×
1909
1909
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1904 | 1905 | 1906 | 1907 | 1908 | ◄ 1909 ► | 1910 | 1911 | 1912 | 1913 | 1914 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1909
Kalenders
Onze Jan Hendrik Hofmeyr
Gregoriaanse kalender 1909
MCMIX
Ab urbe condita 2662
Armeense kalender 1358

ԹՎ ՌՅԾԸ

Sjinese kalender 4605 – 4606

乙申 – 丙酉

Ethiopiese kalender 1901 –1902
Hebreeuse kalender 5669 – 5670
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1964 – 1965
- Shaka Samvat 1831 – 1832
- Kali Yuga 5010 – 5011
Irannese kalender 1287 –1288
Islamitiese kalender 1327 –1327


Die jaar 1909 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 9de jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1909, 19de, 20ste, 21ste, 1904, 1905, 1906, 1907, 1908, 1910, 1911, 1912, 1913, 1914, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, onze, hendrik, hofmeyrgregoriaanse, kalender, mcmixab, urbe, condita, 2662armeense, kalender, 1358, ԹՎ, ՌՅԾԸs. 1909 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910 1911 1912 1913 1914 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1909Kalenders Onze Jan Hendrik HofmeyrGregoriaanse kalender 1909 MCMIXAb urbe condita 2662Armeense kalender 1358 ԹՎ ՌՅԾԸSjinese kalender 4605 4606 乙申 丙酉Ethiopiese kalender 1901 1902Hebreeuse kalender 5669 5670Hindoekalenders Vikram Samvat 1964 1965 Shaka Samvat 1831 1832 Kali Yuga 5010 5011Irannese kalender 1287 1288Islamitiese kalender 1327 1327 Die jaar 1909 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 9de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig11 April Die latere Israelse stad Tel Aviv word gestig 10 Junie n Referendum word in Natal gehou daaroor of die Britse kolonie deel van die Unie van Suid Afrika moet vorm Daar is 11 121 stemme ten gunste en 3 701 daarteen 15 Junie Die Imperiale Krieketkonferensie nou die Internasionale Krieketraad IKR word deur verteenwoordigers uit Australie Engeland en Suid Afrika by die Lord s krieketveld in Londen gestig 26 Julie Die SS Waratah verdwyn spoorloos tussen Durban en Oos Londen 19 Desember Burgeroorlog breek uit in Honduras Die Mission Station and Communal Reserve Act Wet nr 29 word in die staatskoerant afgekondig Die dorpsbestuur moet volgens die wet in die hande van n gekose bestuursraad oorgaan Geboortes Wysig11 Januarie Victor Ivanoff Suid Afrikaanse kunsskilder spotprenttekenaar en sanger 1997 16 Januarie Mornay du Plessis Suid Afrikaanse komponis pianis en skilder 1941 13 Februarie Herman Ridderbos Nederlandse Predikant en Teoloog 2007 27 Maart Golo Mann Duits Switserse historikus en uitgewer 1994 28 Maart Nelson Algren Amerikaanse skrywer 1981 3 April Stanislaw Ulam Pools Amerikaanse wetenskaplike van wiskunde en kernfisika 1984 24 April Bernhard Grzimek Duitse outeur en dierebeskermer 1987 29 April Tom Ewell Amerikaanse akteur 1994 30 April Juliana van Nederland koningin van Nederland 2004 9 Mei Eugenio Garin Italiaanse filosoof en Renaissance geskiedkundige 2004 15 Mei D C H Uys Suid Afrikaanse politikus 1995 14 Junie Burl Ives Amerikaanse sanger en akteur 1995 13 Julie Souphanouvong President van Laos 1995 31 Julie Gregoire Boonzaier Suid Afrikaanse kunsskilder 2005 11 Augustus Marthinus Versfeld Suid Afrikaanse filosoof 1995 22 Augustus Pierre de Wet Afrikaanse rolprentregisseur vervaardiger en skrywer 1990 21 September Kwame Nkrumah eerste leier van Ghana na onafhanklikheid 1972 24 Oktober Hendrik de Wit Nederlandse sistematiese plantkundige 1999 28 Oktober Francis Bacon Ierse kunstenaar 1992 2 Desember Erika Dannhoff Duitse aktrise 1996 3 Desember Wim Hartman Afrikaanse skrywer 1966 Sterftes Wysig13 April Sir Donald Currie n skeepseienaar en skenker van die Curriebeker 1825 23 Julie Zygmunt Noskowski Poolse komponis en dirigent 1846 16 Oktober Jan Hendrik Hofmeyr Onze Jan in Londen enkele dae voordat hy na sy vaderland sou terugkeer 1845 17 Desember Koning Leopold II van Belgie 1835 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1909 amp ol,