×
1915
1915
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1910 | 1911 | 1912 | 1913 | 1914 | ◄ 1915 ► | 1916 | 1917 | 1918 | 1919 | 1920 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1915
Kalenders
Oostenrykse gevangenes in Rusland
Gregoriaanse kalender 1915
MCMXV
Ab urbe condita 2668
Armeense kalender 1364

ԹՎ ՌՅԿԴ

Sjinese kalender 4611 – 4612

辛寅 – 壬卯

Ethiopiese kalender 1907 –1908
Hebreeuse kalender 5675 – 5676
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1970 – 1971
- Shaka Samvat 1837 – 1838
- Kali Yuga 5016 – 5017
Irannese kalender 1293 –1294
Islamitiese kalender 1333 –1333


Die jaar 1915 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 15de jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Literatuur

  • Henry James, Amerikaanse skrywer en literêre kritikus word 'n Britse burger uit protes teen Amerika se weiering om by Eerste Wêreldoorlog betrokke te raak.

Fisika

Argeologie

Publikasie datum: September 03, 2021

1915, 19de, 20ste, 21ste, 1910, 1911, 1912, 1913, 1914, 1916, 1917, 1918, 1919, 1920, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, oostenrykse, gevangenes, ruslandgregoriaanse, kalender, mcmxvab, urbe, condita, 2668armeense, kalender, 1364,. 1915 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1910 1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1915Kalenders Oostenrykse gevangenes in RuslandGregoriaanse kalender 1915 MCMXVAb urbe condita 2668Armeense kalender 1364 ԹՎ ՌՅԿԴSjinese kalender 4611 4612 辛寅 壬卯Ethiopiese kalender 1907 1908Hebreeuse kalender 5675 5676Hindoekalenders Vikram Samvat 1970 1971 Shaka Samvat 1837 1838 Kali Yuga 5016 5017Irannese kalender 1293 1294Islamitiese kalender 1333 1333 Die jaar 1915 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 15de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig12 Januarie Eerste Wereldoorlog Suid Afrikaanse magte val Duits Suidwes Afrika by Ramansdrift in 24 Januarie Eerste Wereldoorlog Die Slag van Doggersbank vind plaas 4 Februarie Eerste Wereldoorlog Die Slag van Kakamas vind plaas 22 April Eerste Wereldoorlog Tweede Slag van Ypres Duitse troepe gebruik gifgas by Ypres Belgie 25 April Eerste Wereldoorlog Die Anzac tradisie begin met n landing by Gallipoli op die Turkse kus Die Slag van Gallipoli vind plaas 9 Mei Eerste Wereldoorlog Tweede slag van Artois Duitse en Franse magte veg 21 Junie n Wet in Oklahoma wat sekere mense verbied om te stem word deur die VSA Hooggeregshof omgekeer met Guinn v United States 24 Junie 800 mense sterf nadat die stoomskip Eastland in Chicago omkantel 9 Julie Eerste Wereldoorlog die Duitse magte gee in Duits Suidwes Afrika hulle op Khorab oor aan Suid Afrikaanse soldate onder genl Louis Botha Literatuur Wysig Henry James Amerikaanse skrywer en literere kritikus word n Britse burger uit protes teen Amerika se weiering om by Eerste Wereldoorlog betrokke te raak Fisika Wysig Albert Einstein brei spesiale relatiwiteit uit om swaartekrag met die algemene relatiwiteitsteorie te verduidelikArgeologie Wysig Herontdekking van die sarkofaag van Pous Fabianus Geboortes Wysig16 Februarie Elisabeth Eybers Afrikaanse digteres en ontvanger van die Hertzogprys 2007 23 Maart Wasili Zaitsef bekende Sowjet sluipskutter 1991 10 April Harry Morgan Amerikaanse akteur 2011 10 Mei Beyers Naude Suid Afrikaanse dominee en anti apartheidsaktivis 2004 25 Junie Peter Lind Hayes Amerikaanse akteur 1998 11 Julie Yul Brynner Amerikaanse akteur 1985 16 Julie Barnard Hughes Amerikaanse akteur 2006 29 Augustus Ingrid Bergman Sweedse aktrise 1982 22 Oktober Yitzhak Shamir Israelse politikus eerste minister 2012 27 Oktober Hermien Dommisse Suid Afrikaanse aktrise en regisseur 2010 25 November Augusto Pinochet Chileense generaal en politikus president diktator 2006 27 November Hendrik van Blerk Afrikaanse skrywer en digter 2010 2 Desember Marais Viljoen Suid Afrikaanse politikus en vyfde Staatspresident van Suid Afrika 1979 1984 2007 12 Desember Frank Sinatra Amerikaanse sanger en akteur 1998 12 Desember Freda Linde Suid Afrikaanse skrywer en vertaler van kinderboeke 2013 13 Desember John Vorster Suid Afrikaanse politikus sewende Eerste Minister van Suid Afrika 1966 1978 en vierde Staatspresident van Suid Afrika 1978 1979 1983 19 Desember Edith Piaf Franse sanger 1963 25 Desember Marais Steyn Suid Afrikaanse politikus 1998 Sterftes WysigSampson Richard Stuttaford n Suid Afrikaanse afdelingswinkeleienaar 1833 13 Maart Sergei Witte staatsman in tsaristiese Rusland 1849 23 April Rupert Brooke Engelse digter 1887 7 Mei Hugh Lane Ierse kunshandelaar versamelaar en galerydirekteur 1875 9 Mei Flippie Snyman Gereformeerde predikant en hoogleraar 1875 30 Mei Jannie Marais kampvegter vir Afrikaans en weldoener 1851 23 Oktober W G Grace n Engelse mediese doktor en krieketspeler 1848 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1915 amp ol,