×
1918
1918
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1913 | 1914 | 1915 | 1916 | 1917 | ◄ 1918 ► | 1919 | 1920 | 1921 | 1922 | 1923 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1918
Kalenders
Sultan Mehmed V van Turkye
Gregoriaanse kalender 1918
MCMXVIII
Ab urbe condita 2671
Armeense kalender 1367

ԹՎ ՌՅԿԷ

Sjinese kalender 4614 – 4615

甲巳 – 乙午

Ethiopiese kalender 1910 –1911
Hebreeuse kalender 5678 – 5679
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1973 – 1974
- Shaka Samvat 1840 – 1841
- Kali Yuga 5019 – 5020
Irannese kalender 1296 –1297
Islamitiese kalender 1337 –1337


Die jaar 1918 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 18de jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1918, 19de, 20ste, 21ste, 1913, 1914, 1915, 1916, 1917, 1919, 1920, 1921, 1922, 1923, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, sultan, mehmed, turkyegregoriaanse, kalender, mcmxviiiab, urbe, condita, 2671armeense, kalender, 1367, ԹՎ, ՌՅ. 1918 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920 1921 1922 1923 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1918Kalenders Sultan Mehmed V van TurkyeGregoriaanse kalender 1918 MCMXVIIIAb urbe condita 2671Armeense kalender 1367 ԹՎ ՌՅԿԷSjinese kalender 4614 4615 甲巳 乙午Ethiopiese kalender 1910 1911Hebreeuse kalender 5678 5679Hindoekalenders Vikram Samvat 1973 1974 Shaka Samvat 1840 1841 Kali Yuga 5019 5020Irannese kalender 1296 1297Islamitiese kalender 1337 1337 Die jaar 1918 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 18de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig8 Januarie Ko operatiewe Wijnbouwers Vereniging van Zuid Afrika KWV word gestig 22 Januarie Oekraine verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland 16 Februarie Litaue verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland 24 Februarie Estland verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland 12 Maart Na meer as tweehonderd jaar word Moskou weer tot hoofstad van Rusland verklaar 21 Maart Duitsland loods n groot offensief in die Somme gebied tydens die Eerste Wereldoorlog 26 Mei Georgie verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland 28 Mei Azerbeidjan verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland 28 Oktober Tsjeggo Slowakye verkry onafhanklikheid van Oostenryk Hongarye 30 Oktober Kapitulasie van die Ottomaanse Ryk 31 Oktober Hongarye verlaat die statebond met Oostenryk 1 November Noord Jemen word van die Ottomaanse Ryk onafhanklik 3 November Pole word van Duitsland Oostenryk en Rusland onafhanklikheid 9 November Beeindiging van die Duitse Keiserryk en stigting van die Republiek van Weimar 10 November Die Duitse keiser Wilhelm II verlaat Duitsland na Nederland 11 November Duitsland onderteken n vredesooreenkoms met die geallieerdes in n treintrok buite Compiegne in Frankryk Die oorlog het amptelik tot n einde gekom om 11 00 Die elfde uur van die elfde dag van die elfde maand 11 November Ontbinding van Oostenryk Hongarye en abdikasie van keiser Karl I 11 November Elsas Lotaringe verklaar onafhanklikheid van Duitsland 12 November Stigting van die Republiek Duits Oostenryk 16 November Proklamasie van die Republiek Hongarye 18 November Letland verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland 28 November Wilhelm II verklaar sy abdikasie van die Duitse troon 1 Desember Stigting van die Koninkryk Joego Slawie Die groot Griepepidemie Ds Chris Neethling predikant van Eloffsdal en mnr Jan Joubert parlementslid kry die droom om n Afrikaanse hoerskool in Pretoria te stig Geboortes Wysig14 Januarie Demetrios Tsafendas sluipmoordenaar van dr Hendrik Verwoerd 1999 15 Januarie Gamal Abdel Nasser Egiptiese staatsman president van Egipte 1970 21 Januarie Guy Butler Suid Afrikaanse digter dramaturg en akademikus 2001 20 Februarie Leonore Annenberg Amerikaanse sakevrou regeringsamptenaar en filantroop 2009 9 Maart George Lincoln Rockwell stigter en leier van die Amerikaanse Nazi party 1967 3 April Henry Charles Hopkins Suid Afrikaanse predikant en skrywer 1992 8 April Betty Ford Eerste Dame van die Verenigde State 2011 17 April William Holden Amerikaanse akteur 1981 19 Mei Basil Kenyon Suid Afrika se een en twintigste Springbokkaptein 1996 27 Mei Yasuhiro Nakasone voormalige Japannese premier 2019 10 Junie Prof A P Grove n Suid Afrikaanse letterkundige 2004 21 Junie Ds Phil Olivier predikant in drie gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk assistentredakteur van die Kerkbode en samesteller van Ons gemeentelike feesalbum 2008 28 Junie Cyriel Paul Coupe Belgiese priester onderwyser skrywer en digter 1998 1 Julie Ahmed Deedat Suid Afrikaanse skrywer en openbare spreker 2005 14 Julie Ingmar Bergman Sweedse regisseur 2007 14 Julie Jay Forrester Amerikaanse digitale rekenaarbaanbreker 2016 18 Julie Nelson Mandela Suid Afrikaanse politikus en staatsman eerste demokraties verkose president van Suid Afrika 1994 1999 2013 25 Julie Japie Basson Suid Afrikaanse Volksraadslid van die Nasionale Party Nasionale Unie Verenigde Party en Progressiewe Federale Party 2012 4 Augustus Sidney Harman Amerikaanse sakeman politikus en uitgewer 2011 6 Augustus Prof C J M Nienaber Afrikaanse letterkundige 1988 13 Augustus Frederick Sanger Britse biochemikus 2013 26 Augustus Katherine Johnson Amerikaanse wiskundige en wentelbaan meganika kenner by NASA 2020 7 November Billy Graham Amerikaanse evangelis 2018 10 November Ernst Otto Fischer Duitse chemikus en Nobelprys wenner 2007 11 Desember Aleksandr Solzhenitsyn Russiese skrywer 1970 Nobelpryswenner 2008 23 Desember Helmut Schmidt Duitse politikus en vyfde kanselier van die Federale Republiek van Duitsland 2015 25 Desember President Anwar Sadat van Egipte sluipmoord in 1981 29 Desember Dricky Beukes Suid Afrikaanse skrywer 1999 Sterftes Wysig6 Februarie Gustav Klimt Oostenrykse skilder 1862 10 Februarie Abdulhamid II n sultan van die Ottomaanse Ryk 1842 21 April Manfred von Richthofen Duitse vegvlieenier 1892 25 Maart Claude Debussy Franse komponis 1862 14 Junie Edward Alexander Newell Arber Engelse plantkundige en paleontoloog 1870 3 4 Julie Mehmet V n sultan van die Ottomaanse Ryk 1844 16 Julie Nikolaas II van Rusland laaste Tsaar van Rusland 1868 16 Julie Prinses Alix van Hesse Darmstadt vrou van Nikolaas II van Rusland 1872 16 Julie Anastasia Romanowa groothertogin van Rusland 5 Junie 1901 18 Julie Prinses Elisabeth van Hesse Darmstadt vrou van groothertog Sergei Aleksandrowitsj van Rusland 1964 25 Oktober Tobie Muller NG predikant en Afrikaanse taalstryder 1884 9 November Albert Ballin Duitse reder en entrepreneur 1857 5 Desember Schalk Willem Burger Transvaalse politikus en waarnemende president 1852 14 Desember Sidonio Pais Portugese politikus en diplomaat President van Portugal 1872 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1918 amp ol,