×
1897
1897
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1892 | 1893 | 1894 | 1895 | 1896 | ◄ 1897 ► | 1898 | 1899 | 1900 | 1901 | 1902 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1897
Kalenders
Die Noordse Museum in Sotckholm op 'n fotochroom uit 1897
Gregoriaanse kalender 1897
MDCCCXCVII
Ab urbe condita 2650
Armeense kalender 1346

ԹՎ ՌՅԽԶ

Sjinese kalender 4593 – 4594

癸申 – 甲酉

Ethiopiese kalender 1889 –1890
Hebreeuse kalender 5657 – 5658
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1952 – 1953
- Shaka Samvat 1819 – 1820
- Kali Yuga 4998 – 4999
Irannese kalender 1275 –1276
Islamitiese kalender 1315 –1315


Die jaar 1897 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 25, 2021

1897, 18de, 19de, 20ste, 1892, 1893, 1894, 1895, 1896, 1898, 1899, 1900, 1901, 1902, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, noordse, museum, sotckholm, fotochroom, gregoriaanse, kalender, mdcccxcviiab, urbe, condita, 2650armeense, kal. 1897 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1892 1893 1894 1895 1896 1897 1898 1899 1900 1901 1902 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1897Kalenders Die Noordse Museum in Sotckholm op n fotochroom uit 1897Gregoriaanse kalender 1897 MDCCCXCVIIAb urbe condita 2650Armeense kalender 1346 ԹՎ ՌՅԽԶSjinese kalender 4593 4594 癸申 甲酉Ethiopiese kalender 1889 1890Hebreeuse kalender 5657 5658Hindoekalenders Vikram Samvat 1952 1953 Shaka Samvat 1819 1820 Kali Yuga 4998 4999Irannese kalender 1275 1276Islamitiese kalender 1315 1315 Die jaar 1897 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 97ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig1 Januarie Die Oranje Vrijstaatsche Gouvernementsspoorwegen word gestig 28 Januarie In Rusland word die eerste sensus gehou 30 April Genl Jan Smuts tree in die huwelik met Isie Krige op Stellenbosch 9 Desember Marguerite Durand Franse verhoogaktriese joernalis en bekende suffragette stig die feminitiese dagblad La Fronde J J Thomson ontdek die elektron die elementere partikel wat elektriese stroom in stroombane dra Henry James publiseer sy halflengte roman The Spoils of Poynton asook die verhaal What Maisie Knew Geboortes Wysig4 Februarie Ludwig Erhard Duitse politikus minister van ekonomie en bondskanselier van Wes Duitsland 1977 17 Maart Ferdinand von Sammern Frankenegg Duitse SS bevelvoerder 1943 17 April Thornton Wilder Amerikaanse skrywer en wenner van Pulitzerprys vir Fiksie 1975 27 April Chris Blignaut n legendariese Afrikaanse sanger 1974 11 Mei Boerneef n Suid Afrikaanse skrywer digter leksikograaf en akademikus 1967 27 Mei PK Albertyn Suid Afrika se vyftiende Springbokkaptein 1973 7 Junie George Szell Hongaarsgebore Amerikaanse dirigent en komponis 1970 15 Junie Leo Marquard stigterslid van Suid Afrika se Liberale Party 1974 19 Junie Moe Howard Amerikaanse akteur en komediant Three Stooges 1975 3 Julie L W Hiemstra Suid Afrikaanse taalkundige 1978 24 Julie Amelia Earhart lugvaartpionier van die Verenigde State 1937 11 Augustus Enid Blyton Britse outeur van Noddy Famous Five en Secret Seven 1968 31 Augustus Fredric March Amerikaanse akteur 1975 12 September Irene Joliot Curie Franse fisikus en Nobelpryswenner 1956 26 September Giovanni Battista Montini later Pous Paulus VI die 262ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1978 2 Oktober Bud Abbott Amerikaanse akteur en komediant 1974 26 Oktober Prof J L B Smith n Suid Afrikaanse igtioloog wie die Selakant identifiseer 1968 26 Oktober Henry Vahl Duitse akteur 1977 29 Oktober Joseph Goebbels Duitse politikus 1945 26 Desember Willy Corsari Nederlandse skryfster van jeuglektuur romans speurverhale kortverhale en toneelstukke 1998 Sterftes Wysig10 Januarie Gustav Christian Schwabe Duits gebore Britse koopman en finansier 1813 3 April Johannes Brahms Duitse komponis 1833 23 Oktober Georges de Layens Franse botanis en byeboer 1834 28 Oktober Sir Hercules Robinson n Britse goewerneur van die Kaapkolonie 1824 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1897 amp ol,