×
18 Desember

18 Desember is die 352ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (353ste in skrikkeljare). Daar volg nog 13 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  1. Findly, Ellison Banks (1993-03-25). (in Engels). Oxford University Press. p. 291. ISBN 978-0-19-536060-8.

Publikasie datum: September 13, 2021

desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 352ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 353ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, verwysingsgebeure, wysig1303, pous, benedictus, bevorder, niccolò, alberti, kardinaal, 1327, p. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 18 Desember is die 352ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 353ste in skrikkeljare Daar volg nog 13 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VerwysingsGebeure Wysig1303 Pous Benedictus XI bevorder Niccolo Alberti OP tot kardinaal 1327 Pous Johannes XXII bevorder Jacques Fournier later Pous Benedictus XII tot kardinaal van Sint Prisque 1352 Pous Innocentius VI volg Pous Clemens VI op 1389 Pous Bonifatius IX bevorder Cosimo de Migliorati later Pous Innocentius VII tot kardinaal priester van Santa Croce in Gerusalemme 1431 Pous Eugenius IV skort die konsilie van Basel op Die deelnemers is nie tevrede nie 1456 Pous Callixtus III bevorder Enea Silvio Piccolomini later Pous Pius II tot kardinaal Ander bronne gee 17 Desember 1461 Pous Pius II stel ses nuwe kardinale aan waaronder sy aangenome seun Giacomo Ammannati Piccolomini 1506 Pous Julius II stel drie nuwe kardinale aan al drie uit Frankryk 1534 Pous Paulus III stel sy kleinseuns Alessandro Farnese 14 en Guido Ascano Sforza 16 aan as kardinale 1585 Pous Sixtus V stel agt nuwe kardinale aan waaronder Ippolito Aldobrandini later Pous Clemens VIII 1587 Pous Sixtus V stel nog agt kardinale aan waaronder Scipione Gonzaga patriarg van Jerusalem 1591 Pous Innocentius IX stel twee nuwe kardinale aan waaronder sy kleinneef Giovanni Antonio Facchinetti junior 1596 Pous Clemens VIII stel Philipp Wilhelm von Bayern aan as kardinaal 1754 Pous Benedictus XIV stel Luis Antonio Fernandez de Cordoba Portocarrero deken van die metropolitaanse katedraal van Toledo Spanje aan as kardinaal 1786 Pous Pius VI stel sy neef Romoaldo Braschi Onesti prefek van die Apostoliese Paleis aan as kardinaal 1787 New Jersey word die 3de deelstaat van die Verenigde State 1818 Giovanni Maria Mastai Ferretti later Pous Pius IX word georden as subdiaken 1865 Slawerny in die Verenigde State word afgeskaf met die aanvaarding van die dertiende wysiging van die Amerikaanse grondwet 1892 Die eerste opvoering van die Russiese komponis Pjotr Tsjaikofski se ballet Die Neutekraker word in Sint Petersburg gehou 1923 Suid Afrika se eerste radiouitsending vind plaas 1929 Die FAK word in Bloemfontein gestig 1934 Die NG gemeente Bellville moedergemeente van al die NG gemeentes in die stadsdeel stig af van die NG gemeente Durbanville 1987 Die programmeertaal Perl word deur Larry Wall vrygestel Geboortes Wysig1392 Johannes VIII Palaiologos die tweede laaste keiser van die Bisantynse Ryk 1448 1878 Josef Stalin sekretaris van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie se sentrale komitee en 4de premier van die Sowjetunie 1953 1879 Paul Klee Switserse kunstenaar 1940 1884 Emil Starkenstein Tsjeggiese farmakoloog medestigter van kliniese farmakologie 1942 1888 Gladys Cooper Engelse aktrise en sanger 1971 1904 George Stevens Amerikaanse regisseur vervaardiger en kinematograaf 1975 1908 Celia Johnson Engelse aktrise 1982 1913 Willy Brandt Duitse politikus 4de kansellier van Duitsland Nobelpryswenner 1992 1916 Betty Grable Amerikaanse aktrise sanger en danseres 1973 1917 Ossie Davis Amerikaanse aktivis 2005 1932 Japie Human Suid Afrikaanse orrelis en pianis 2015 1939 Stoffel van der Merwe Suid Afrikaanse professor en politikus 1942 Samuel Sitta Tanzaniese politikus 2016 1946 Steve Biko Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis 1977 1946 Steven Spielberg Amerikaanse rolprentvervaardiger 1949 Dawie Malan Suid Afrikaanse akteur en toneelregisseur 1988 1954 Ray Liotta Amerikaanse akteur 1963 Brad Pitt Amerikaanse akteur 1963 Pierre Nkurunziza Burundese soldaat en politikus president van Burundi 2020 1966 Debbie Schafer Suid Afrikaanse politikus Wes Kaapse minister van onderwys 1978 Katie Holmes Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig1645 Nur Jahan keiserin van die Mogolryk van Indie 1577 1 1737 Antonio Stradivari bekende Italiaanse vervaardiger van strykinstrumente soos viole tjellos kitare altviole en harpe 1644 1831 Willem Bilderdijk Nederlandse geskiedkundige digter en advokaat 1756 1971 Diana Lynn Amerikaanse aktrise 1926 1982 Hans Ulrich Rudel Duitse kolonel en meesgedekoreerde bobaasvlieenier 1916 1990 Anne Revere Amerikaanse aktrise 1903 1990 Paul Tortelier Franse tjellis en komponis 1914 1993 Sam Wanamaker Amerikaanse akteur en vervaardiger 1919 1994 Lilia Skala Oostenryks Amerikaanse aktrise 1896 1997 Chris Farley Amerikaanse komediant en akteur 1964 2001 Gilbert Becaud Franse sanger liedjieskrywer pianis en akteur 1927 2006 Bertie Reed Suid Afrikaanse seiljagvaarder 1943 2008 Majel Barrett Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1932 2011 Vaclav Havel Tsjeggiese digter dramaturg en politikus 1ste President van die Tsjeggiese Republiek 1936 2016 Zsa Zsa Gabor Hongaars Amerikaanse aktrise en sosiale vlinder 1917 2019 Claudine Auger Franse aktrise 1941 Verwysings Wysig Findly Ellison Banks 1993 03 25 Nur Jahan Empress of Mughal India in Engels Oxford University Press p 291 ISBN 978 0 19 536060 8 Wikimedia Commons bevat media in verband met 18 Desember Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 18 Desember amp ol,