fbpx
Wikipedia

1883

1883
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1878 | 1879 | 1880 | 1881 | 1882 | ◄ 1883 ► | 1884 | 1885 | 1886 | 1887 | 1888 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1883
Kalenders  
Die kwagga
Gregoriaanse kalender 1883
MDCCCLXXXIII
Ab urbe condita 2636
Armeense kalender 1332

ԹՎ ՌՅԼԲ

Sjinese kalender 4579 – 4580

己午 – 庚未

Ethiopiese kalender 1875 –1876
Hebreeuse kalender 5643 – 5644
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1938 – 1939
- Shaka Samvat 1805 – 1806
- Kali Yuga 4984 – 4985
Irannese kalender 1261 –1262
Islamitiese kalender 1300 –1300


Die jaar 1883 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Paul Kruger word op 30 Desember die President van Transvaal.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

1883
1883, 18de, 19de, 20ste, 1878, 1879, 1880, 1881, 1882, 1884, 1885, 1886, 1887, 1888, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, kwaggagregoriaanse, kalender, mdccclxxxiiiab, urbe, condita, 2636armeense, kalender, 1332, ԹՎ, ՌՅԼԲsjinese, ka. 1883 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1878 1879 1880 1881 1882 1883 1884 1885 1886 1887 1888 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1883Kalenders Die kwaggaGregoriaanse kalender 1883 MDCCCLXXXIIIAb urbe condita 2636Armeense kalender 1332 ԹՎ ՌՅԼԲSjinese kalender 4579 4580 己午 庚未Ethiopiese kalender 1875 1876Hebreeuse kalender 5643 5644Hindoekalenders Vikram Samvat 1938 1939 Shaka Samvat 1805 1806 Kali Yuga 4984 4985Irannese kalender 1261 1262Islamitiese kalender 1300 1300Die jaar 1883 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 83ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Paul Kruger word op 30 Desember die President van Transvaal Gebeure WysigDie eerste wereldrekord deur n Suid Afrikaner word deur die verspringer Izak Prinsloo op Kerkplein in Pretoria opgestel is In die tyd het die plein ook as n mark en sportveld gedien Jane Elizabeth Waterston kom in die Kaap aan as Suid Afrika se eerste vrouedokter 1 Mei Buffalo Bill se eerste Wild West Show 22 Mei Afrikanerbond en die Zuidafrikaansche Boeren Beschermings Vereeniging smelt saam onder die naam Afrikanerbond 27 Mei Aleksander III word gekroon as tsaar van Rusland na die sluipmoord op sy pa Aleksander II van Rusland 7 Augustus Die eertydse onafhanklike republiek Stellaland verenig met Goosen in die noorde van die Kaapkolonie 12 Augustus Die laaste kwagga sterf in n Amsterdamse dieretuin 26 Augustus Vulkaniese uitbarsting van Krakatoa in Indonesie veroorsaak n rampspoedige tsoenami wat baie nedersettings vernietig en 36 000 lewens in Java en Sumatra eis 29 Augustus Opening van die Hoerskool Chris van Niekerk in Vredefort Noord Vrystaat 30 Desember Paul Kruger word president van die Zuid Afrikaansche Republiek Geboortes Wysig3 Januarie Clement Attlee Eerste minister van die Verenigde Koninkryk 1967 3 Januarie Austin Roberts n Suid Afrikaanse dierkundige en ornitoloog 1948 10 Januarie Ds Dirk du Plessis predikant in 3 Gereformeerde kerke 1941 13 Januarie Prins Arthur van Connaught Britse politikus en derde Goewerneur generaal van Suid Afrika 1920 1924 1938 5 Februarie Terence Macleane Salter Brits Suid Afrikaanse plantversamelaar en plantkundige 1969 10 Februarie Edith Clarke n Amerikaner en die eerste vroulike elektriese ingenieur 1959 11 Februarie Grete Berger Duitse aktrise 1944 18 Mei Walter Gropius argitek van Duitsland 1969 5 Junie John Maynard Keynes Britse ekonoom 1946 3 Julie Franz Kafka een van die grootste fiksieskrywers van die 20ste eeu 1924 28 Junie Pierre Laval voormalige eerste minister van Frankryk 1945 10 Julie Harry Allen Amerikaanse akteur 1951 29 Julie Benito Mussolini Italiaanse diktator 1945 6 Augustus Margaret Joslin Amerikaanse aktrise 1956 9 Augustus Charles Wynand Malan Suid Afrikaanse politikus 1933 19 Augustus Coco Chanel Franse mode ontwerper 1971 19 Augustus Elsie Ferguson Amerikaanse aktrise 1961 6 November Billy Millar Suid Afrika se elfde Springbokkaptein 1949 15 Desember Ds Pieter Willem Bingle predikant in 2 Gereformeerde kerke nl Colesberg en Venterstad 1923 Sterftes Wysig13 Februarie Richard Wagner Duitse komponis 1813 14 Maart Karl Marx Duitse filosoof ekonoom sosioloog en joernalis 1818 30 April Edouard Manet Franse impressionistiese skilder 1832 9 Augustus Robert Moffat n Suid Afrikaanse sendeling van Skotse herkoms 1795 10 September Hendrik Conscience Vlaamse skrywer 1812 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1883 amp oldid 2408943,