×
1889
1889
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1884 | 1885 | 1886 | 1887 | 1888 | ◄ 1889 ► | 1890 | 1891 | 1892 | 1893 | 1894 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1889
Kalenders
Die Eiffel-toring
Gregoriaanse kalender 1889
MDCCCLXXXIX
Ab urbe condita 2642
Armeense kalender 1338

ԹՎ ՌՅԼԸ

Sjinese kalender 4585 – 4586

乙子 – 丙丑

Ethiopiese kalender 1881 –1882
Hebreeuse kalender 5649 – 5650
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1944 – 1945
- Shaka Samvat 1811 – 1812
- Kali Yuga 4990 – 4991
Irannese kalender 1267 –1268
Islamitiese kalender 1307 –1307


Die jaar 1889 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die Eiffeltoring

Publikasie datum: September 03, 2021

1889, 18de, 19de, 20ste, 1884, 1885, 1886, 1887, 1888, 1890, 1891, 1892, 1893, 1894, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, eiffel, toringgregoriaanse, kalender, mdccclxxxixab, urbe, condita, 2642armeense, kalender, 1338, ԹՎ, ՌՅԼԸsjin. 1889 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1884 1885 1886 1887 1888 1889 1890 1891 1892 1893 1894 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1889Kalenders Die Eiffel toringGregoriaanse kalender 1889 MDCCCLXXXIXAb urbe condita 2642Armeense kalender 1338 ԹՎ ՌՅԼԸSjinese kalender 4585 4586 乙子 丙丑Ethiopiese kalender 1881 1882Hebreeuse kalender 5649 5650Hindoekalenders Vikram Samvat 1944 1945 Shaka Samvat 1811 1812 Kali Yuga 4990 4991Irannese kalender 1267 1268Islamitiese kalender 1307 1307 Die jaar 1889 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 89ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Die EiffeltoringGebeure Wysig31 Maart Die Eiffel toring word in Parys ingewy 2 Mei Menelik II Keiser van Ethiopie teken n verdrag met Italie wat Ethiopie beheer gee oor Eritrea 29 Oktober Die British South Africa Company word gestig met Cecil John Rhodes as besturende direkruer 2 November Noord en Suid Dakota word die 39ste en 40ste deelstate van die Verenigde State 8 November Montana word die 41ste deelstaat van die Verenigde State 11 November Washington word die 42ste deelstaat van die Verenigde State Geboortes Wysig21 Februarie Pieter van der Byl Suid Afrikaanse kabinetsminister van die Verenigde Party 1975 16 Maart Reggie Walker Suid Afrikaanse atleet 1951 4 April Henry Fagan Suid Afrikaanse skrywer politikus regter en joernalis 6 Desember 1963 15 April Tom Naude Suid Afrikaanse politikus en waarnemende Staatspresident van Suid Afrika 1967 1968 1969 16 April Charlie Chaplin Britse akteur skrywer en rolprentvervaardiger 1977 20 April Adolf Hitler Duitse politikus en diktator 1945 26 April Ludwig Wittgenstein Oostenryks Britse filosoof 1951 25 Mei Gunther Lutjens Duitse admiraal 1941 25 Mei Igor Sikorsky Russiese ingenieur wat helikopters en vliegtuie gebou het 1972 14 September Leon Mare Afrikaanse skrywer en Hertzogpryswenner vir prosa 1983 10 November Claude Rains Amerikaanse akteur 1967 14 November Jawaharlal Nehru Indiese politikus eerste staatshoof 1964 20 November Edwin Hubble Amerikaanse sterrekundige 1953 25 Desember Sarah Goldblatt Suid Afrikaanse joernalis en onderwyseres 1975 Sterftes Wysig11 Oktober James Prescott Joule n Engelse fisikus 1818 6 Desember Jefferson Davis die enigste president van die Gekonfedereerde State van Amerika gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog 1808 12 Desember Robert Browning n Engelse digter 1812 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1889 amp ol,