×
1916
1916
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1911 | 1912 | 1913 | 1914 | 1915 | ◄ 1916 ► | 1917 | 1918 | 1919 | 1920 | 1921 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1916
Kalenders
Coke-bottel
Gregoriaanse kalender 1916
MCMXVI
Ab urbe condita 2669
Armeense kalender 1365

ԹՎ ՌՅԿԵ

Sjinese kalender 4612 – 4613

壬卯 – 癸辰

Ethiopiese kalender 1908 –1909
Hebreeuse kalender 5676 – 5677
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1971 – 1972
- Shaka Samvat 1838 – 1839
- Kali Yuga 5017 – 5018
Irannese kalender 1294 –1295
Islamitiese kalender 1334 –1334


Die jaar 1916 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 16de jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1916, 19de, 20ste, 21ste, 1911, 1912, 1913, 1914, 1915, 1917, 1918, 1919, 1920, 1921, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, coke, bottelgregoriaanse, kalender, mcmxviab, urbe, condita, 2669armeense, kalender, 1365, ԹՎ, ՌՅԿԵsjinese, k. 1916 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920 1921 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1916Kalenders Coke bottelGregoriaanse kalender 1916 MCMXVIAb urbe condita 2669Armeense kalender 1365 ԹՎ ՌՅԿԵSjinese kalender 4612 4613 壬卯 癸辰Ethiopiese kalender 1908 1909Hebreeuse kalender 5676 5677Hindoekalenders Vikram Samvat 1971 1972 Shaka Samvat 1838 1839 Kali Yuga 5017 5018Irannese kalender 1294 1295Islamitiese kalender 1334 1334 Die jaar 1916 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 16de jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig8 Februarie Die Universiteit van Fort Hare word in Alice in die huidige Oos Kaap geopen 12 Februarie Eerste Wereldoorlog Die Slag van Salaita vind plaas in Brits Oos Afrika 21 Februarie Eerste Wereldoorlog Die Slag van Verdun begin 9 Maart Generaal Pancho Villa lei 1500 Meksikane in n aanval oor die VSA grens op Columbus Nieu Meksiko wat aanleiding gee tot n strafekspedisie deur die Amerikaanse Leer 5 Mei n Groot vloed tref die Baviaanskloof die Campbell monument is opgerig ter ere van die slagoffers 20 Mei Eerste uitgawe van die maandblad De Huisgenoot 31 Mei Eerste Wereldoorlog Die Slag van Jutland vind plaas 24 Junie Mary Pickford word die eerste filmster om n kontrak van n miljoen Amerikaanse dollar te kry 1 Julie Eerste Wereldoorlog Die Slag van die Somme begin 1 Julie Coca Cola begin die gebruik van die klassieke Coke bottel 9 Julie Die Suid Amerikaanse Sokkerassosiasie word in Buenos Aires Argentinie deur vier lande gestig 14 Julie Eerste Wereldoorlog Die Slag van Delvillebos begin 3 Augustus Sir Roger Casement word gehang weens sy aandeel in die Paasopstand in Ierland 15 September Eerste Wereldoorlog Tenks word vir die eerste keer gebruik tydens die Slag van die Somme deur Brittanje 17 September Eerste Wereldoorlog Die Rooi Baron n bobaasvlieenier van die Duitse Luftwaffe wen sy eerste luggeveg naby Cambrai Frankryk 2 November Tydens die Arabiese opstand teen die Ottomaanse Ryk word sjarief Hoessein ibn Ali as koning van Arabie gekroon 5 November Die Koninkryk van Pole word gesamentlik deur die keisers van Duitsland en Oostenryk geproklameer 29 Desember Die SS O Bell strand net suidwes van die mond van die Mbasherivier en naby Mendupunt in die destydse Galekaland Geboortes Wysig3 Januarie Betty Furness Amerikaanse aktrise en skrywer 1994 12 Januarie Pieter Willem P W Botha Suid Afrikaanse politikus agste Eerste Minister van Suid Afrika 1978 1984 en sesde Staatspresident van Suid Afrika 1984 1989 2006 14 Januarie Bun Booyens Afrikaanse kultuurhistorikus 2010 8 Februarie Betty Field Amerikaanse aktrise 1973 16 Februarie Epainette Mbeki Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis en moeder van Thabo Mbeki 2014 29 Februarie Dinah Shore Amerikaanse sangeres 1994 4 Maart Cecil Aronowitz Suid Afrikaansgebore altviolis 1978 11 Maart Harold Wilson Eerste minister van die Verenigde Koninkryk 1995 19 Maart Theo Gerdener joernalis skrywer Natalse administrateur senator minister van binnelandse sake en later leier van die Demokratiese Party 2013 20 Maart Ernst van Heerden Afrikaanse digter 1997 5 April Gregory Peck Amerikaanse akteur 2003 22 April Yehudi Menuhin Amerikaanse violis 1999 30 April Claude Shannon Amerikaanse wiskundige en kriptograaf 2001 1 Mei Glenn Ford Kanadese akteur 2006 8 Mei Joao Havelange Brasiliaanse sportbestuurder en FIFA se sewende president 2016 8 Junie Francis Crick Britse molekulere bioloog biofisikus en neurosjirurg 2004 23 Junie Hermann Gmeiner Oostenrykse filantroop 1986 24 Junie John Ciardi Amerikaanse digter vertaler en etimoloog 1986 1 Julie Olivia de Havilland Amerikaanse aktrise 2020 2 Julie Hans Ulrich Rudel Duitse kolonel en meesgedekoreerde bobaasvlieenier 1982 6 Julie Audrey Blignault Afrikaanse skrywer 2008 13 Julie Gawie Cillie Suid Afrikaanse komponis 2000 7 Augustus Lalie Beukes Afrikaanse skrywer 2009 13 September Roald Dahl Walliese skrywer digter en dramaturg 1990 4 Oktober Anton Rupert Afrikaanse entrepreneur sakeleier en omgewingsbewaarder 2006 4 Oktober Vitaly Ginzburg Russiese fisikus en ontvanger van n Nobelprys 7 Oktober Walt Whitman Rostow Amerikaanse ekonoom 2003 5 November Cornelis Pama Suid Afrikaanse heraldikus en genealoog 1994 27 November F A Venter Afrikaanse skrywer 1997 6 Desember Owen Horwood Suid Afrikaanse politikus Minister van Finansies 1998 9 Desember Kirk Douglas Amerikaanse akteur 2020 Sterftes Wysig28 Februarie Henry James Amerikaanse skrywer en literere kritikus 1843 12 Maart Marie von Ebner Eschenbach Oostenrykse skryfster 1830 23 Julie William Ramsay Skotse chemikus en Nobelpryswenner 1852 3 Augustus Roger Casement Ierse nasionalis 1864 14 September Jose Echegaray Spaanse dramaturg en politikus en Nobelprys wenner 1832 15 November Henryk Sienkiewicz Poolse outeur ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1905 1846 21 November Frans Josef I van Oostenryk laaste keiser van Oostenryk en eerste keiser van Oostenryk Hongarye 1830 28 November M T Steyn Vrystaatse regsgeleerde politikus en staatsman President van die Oranje Vrystaat 1857 29 Desember Grigori Raspoetin Russiese lekeprediker 1869 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1916 amp ol,