×
1884
1884
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1879 | 1880 | 1881 | 1882 | 1883 | ◄ 1884 ► | 1885 | 1886 | 1887 | 1888 | 1889 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1884
Kalenders
Die Brits-Duitse grens in Suidwes-Afrika
Gregoriaanse kalender 1884
MDCCCLXXXIV
Ab urbe condita 2637
Armeense kalender 1333

ԹՎ ՌՅԼԳ

Sjinese kalender 4580 – 4581

庚未 – 辛申

Ethiopiese kalender 1876 –1877
Hebreeuse kalender 5644 – 5645
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1939 – 1940
- Shaka Samvat 1806 – 1807
- Kali Yuga 4985 – 4986
Irannese kalender 1262 –1263
Islamitiese kalender 1301 –1301


Die jaar 1884 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1884, 18de, 19de, 20ste, 1879, 1880, 1881, 1882, 1883, 1885, 1886, 1887, 1888, 1889, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, brits, duitse, grens, suidwes, afrikagregoriaanse, kalender, mdccclxxxivab, urbe, condita, 2637armeense, kalen. 1884 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1879 1880 1881 1882 1883 1884 1885 1886 1887 1888 1889 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1884Kalenders Die Brits Duitse grens in Suidwes AfrikaGregoriaanse kalender 1884 MDCCCLXXXIVAb urbe condita 2637Armeense kalender 1333 ԹՎ ՌՅԼԳSjinese kalender 4580 4581 庚未 辛申Ethiopiese kalender 1876 1877Hebreeuse kalender 5644 5645Hindoekalenders Vikram Samvat 1939 1940 Shaka Samvat 1806 1807 Kali Yuga 4985 4986Irannese kalender 1262 1263Islamitiese kalender 1301 1301 Die jaar 1884 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 84ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig4 Januarie Die Fabian Society word in Londen gestig 24 April Die gebied tussen Kunene en Oranje word deur die konferensie van Berlyn onder beskerming van die Duitse Ryk geplaas 4 Julie Die Franse gee die Vryheidsbeeld Statue of Liberty aan die VSA 5 Augustus Stigting van die Nieuwe Republiek met Vryheid as die hoofstad 7 Augustus Die Duitse Ryk stuur die oorlogskepe Leipzig en Elisabeth na die Angra Pequenabaai in Suidwes Afrika Namibie en neem die kolonie in besit 10 November Giuseppe Sarto later Pous Pius X word biskop van Mantua Die eerste Duitse televisiepatent word aan die Berlynse student Paul Nipkow uitvinder van die Nipkow skyf verleen Henry James publiseer sy nie fiksie opstel The Art of Fiction Geboortes Wysig1 Februarie Jewgeni Zamjatin n Russiese skrywer 1937 9 Februarie Doktor Carel Gerretson Nederlandse skrywer essayis geskiedkundige en politikus 1958 16 Februarie Robert J Flaherty Amerikaanse rolprentmaker en regisseur 1951 24 Maart Peter Debye Amerikaanse chemikus en Nobelprys wenner 1966 26 Maart Wilhelm Backhaus Duitse pianis en pedagoog 1969 27 Maart James Cruze rolprentakteur regisseur en vervaardiger 1942 8 Mei Harry S Truman Amerikaanse politikus en staatsman President van die Verenigde State 1972 21 Junie Claude Auchinleck Britse veldmaarskalk 1981 23 Julie Emil Jannings Duitse Oostenrykse en Amerikaanse akteur en die eerste persoon wat n Oscar gewen het 1950 13 Augustus Tobie Muller NG predikant en Afrikaanse taalstryder 1918 6 September Bob Loubser Suid Afrikaanse rugbyspeler en politikus 1962 7 September Lydia van Niekerk die eerste Afrikaanse vrou wat n professor geword het op Stellenbosch 1929 8 Oktober Walter von Reichenau veldmaarskalk in die Duitse Leer 1942 10 Oktober F Bordewijk Nederlandse skrywer van romans novelle toneelstukke prosagedigte parodiee en kritiek 1965 10 November Jan van Nijlen Vlaamse digter en essayis 1965 Sterftes Wysig6 Januarie Gregor Mendel Oostenrykse Augustynse monnik bioloog en ontdekker van die grondslag van die genetika 1822 8 Februarie Cetshwayo koning van die Zoeloes c 1826 28 Maart Prins Leopold Hertog van Albany seun van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk 1853 29 Maart Dr Adrian Roux tweede leraar van die NG Kerk wat in Suid Afrika georden is 1812 7 April Maria Doolaeghe Vlaamse skryfster 1803 12 Mei Bedrich Smetana Tsjeggiese komponis 1824 29 Mei Sir Henry Bartle Frere n Britse goewerneur aan die Kaapkolonie 1815 30 Mei Robert Godlonton n pionier in die Kaapse koerantwese 1794 10 Julie Paul Morphy Amerikaanse skaakspeler 1837 14 Augustus Arnoldus Pannevis baanbreker van Afrikaans 1838 10 Desember Eduard Ruppell Duitse natuurwetenskaplike en ontdekkingsreisiger in Afrika 1794 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1884 amp ol,