×
1885
1885
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1880 | 1881 | 1882 | 1883 | 1884 | ◄ 1885 ► | 1886 | 1887 | 1888 | 1889 | 1890 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1885
Kalenders
Van Gogh se boerin (1885)
Gregoriaanse kalender 1885
MDCCCLXXXV
Ab urbe condita 2638
Armeense kalender 1334

ԹՎ ՌՅԼԴ

Sjinese kalender 4581 – 4582

辛申 – 壬酉

Ethiopiese kalender 1877 –1878
Hebreeuse kalender 5645 – 5646
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1940 – 1941
- Shaka Samvat 1807 – 1808
- Kali Yuga 4986 – 4987
Irannese kalender 1263 –1264
Islamitiese kalender 1302 –1303


Die jaar 1885 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 85ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1885, 18de, 19de, 20ste, 1880, 1881, 1882, 1883, 1884, 1886, 1887, 1888, 1889, 1890, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, gogh, boerin, gregoriaanse, kalender, mdccclxxxvab, urbe, condita, 2638armeense, kalender, 1334, ԹՎ, ՌՅԼԴsjine. 1885 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1880 1881 1882 1883 1884 1885 1886 1887 1888 1889 1890 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1885Kalenders Van Gogh se boerin 1885 Gregoriaanse kalender 1885 MDCCCLXXXVAb urbe condita 2638Armeense kalender 1334 ԹՎ ՌՅԼԴSjinese kalender 4581 4582 辛申 壬酉Ethiopiese kalender 1877 1878Hebreeuse kalender 5645 5646Hindoekalenders Vikram Samvat 1940 1941 Shaka Samvat 1807 1808 Kali Yuga 4986 4987Irannese kalender 1263 1264Islamitiese kalender 1302 1303 Die jaar 1885 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 85ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigDie Nederlandse skilder Vincent van Gogh verf Die Aartappeleters tydens sy verblyf in Nuenen Nederland Dit is n olieverfskildery op doek 6 Julie Louis Pasteur doen die eerste suksesvolle toets van sy vaksien teen hondsdolheid 20 Oktober Die boererepubliek Upingtonia kom tot stand 22 Desember Ito Hirobumi n samoerai van Choshu word die eerste Eerste Minister van Japan Geboortes Wysig2 Januarie Boy Morkel Suid Afrika se dertiende Springbokkaptein 1955 31 Januarie Tinus de Jongh n bekende Suid Afrikaanse skilder 1942 9 Februarie Alban Berg Oostenrykse komponis van die Tweede Weense Skool 1935 17 Februarie Romano Guardini Duitse katolieke priester teoloog en filosoof 1968 24 Februarie Chester W Nimitz vlootadmiraal in die Amerikaanse Vloot 1966 1 April Wallace Beery Amerikaanse akteur 1949 27 April Karl Bremer Suid Afrikaanse geneesheer en politikus 1953 2 Mei Hedda Hopper Amerikaanse aktise en joernalis 1966 14 Mei Otto Klemperer Duitse dirigent 1973 22 Junie Milan Vidmar Sloweense ingenieur skaakspeler filosoof en skrywer 1962 6 Julie Ernst Busch Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog 1945 29 Julie Theda Bara Amerikaanse aktrise 1955 31 Julie M L de Villiers Afrikaanse predikant en musikus komponis van Die Stem van Suid Afrika 1977 7 Oktober Niels Bohr n Deense fisikus 1962 26 Oktober Duggie Morkel Suid Afrika se tiende Springbokkaptein 1950 30 Oktober Ezra Pound Amerikaanse digter en literere kritikus 1972 2 November Harlow Shapley Amerikaanse sterrekundige bepaal in 1918 die Son se posisie in die Melkweg 1972 5 November Will Durant Amerikaanse historikus 1981 25 November J F W Grosskopf n Afrikaanse skrywer 1948 Sterftes Wysig22 Mei Victor Hugo Franse skrywer digter en dramaturg 1802 23 Julie Ulysses S Grant 18de President van die Verenigde State 1822 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1885 amp ol,