×
1900
1900
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1895 | 1896 | 1897 | 1898 | 1899 | ◄ 1900 ► | 1901 | 1902 | 1903 | 1904 | 1905 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1900
Kalenders
Die Gelderland
Gregoriaanse kalender 1900
MCM
Ab urbe condita 2653
Armeense kalender 1349

ԹՎ ՌՅԽԹ

Sjinese kalender 4596 – 4597

丙亥 – 丁子

Ethiopiese kalender 1892 –1893
Hebreeuse kalender 5660 – 5661
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1955 – 1956
- Shaka Samvat 1822 – 1823
- Kali Yuga 5001 – 5002
Irannese kalender 1278 –1279
Islamitiese kalender 1318 –1318


Die jaar 1900 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

'n Gestorwe Boere-sluipskutter ná die Slag van Spioenkop, naby Ladysmith, Kwazulu-Natal, Natal, Suid-Afrika
  1. [dooie skakel](en), Besoek op 31 Mei 2012

Publikasie datum: September 03, 2021

1900, 18de, 19de, 20ste, 1895, 1896, 1897, 1898, 1899, 1901, 1902, 1903, 1904, 1905, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, gelderlandgregoriaanse, kalender, mcmab, urbe, condita, 2653armeense, kalender, 1349, ԹՎ, ՌՅԽԹsjinese, kalende. 1900 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1895 1896 1897 1898 1899 1900 1901 1902 1903 1904 1905 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1900Kalenders Die GelderlandGregoriaanse kalender 1900 MCMAb urbe condita 2653Armeense kalender 1349 ԹՎ ՌՅԽԹSjinese kalender 4596 4597 丙亥 丁子Ethiopiese kalender 1892 1893Hebreeuse kalender 5660 5661Hindoekalenders Vikram Samvat 1955 1956 Shaka Samvat 1822 1823 Kali Yuga 5001 5002Irannese kalender 1278 1279Islamitiese kalender 1318 1318 Die jaar 1900 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 100ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad n Gestorwe Boere sluipskutter na die Slag van Spioenkop naby Ladysmith Kwazulu Natal Natal Suid AfrikaGebeure Wysig6 Januarie Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Platrand vind plaas 23 Januarie Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Spioenkop begin 7 Februarie Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Vaalkrans vind plaas 12 Februarie Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Krokodilpoel vind plaas 14 Februarie Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Pietershoogte begin 15 Februarie Tweede Vryheidsoorlog Die Beleg van Kimberley eindig 18 27 Februarie Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Paardeberg vind plaas 7 Maart Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Poplar Grove vind langs die Modderrivier plaas 13 Maart Tweede Vryheidsoorlog Britse magte neem die stad Bloemfontein oor en Kroonstad word die hoofstad van die Oranje Vrystaat tot 11 Mei 1900 14 Mei 28 Oktober Die tweede Olimpiese Somerspele van die moderne era vind plaas in Parys 31 Mei Tweede Vryheidsoorlog Johannesburg oorgegee aan die Britte toe Dr Friederick Krause die militere kommandant van die Witwatersrand die sleutels van die stad aan Veldmaarskalk Lord Roberts oorhandig het 1 7 Junie Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Roodewalstasie vind plaas 11 Julie Tweede Vryheidsoorlog Die Slagte van Silkaatsnek Dwarsvlei en Onderstepoort vind plaas 27 Augustus Tweede Vryheidsoorlog die laaste standgeveg in die oorlog Die Slag van Bergendal word by Dalmanutha in die ZAR beeindig 21 Oktober Tweede Vryheidsoorlog Paul Kruger vertrek met die oorlogskip Gelderland wat deur Koningin Wilhelmina na Lourenco Marques gestuur is na Europa 6 November Tweede Vryheidsoorlog Generaal de Wet word by Bothaville verslaan De Wet en President Steyn ontsnap egter en die Britte verloor lt kol P W J Gallais 29 November Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Renosterkop vind plaas 13 Desember Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Nooitgedacht vind plaas 29 Desember Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Helvetia vind plaas Geboortes Wysig12 Januarie Siegfried Schurenberg Duitse akteur 1993 5 April Spencer Tracy Amerikaanse akteur 1967 25 April Wolfgang Pauli Oostenrykse teoretiese fisikus 1958 28 April Heinrich Muller die hoof van die Gestapo 1945 30 April David Manners Amerikaanse akteur 1998 14 Mei Johannes du Plessis Scholtz n Suid Afrikaanse skrywer taalhistorikus en kunsversamelaar 1990 20 Junie Boris Pash Amerikaanse militere intelligensie offisier 1995 25 Junie I D du Plessis Afrikaanse skrywer en digter 1981 25 Junie Louis Mountbatten n Britse staatsman en vlootoffisier 1979 29 Junie Antoine de Saint Exupery Franse skrywer en vlieenier 31 Julie 1944 4 Augustus Elizabeth Bowes Lyon voormalige Britse koningin 2002 11 Augustus Charley Paddock Amerikaanse atleet en akteur 1943 2 November Carola Neher Duitse toneelspeler 1942 6 Desember Agnes Moorehead Amerikaanse aktrise 1974 17 Desember Koos Strauss leier van die Verenigde Party en kabinetsminister 1990 Sterftes Wysig20 Januarie R D Blackmore Engelse romantiese skrywer 1825 20 Januarie John Ruskin Engelse kunskritikus en skrywer 1819 27 Maart Genl Piet Joubert Boerekryger en kommandant generaal 1831 5 April Georges de Villebois Mareuil Franse militere leier en vegter in Tweede Vryheidsoorlog 1847 20 Junie Lord Henry Loch n Britse goewerneur van die Kaapkolonie 1827 29 Julie Umberto I koning van Italie 1844 30 Julie Alfred Hertog van Sakse Koburg en Gotha tweede seun van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk 1844 25 Augustus Friedrich Nietzsche Duitse filosoof en filoloog 1844 5 September Danie Theron Kommandant baasverkenner en krygsman in die Tweede Vryheidsoorlog 1872 30 November Oscar Wilde Anglo Ierse skrywer in Dublin Ierland 1854 Verwysings Wysig Diary of Historical Dates for Johannesburg 1806 1976 dooie skakel en Besoek op 31 Mei 2012Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1900 amp ol,