×
18 Oktober

18 Oktober is die 291ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (292ste in skrikkeljare). Daar volg nog 74 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Kenteken van die Rooileër faksie
  • Alaskadag; Feesdag van Sint Lukas.

Publikasie datum: September 26, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 291ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 292ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, kenteken, rooileër, faksie, 1009, heilige, gr. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 18 Oktober is die 291ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 292ste in skrikkeljare Daar volg nog 74 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Kenteken van die Rooileer faksie 1009 Die Heilige Grafkerk n Christenkerk nou binne die ommuurde Ou Stad van Jerusalem word deur die mal Fatimid caliph Al Hakim bi Amr Allah vernietig 1415 Pous Gregorius XII tree af as pous van die Rooms Katolieke Kerk en beeindig daarmee die Westerse Skisma 1538 Pous Paulus III stel Pedro Sarmiento aartsbiskop van Compostella aan as kardinaal 1594 Pous Clemens VIII verklaar St Julian van Cuena heilig 1813 Die Veldslag by Leipzig Volkerschlacht begin Napoleon se troepe ly n nederlaag teen die troepe van die Geallieerdes 1851 Moby Dick n roman deur Herman Melville word vir die eerste keer uitgegee as The Whale Die walvis 1890 Windhoek die hoofstad van Namibie word deur kaptein Curt von Francois gestig 1912 Die Turkse Sultan doen afstand van Libie ten gunste van Italie onder n verdrag wat in Ouchy Switserland geteken is 1922 n Konsortium stig die British Broadcasting Company wat n netwerk van radiosenders vestig om n nasionale uitsaaidiens in die Verenigde Koninkryk daar te stel 1954 Texas Instruments stel die eerste transistorradio bekend 1977 n Duitse anti terreureenheid bekend as GSG 9 bestorm in Mogadisjoe n Lufthansa vliegtuig die Landshut n Boeing 737 200 met die vlugnummer LH181 wat op 13 Oktober deur die Rote Armee Fraktion geskaak is Die 86 gyselaars word onbeseer bevry slegs n enkele terroris aan boord oorleef die voorval 1995 Libie kondig aan dat meer as n miljoen Afrikane uit die land gesit gaan word Geboortes Wysig1130 Zhu Xi Chinese filosoof tydens die Song dinastie 1200 1405 Enea Silvio Piccolomini later Pous Pius II die 210de pous van die Rooms Katolieke Kerk in Corsignano Italie 1646 1523 Anna van Pole n Pools Litause prinses 1596 1585 Heinrich Schutz Duitse komponis en orrelis 1672 1653 Abraham van Riebeeck Goewerneur Generaal van Nederlands Indie 1713 1831 Friedrich III van Duitsland koning van Pruise en keiser van Duitsland 1888 1859 Henri Bergson Franse filosoof 1941 1925 Justus Tshungu Suid Afrikaanse omroeper 2019 1939 George Meiring laaste hoof van die Suid Afrikaanse Weermag en eerste hoof van die Suid Afrikaanse Nasionale Weermag 1934 Inger Stevens Amerikaanse aktrise 1970 1943 Phyllis Spira Suid Afrikaanse ballerina 2008 1953 Russel Botman rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch in die Wes Kaap 2014 1956 Martina Navratilova Sterftes Wysig707 Pous Johannes VII die 86ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1417 Pous Gregorius XII die 205de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1325 1503 Pous Pius III die 215de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1439 1871 Charles Babbage Engelse wiskundige filosoof uitvinder en meganiese ingenieur 1791 1929 Herbert Castens Suid Afrika se eerste Springbokkaptein 1864 1931 Thomas Edison Amerikaanse uitvinder 1847 1953 W A Hofmeyr Afrikaanse kultuurleier en sakeman Die W A Hofmeyr prys is na hom vernoem 1869 1959 Casparus de Wet Gereformeerde predikant hoogleraar en skrywer 1887 1982 Sias Reinecke Afrikaanse sanger en lid van die sanggroep Groep Twee 1940 2009 Basie Vivier Suid Afrika se 24ste Springbokkaptein 1927 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigAlaskadag Feesdag van Sint Lukas Wikimedia Commons bevat media in verband met 18 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 18 Oktober amp ol,