×
1890
1890
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1885 | 1886 | 1887 | 1888 | 1889 | ◄ 1890 ► | 1891 | 1892 | 1893 | 1894 | 1895 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1890
Kalenders
Vincent van Gogh
Gregoriaanse kalender 1890
MDCCCXC
Ab urbe condita 2643
Armeense kalender 1339

ԹՎ ՌՅԼԹ

Sjinese kalender 4586 – 4587

丙丑 – 丁寅

Ethiopiese kalender 1882 –1883
Hebreeuse kalender 5650 – 5651
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1945 – 1946
- Shaka Samvat 1812 – 1813
- Kali Yuga 4991 – 4992
Irannese kalender 1268 –1269
Islamitiese kalender 1308 –1308


Die jaar 1890 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 90ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1890, 18de, 19de, 20ste, 1885, 1886, 1887, 1888, 1889, 1891, 1892, 1893, 1894, 1895, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, vincent, goghgregoriaanse, kalender, mdcccxcab, urbe, condita, 2643armeense, kalender, 1339, ԹՎ, ՌՅԼԹsjinese, . 1890 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1885 1886 1887 1888 1889 1890 1891 1892 1893 1894 1895 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1890Kalenders Vincent van GoghGregoriaanse kalender 1890 MDCCCXCAb urbe condita 2643Armeense kalender 1339 ԹՎ ՌՅԼԹSjinese kalender 4586 4587 丙丑 丁寅Ethiopiese kalender 1882 1883Hebreeuse kalender 5650 5651Hindoekalenders Vikram Samvat 1945 1946 Shaka Samvat 1812 1813 Kali Yuga 4991 4992Irannese kalender 1268 1269Islamitiese kalender 1308 1308 Die jaar 1890 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 90ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig1 Julie Die Duitse Keiserryk en die Verenigde Koninkryk onderteken die sogenaamde Zanzibar Helgoland Verdrag Helgoland en die Kaprivistrook word deel van die Duitse Keiserryk terwyl Wituland hede in Kenia gelee en Zanzibar destyds nie deel van die Duitse koloniale ryk nie by die Britse koloniale ryk ingelyf word 3 Julie Idaho word die 43ste deelstaat van die Verenigde State 10 Julie Wyoming word die 44ste deelstaat van die Verenigde State 25 September Soos in die vooruitsig gestel deur John Muir word die Yosemite Nasionale Park in Kalifornie daargestel 18 Desember Frederick Lugard annekseer Uganda namens die Britse Oos Afrika Kompanjie 29 Desember Die Amerikaanse Leer vermoor meer as 400 lede van die Groot Siouxnasie tydens die Slagting van Wounded Knee Henry James publiseer sy roman The Tragic Muse Engeland word n volle lid van die Internasionale Rugbyvoetbalraad IRVR nou Wereldrugby Geboortes Wysig6 Januarie Paul Louw Afrikaanse predikant en digter 1933 24 Februarie Marjorie Main Amerikaanse aktrise 1975 4 Maart Gerard Moerdijk Suid Afrikaanse argitek 1958 9 Maart Wjatsjeslaf Molotof Sowjet politikus en diplomaat 1986 11 Maart Vannevar Bush n Amerikaanse ingenieur en wetenskapbestuurder 1974 12 Maart Vaslav Nijinsky Russiese danser 1950 6 April Anthony Fokker Nederlandse ontwerper van vliegtuie 1939 10 Mei Alfred Jodl Duitse generaal 1946 12 Mei Kurt Student Duitse generaal 1978 16 Junie Stan Laurel Engelse akteur en skrywer bekend vir sy The Laurel and Hardy Show 1965 29 Junie Hendrikje van Andel Schipper tot in 2005 die oudste erkende mens in die wereld 2005 7 Julie Albertus van Rhyn Suid Afrikaanse onderwysman koerantredakteur politikus en ambassadeur 1971 20 Julie George II koning van Griekeland 1947 14 Augustus Oswald Pirow Suid Afrikaanse politikus en regsgeleerde 1959 15 September Agatha Christie Engelse speurverhaalskryfster 1976 14 Oktober Dwight D Eisenhower Generaal in die Amerikaanse Weermag en 34ste President van die Verenigde State 1969 21 November Eric Hendrik Louw diplomaat en politikus 24 Junie 1968 22 November Charles de Gaulle Franse militere generaal en staatsman 1970 6 Desember Dion Fortune Walliese okkultis 1946 12 Desember Gladys Steyn Suid Afrika se eerste vroulike advokaat 1989 26 Desember Jozef Cantre Belgiese beeldhouer 1957 Sterftes Wysig24 April Richard Wocke die eerste argitek in die Oranje Vrystaat 1831 19 Junie Kommandant Generaal Stephanus Schoeman waarnemende Staatspresident van die Zuid Afrikaansche Republiek 1810 27 Junie Dietlof Mare n sakeman en landdros in die Zuid Afrikaansche Republiek ZAR 1824 29 Julie Vincent van Gogh Nederlandse skilder 1853 22 September Joanna Courtmans Vlaamse skryfster 1811 23 November Willem III van Nederland koning van Nederland en groothertog van Luxemburg 1817 28 Desember ds Dirk Postma grondlegger van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika 1818 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1890 amp ol,