee, Amerikaanse dramaturg († 2016).
- 19 Maart – Clive van Ryneveld, Suid-Afrikaanse krieketspeler, politikus, prokureur en bankier († 2018).
- 27 Maart – Myburgh Streicher, Suid-Afrikaanse politikus († 2005).
- 28 Maart – Zbigniew Brzeziński, Pools-Amerikaanse politieke wetenskaplike. († 2017).
- 2 April – Serge Gainsbourg, Franse digter, sanger, komponis, akteur, regisseur en skilder († 1991).
- 2 April – Dolly Rathebe, 'n Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres. († 2004).
- 4 April – Maya Angelou, Amerikaanse skrywer en digter († 2014).
- 8 April – Eric Porter, Engelse akteur († 1995).
- 23 April – Doc Immelman, Suid-Afrikaanse skrywer († 2013).
- 23 April – Shirley Temple, Amerikaanse aktrise († 2014).
- 4 Mei – Hosni Mubarak, 'n voormalige Egiptiese president († 2020).
- 14 Mei – Madeleine van Biljon, skryfster en joernalis († 2010).
- 21 Mei – Charles Jacobie, Afrikaanse country-sanger († 1988).
- 27 Mei – Johan Heyns, invloedryke Afrikaner Calvinistiese teoloog en moderator van die algemene sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk († 1994).
- 6 Junie – Leonard Reitstein, Suid-Afrikaanse skaakkaptein en skaakskrywer († 2019).
- 14 Junie – Che Guevara, Suid-Amerikaanse vryheidstryder († 1967).
- 18 Julie – Rob Wout alias Opland, Nederlandse politieke tekenaar († 2001).
- 26 Julie – Stanley Kubrick, Amerikaanse rolprentregisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer en kinematograaf († 1999).
- 6 Augustus – Andy Warhol, Amerikaanse kunstenaar († 1987).
- 7 Augustus – James Randi, Amerikaanse kulkunstenaar en wetenskaplike skeptikus († 2020).
- 16 Augustus – Louis le Grange, Suid-Afrikaanse politikus, kabinetsminister en Nasionale Party-lid († 1991).
- 27 Augustus – Mangosuthu Buthelezi, stigter en leier van die Inkatha-Vryheidsparty.
- 14 September – Humberto Maturana, 'n Chileense bioloog en filosoof († 2021).
- 23 September – Fanus Rautenbach, radioömroeper, skrywer en mediapersoonlikheid († 2011).
- 30 September – Elie Wiesel, 'n Roemeens-gebore Amerikaanse Jood, skrywer, professor, politieke aktivis, Nobelprys ontvanger en Holocaust oorlewende († 2016).
- 4 Oktober – Alvin Toffler, Amerikaanse futuris, joernalis en skrywer († 2016).
- 11 Oktober – Zach de Beer, Suid-Afrikaanse politikus († 1999).
- 20 Oktober – Li Peng, 'n Chinese politikus, bekend as die 'Slagter van Beijing' vir sy rol in die Tiananmen-plein bloedbad († 2019).
- 25 Oktober – Eddie Daniels, Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis († 2017).
- 27 Oktober – Gilles Vigneault, Franko-Kanadese digter, verhaal- en liedjieskrywer en sanger.
- 2 November – Paul Johnson, Engelse joernalis, populêre geskiedkundige.
- 10 November – Ennio Morricone, Italiaanse komponis, orkestrator, orkesdirigent en trompetspeler († 2020).
- 17 November – Rance Howard, Amerikaanse akteur († 2017).
- 7 Desember – Noam Chomsky, Amerikaanse filosoof.
- 13 Desember – Jack Tramiel, Pools-Amerikaanse entrepreneur († 2012).
- 15 Desember – Friedensreich Hundertwasser, Oostenrykse skilder, grafikus en omgewingsaktivis († 2000).
