×
1894
1894
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1889 | 1890 | 1891 | 1892 | 1893 | ◄ 1894 ► | 1895 | 1896 | 1897 | 1898 | 1899 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1894
Kalenders
Cecil Rhodes
Gregoriaanse kalender 1894
MDCCCXCIV
Ab urbe condita 2647
Armeense kalender 1343

ԹՎ ՌՅԽԳ

Sjinese kalender 4590 – 4591

庚巳 – 辛午

Ethiopiese kalender 1886 –1887
Hebreeuse kalender 5654 – 5655
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1949 – 1950
- Shaka Samvat 1816 – 1817
- Kali Yuga 4995 – 4996
Irannese kalender 1272 –1273
Islamitiese kalender 1312 –1312


Die jaar 1894 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 94ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1894, 18de, 19de, 20ste, 1889, 1890, 1891, 1892, 1893, 1895, 1896, 1897, 1898, 1899, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, cecil, rhodesgregoriaanse, kalender, mdcccxcivab, urbe, condita, 2647armeense, kalender, 1343, ԹՎ, ՌՅԽԳsjinese. 1894 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1889 1890 1891 1892 1893 1894 1895 1896 1897 1898 1899 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1894Kalenders Cecil RhodesGregoriaanse kalender 1894 MDCCCXCIVAb urbe condita 2647Armeense kalender 1343 ԹՎ ՌՅԽԳSjinese kalender 4590 4591 庚巳 辛午Ethiopiese kalender 1886 1887Hebreeuse kalender 5654 5655Hindoekalenders Vikram Samvat 1949 1950 Shaka Samvat 1816 1817 Kali Yuga 4995 4996Irannese kalender 1272 1273Islamitiese kalender 1312 1312 Die jaar 1894 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 94ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigSuid Afrika Cecil John Rhodes verhoed die kleurling Krom Hendriks om deel te neem aan n kriekettoer van die Kaapse span na Engeland Die eerste erwe word uitgemeet in Stilbaai 25 Maart Coxey s Army die eerste noemenswaardige Amerikaanse protes optog vertrek van Massillon Ohio na Washington D C 24 Junie Die Internasionale Olimpiese komitee besluit om die Olimpiese spele elke vier jaar te hou 28 Junie Werkersdag Engels Labor Day word n amptelike VSA vakansiedag Geboortes Wysig11 Januarie Margaret Ballinger invloedryke spreker en stigterslid van die Liberale Party 1980 20 Januarie Walter Piston Amerikaanse komponis 1976 3 Februarie Norman Rockwell Amerikaanse skilder en illustreerder 1978 10 Februarie Harold Macmillan Britse eerste minister 1986 20 Maart Jannie Hofmeyr Suid Afrikaanse geleerde en politikus 1948 17 April Nikita Chroesjtsjof Russiese politikus en partyleier 1971 23 April Frank Borzage Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 1962 26 April Rudolf Hess Duitse Nazi leier 1987 23 Junie Alfred Kinsey Amerikaanse entomoloog 1956 23 Junie Edward VIII van die Verenigde Koninkryk Britse koning 1972 25 Junie Hermann Oberth Duitse fisikus 1989 19 Julie Percy Spencer Amerikaanse ingenieur en uitvinder van die mikrogolfoond 1970 23 Augustus A A Pienaar Afrikaanse skrywer wat onder die skuilnaam Sangiro gepubliseer het 1979 24 Augustus Elisha Scott Noord Ierse sokkerdoelwagter en afrigter 1959 28 Augustus Karl Bohm Oostenrykse dirigent 1981 2 Oktober Irma Stern Suid Afrikaanse kunsskilder 1966 16 Oktober Moshe Sharett Israelse politikus eerste minister 1965 4 November Clarence van Riet Lowe Suid Afrikaanse siviele ingenieur en prehistoriese argeoloog 1956 14 November Rino Corso Fougier Italiaanse lugmaggeneraal tydens die Tweede Wereldoorlog 1963 29 November Toon van den Heever Suid Afrikaanse digter regter en Hertzogprys wenner 1956 5 Desember Charles Robberts Swart die laaste Goewerneur Generaal van die Unie van Suid Afrika en die eerste Staatspresident van die Republiek van Suid Afrika 1982 Onbekend Lizzie van Zyl slagoffer van die Verskroeideaardebeleid 1901 Sterftes Wysig1 Januarie Heinrich Hertz Duitse fisikus 1857 20 Oktober Aleksander III van Rusland tsaar van Rusland 1845 7 Desember Ferdinand de Lesseps Franse diplomaat en die dryfveer agter die bou van die Suezkanaal 1805 Lobengula die tweede en laaste koning van die Ndebeles 1845 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1894 amp ol,