×
1887
1887
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1882 | 1883 | 1884 | 1885 | 1886 | ◄ 1887 ► | 1888 | 1889 | 1890 | 1891 | 1892 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1887
Kalenders
Kogmanskloof
Gregoriaanse kalender 1887
MDCCCLXXXVII
Ab urbe condita 2640
Armeense kalender 1336

ԹՎ ՌՅԼԶ

Sjinese kalender 4583 – 4584

癸戌 – 甲亥

Ethiopiese kalender 1879 –1880
Hebreeuse kalender 5647 – 5648
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1942 – 1943
- Shaka Samvat 1809 – 1810
- Kali Yuga 4988 – 4989
Irannese kalender 1265 –1266
Islamitiese kalender 1305 –1305


Die jaar 1887 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 87ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1887, 18de, 19de, 20ste, 1882, 1883, 1884, 1885, 1886, 1888, 1889, 1890, 1891, 1892, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, kogmanskloofgregoriaanse, kalender, mdccclxxxviiab, urbe, condita, 2640armeense, kalender, 1336, ԹՎ, ՌՅԼԶsjine. 1887 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1882 1883 1884 1885 1886 1887 1888 1889 1890 1891 1892 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1887Kalenders KogmanskloofGregoriaanse kalender 1887 MDCCCLXXXVIIAb urbe condita 2640Armeense kalender 1336 ԹՎ ՌՅԼԶSjinese kalender 4583 4584 癸戌 甲亥Ethiopiese kalender 1879 1880Hebreeuse kalender 5647 5648Hindoekalenders Vikram Samvat 1942 1943 Shaka Samvat 1809 1810 Kali Yuga 4988 4989Irannese kalender 1265 1266Islamitiese kalender 1305 1305 Die jaar 1887 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 87ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig11 Januarie F W Reitz word tot president van die Vrystaat verkies 9 Februarie Die goudmynmaatskappy The Gold Fields of South Africa word in Londen deur Cecil Rhodes en sy vennoot Charles Rudd gestig 28 Februarie Die Kogmanskloofpas word geopen 26 April Die Uitvoerende Raad van die Zuid Afrikaansche Republiek ZAR neem die besluit om Krugersdorp te proklameer 23 Junie Banff nasionale park die eerste in Kanada word geskep 28 Junie Minot Noord Dakota ingelyf as n stad 17 Oktober The Star verskyn die eerste keer in Johannesburg 2 Desember Bouwerk begin aan die Leeubrug in Kerkstraat Pretoria oor die Apiesrivier Die Nederlandsch Zuid Afrikaansche Spoorweg Maatschappij word opgerig wat die bou van n verbinding met Lourenco Marques Maputo tot doel het Geboortes Wysig1 Januarie Wilhelm Canaris Duitse admiraal 1945 5 Januarie Courtney Hodges Amerikaanse generaal tydens die Tweede Wereldoorlog 1966 11 Februarie Johannes van Melle Nederlands gebore Afrikaanse skrywer van onder meer Bart Nel 1953 23 Maart William Nicol predikant teoloog opvoedkundige en goewerneur van die Transvaal 1967 23 Maart Casparus de Wet Gereformeerde predikant hoogleraar en skrywer 1957 24 Maart Roscoe Arbuckle Amerikaanse akteur regisseur en skrywer 1933 28 Maart Helena Barry Hofmeyr Nasionale Partylid van die Vrystaatse Provinsiale Raad 1954 26 April Anna Petronella van Heerden eerste Afrikaner vrou wat as mediese dokter kwalifiseer 1975 10 Mei J C Bloem Nederlandse digter en essayis 1966 9 Junie Emilio Mola Spaanse generaal wie se deelname aan n staatsgreep in 1936 die Spaanse Burgeroorlog begin het 1937 20 Junie Kurt Schwitters Duitse Dada artis en digter in Hannover 22 Junie Sir Julian Huxley Britse embrioloog in Londen 25 Junie George Abbott skrywer 1995 7 Julie Marc Chagall Franse kunstenaar 12 Julie Rudolph Lewis eerste Suid Afrikaner wat n Olimpiese goue medalje in fietsry kon wen 1933 3 Augustus Rupert Brooke Engelse digter 1915 12 Augustus Erwin Schrodinger Oostenrykse fisikus 1961 17 Augustus Karel I van Oostenryk laaste keiser van Oostenryk Hongarye 1922 2 September Willem de Merode Nederlandse digter 1939 1 Oktober Pieter Nicolaas van Eyck Nederlandse digter hoogleraar aan die Universiteit van Leiden en literere kritikus 1954 6 Oktober Gordon Tomlinson prokureur skrywer en kampvegter vir Afrikaans 1955 31 Oktober Tsjiang Kai sjek opperbevelhebber van die nasionalistiese regering van die Republiek China 5 April 1975 17 November Bernard Montgomery Britse Veldmaarskalk 1976 23 November Hendrik van der Bijl Suid Afrikaanse wetenskaplike en vader van Yskor 1948 24 November Erich von Manstein Duitse generaal 1973 27 November Dr Colin Steyn Suid Afrikaanse regsgeleerde kabinetsminister en laaste Vrystaatse Volksraadslid van die Verenigde Party 1959 27 November Masaharu Homma Japannese luitenant generaal en oorlogsmisdadiger 1946 28 November Ernst Rohm die leier van die Sturmabteilung SA van die Nasionaal Sosialistiese Duitse Arbeidersparty 1934 13 Desember Leila Reitz eerste vrou in Suid Afrika se Volksraad 1959 Sterftes Wysig10 Maart Jan Bantjes n Voortrekker 1817 25 Oktober Sir Philip Wodehouse n Britse goewerneur van die Kaapkolonie 1811 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1887 amp ol,