×
1898
1898
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1893 | 1894 | 1895 | 1896 | 1897 | ◄ 1898 ► | 1899 | 1900 | 1901 | 1902 | 1903 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1898
Kalenders
Die Guangxu-keiser van Sjina
Gregoriaanse kalender 1898
MDCCCXCVIII
Ab urbe condita 2651
Armeense kalender 1347

ԹՎ ՌՅԽԷ

Sjinese kalender 4594 – 4595

甲酉 – 乙戌

Ethiopiese kalender 1890 –1891
Hebreeuse kalender 5658 – 5659
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1953 – 1954
- Shaka Samvat 1820 – 1821
- Kali Yuga 4999 – 5000
Irannese kalender 1276 –1277
Islamitiese kalender 1316 –1316


Die jaar 1898 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 98ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die Verenigde State ná die Spaans-Amerikaanse Oorlog: Tien duisend myle vanaf Puerto Rico tot die Filippyne.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

1898, 18de, 19de, 20ste, 1893, 1894, 1895, 1896, 1897, 1899, 1900, 1901, 1902, 1903, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, guangxu, keiser, sjinagregoriaanse, kalender, mdcccxcviiiab, urbe, condita, 2651armeense, kalender, 1347, ԹՎ, . 1898 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1893 1894 1895 1896 1897 1898 1899 1900 1901 1902 1903 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1898Kalenders Die Guangxu keiser van SjinaGregoriaanse kalender 1898 MDCCCXCVIIIAb urbe condita 2651Armeense kalender 1347 ԹՎ ՌՅԽԷSjinese kalender 4594 4595 甲酉 乙戌Ethiopiese kalender 1890 1891Hebreeuse kalender 5658 5659Hindoekalenders Vikram Samvat 1953 1954 Shaka Samvat 1820 1821 Kali Yuga 4999 5000Irannese kalender 1276 1277Islamitiese kalender 1316 1316 Die jaar 1898 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 98ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig Die Verenigde State na die Spaans Amerikaanse Oorlog Tien duisend myle vanaf Puerto Rico tot die Filippyne 13 Januarie Emile Zola publiseer J Accuse om die Alfred Dreyfus aangeleentheid bloot te le en beskuldig die Franse regering van anti Semitisme 7 Februarie Emile Zola word verhoor vir laster vir J Accuse as deel van die Alfred Dreyfus saak 13 Maart Pous Leo XIII verklaar Pous Innocentius V salig 22 April Spaans Amerikaanse Oorlog Die Amerikaanse Vloot begin n blokkade van Kubaanse hawens en die USS Nashville neem beleg van n Spaanse handelskip 25 April Met die Filippynse Rewolusie begin die Spaans Amerikaanse Oorlog 11 Junie Die Guangxu keiser van China begin sy Honderd dae van hervorming 13 Junie Yukon word van die Noordwestelike gebiede afgestig as eie gebied van die Kanadese Konfederasie met Dawson as hoofstad 7 Julie Die Verenigde State annekseer Hawaii 12 Junie Die Filippyne verklaar amptelik onafhanklikheid van Spanje 12 Augustus Die Spaans Amerikaanse Oorlog eindig met die anneksasie van die Filippyne Guam Kuba en Puerto Rico deur die Verenigde State 26 Desember Pierre en Marie Curie kondig die ontdekking van n nuwe element aan wat later radium genoem word Aleister Crowley bekend in okkultisme sluit aan by die Orde van die Goue Skemer In Belgie word Nederlands naas Frans as ampstaal erken Die spoorwegverbinding tussen Pretoria en Nylstroom word geopen Henry James publiseer sy kortverhaal The Turn of the Screw Geboortes Wysig3 Februarie Jan Serfontein Suid Afrikaanse politikus kabinetsminister 1954 1966 1967 3 Februarie Alvar Aalto Finse argitek en ontwerper 1976 10 Februarie Bertolt Brecht Duitser digter dramaturg en regisseur 1956 17 Februarie Gregor Wentzel Duitse fisikus 1978 28 Februarie Molly Picon Amerikaanse aktrise 1992 4 Maart Hans Krebs Duitse general 1945 8 Maart Dr Eben Donges aangewese Staatspresident van Suid Afrika 1968 10 Maart Attie van Heerden Suid Afrikaanse atleet en rugbyspeler 1965 27 Maart Alma Tell Amerikaanse aktrise 1934 9 April Paul Robeson Amerikaanse sanger akteur advokaat en aktivis 1976 19 April Constance Talmadge Amerikaanse aktrise 1973 12 April Lily Pons Amerikaanse operasopraan 1976 3 Mei Golda Meir Israelse vakbondleier diplomaat en politikus eerste minister 1978 17 Mei Dr F C L Bosman lektor skrywer en redakteur van Afrikaanse geskrifte 1981 5 Junie Frederico Garcia Lorca Spaanse skrywer en digter 1936 6 Junie Jim Fouche Suid Afrikaanse politikus en tweede Staatspresident van Suid Afrika 1968 1975 1980 10 Junie Sita Afrikaanse skrywer van kinderverhale jeugverhale dramas en romans 1987 17 Junie M C Escher Nederlandse kunstenaar 1972 8 Julie Melville Ruick Amerikaanse akteur 1972 9 Julie Gerard Walschap Vlaamse skrywer 1989 19 Julie Herbert Marcuse Duits Amerikaanse filosoof sosioloog en politieke teoretikus 1979 30 Oktober Phil Mostert Suid Afrika se sestiende Springbokkaptein 1972 4 Desember Maly Delschaft Duitse aktrise 1995 Albert Luthuli President van die ANC 1967 Sterftes Wysig15 Maart Benjamin Mountfort Britsgebore Nieu Seelandse argitek 1825 26 Maart William Atherstone Suid Afrikaanse geneesheer en geoloog 1814 30 Julie Otto von Bismarck eerste minister van Pruise kanselier van die Noord Duitse Verbond en die eerste rykskanselier van die Duitse Keiserryk 1815 19 September Sir George Grey n goewerneur van die Kaapkolonie 1812 20 September Theodor Fontane Duitse skrywer en joernalis 1819 29 September Louise van Hesse Kassel Koningin van Denemarke 1817 8 Oktober Carl Otto Hager n Duitse argitek wat bekend geraak om die ontwerp van talle kerkgeboue van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1813 20 Oktober Henry Barkly Britse politikus 1815 10 Desember Thomas Upington vierde eerste minister van die Kaapkolonie 1844 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1898 amp ol,