×
1886
1886
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1881 | 1882 | 1883 | 1884 | 1885 | ◄ 1886 ► | 1887 | 1888 | 1889 | 1890 | 1891 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1886
Kalenders
Lüderitz
Gregoriaanse kalender 1886
MDCCCLXXXVI
Ab urbe condita 2639
Armeense kalender 1335

ԹՎ ՌՅԼԵ

Sjinese kalender 4582 – 4583

壬酉 – 癸戌

Ethiopiese kalender 1878 –1879
Hebreeuse kalender 5646 – 5647
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1941 – 1942
- Shaka Samvat 1808 – 1809
- Kali Yuga 4987 – 4988
Irannese kalender 1264 –1265
Islamitiese kalender 1304 –1304


Die jaar 1886 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 86ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1886, 18de, 19de, 20ste, 1881, 1882, 1883, 1884, 1885, 1887, 1888, 1889, 1890, 1891, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, lüderitzgregoriaanse, kalender, mdccclxxxviab, urbe, condita, 2639armeense, kalender, 1335, ԹՎ, ՌՅԼԵsjinese, k. 1886 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1881 1882 1883 1884 1885 1886 1887 1888 1889 1890 1891 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1886Kalenders LuderitzGregoriaanse kalender 1886 MDCCCLXXXVIAb urbe condita 2639Armeense kalender 1335 ԹՎ ՌՅԼԵSjinese kalender 4582 4583 壬酉 癸戌Ethiopiese kalender 1878 1879Hebreeuse kalender 5646 5647Hindoekalenders Vikram Samvat 1941 1942 Shaka Samvat 1808 1809 Kali Yuga 4987 4988Irannese kalender 1264 1265Islamitiese kalender 1304 1304 Die jaar 1886 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 86ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig n Vloedramp tref die stad Montreal Johannesburg is gestig na die ontdekking van goud aan die Witwatersrand Stigting van Vancouver British Columbia Henry James publiseer sy bittersoet tragedie komedie The Bostonians asook sy politieke roman The Princess Casamassima Die Franse chemikus Paul Emile Lecoq Boisbaudran ontdek die element disprosium Die Internasionale Rugbyvoetbalraad IRVR nou Wereldrugby word deur verteenwoordigers uit Skotland Ierland en Wallis in Dublin gestig 22 Februarie Die eerste goud 61 onse word van Kromdraai aan die Witwatersrand na die Standard Bank in Pretoria gestuur 8 Mei Die Amerikaanse apteker dr John Styth Pemberton skep n drankie wat later bekend staan as Coca Cola 2 Junie Frances Cleveland geb Folsom trou op 21 jarige ouderdom met die Amerikaanse president Grover Cleveland en word die jongste First Lady in die Amerikaanse geskiedenis 3 Julie Carl Benz onderneem n proefrit met sy eerste motor in Mannheim Geboortes Wysig8 Februarie Sannie Uys Suid Afrikaanse skrywer en moeder van Uys Krige 1976 27 Maart Ludwig Mies van der Rohe Duitse argitek 1969 14 April Maggie Laubser Suid Afrikaanse skilder 1973 23 April Iva Shepard Amerikaanse aktrise 1973 26 Mei Al Jolson Amerikaanse akteur en komponis 1950 1 Junie Daisy de Melcker moordenares wat haar twee mans en seun vergiftig het 1932 20 Junie Robert Schuman Franse staatsman 1963 25 Junie Henry H Arnold Amerikaanse generaal in beide die Amerikaanse Leer en Amerikaanse Lugmag 1950 5 Julie Felix Timmermans Vlaamse skrywer 1947 5 Julie Willem Drees Nederlandse eerste minister 1988 6 Julie Annette Kellermann Australiese aktrise 1975 13 Augustus Jacob Hendrik Pierneef Suid Afrikaanse skilder 4 Oktober 1957 8 September Siegfried Sassoon Engelse digter skrywer en soldaat 1967 25 September Nobutake Kondō admiraal in die Japannese Keiserlike Vloot tydens die Tweede Wereldoorlog 1953 16 Oktober Armin Wegner Duitse skrywer en menseregte aktivis 1978 26 Oktober Isidore Fattal biskop in Libanon en Sirie 1961 1 Desember Pierre Kemp Nederlandse digter 1967 Sterftes Wysig17 Mei John Deere Amerikaanse grofsmid en uitvinder 1804 31 Julie Franz Liszt Hongaarse komponis 1811 30 Oktober Adolf Luderitz Duitse koopman en stigter van die eerste Duitse kolonie in Suidwes Afrika vandag Namibie 1834 18 November Chester A Arthur die een en twintigste President van die Verenigde State 1829 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1886 amp ol,