×
1881
1881
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1876 | 1877 | 1878 | 1879 | 1880 | ◄ 1881 ► | 1882 | 1883 | 1884 | 1885 | 1886 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1881
Kalenders
Alexander II van Rusland
Gregoriaanse kalender 1881
MDCCCLXXXI
Ab urbe condita 2634
Armeense kalender 1330

ԹՎ ՌՅԼ

Sjinese kalender 4577 – 4578

丁辰 – 戊巳

Ethiopiese kalender 1873 –1874
Hebreeuse kalender 5641 – 5642
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1936 – 1937
- Shaka Samvat 1803 – 1804
- Kali Yuga 4982 – 4983
Irannese kalender 1259 –1260
Islamitiese kalender 1298 –1298


Die jaar 1881 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 81ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1881, 18de, 19de, 20ste, 1876, 1877, 1878, 1879, 1880, 1882, 1883, 1884, 1885, 1886, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, alexander, ruslandgregoriaanse, kalender, mdccclxxxiab, urbe, condita, 2634armeense, kalender, 1330, ԹՎ, ՌՅԼsj. 1881 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1876 1877 1878 1879 1880 1881 1882 1883 1884 1885 1886 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1881Kalenders Alexander II van RuslandGregoriaanse kalender 1881 MDCCCLXXXIAb urbe condita 2634Armeense kalender 1330 ԹՎ ՌՅԼSjinese kalender 4577 4578 丁辰 戊巳Ethiopiese kalender 1873 1874Hebreeuse kalender 5641 5642Hindoekalenders Vikram Samvat 1936 1937 Shaka Samvat 1803 1804 Kali Yuga 4982 4983Irannese kalender 1259 1260Islamitiese kalender 1298 1298 Die jaar 1881 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 81ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig28 Januarie Eerste Vryheidsoorlog Die Slag van Laingsnek Boere onder genl Piet Joubert verslaan die Britse magte van genl sir George Colley 8 Februarie Eerste Vryheidsoorlog Die Slag van Ingogo Boere onder Nicolas Smith verslaan luitenant kolonel Ashburnham 13 Februarie Hubertine Auclert n leidende Franse suffragette in Parys begin die feministe koerant La Citoyenne 27 Februarie Eerste Vryheidsoorlog Die Slag van Majuba Boere onder genl Piet Joubert verslaan die Britse magte van genl sir George Colley Colley sterf tydens die veldslag 21 Maart Eerste Vryheidsoorlog Vrede word gesluit tussen die Boeremagte en Brittanje om die oorlog te beeindig 12 Mei In Utrecht word die Nederlandsch Zuid Afrikaansche Vereeniging opgerig 2 Julie Die Amerikaanse president James Garfield word geskiet Hy sterf op 19 September 1881 14 Julie Pous Leo XIII verklaar Pous Urbanus II salig 8 Desember Die Ringtheaterbrand breek in Wene uit en 384 mense sterf Henry James publiseer sy langverhaal Portrait of a Lady volgens Amazon com se verkoopsgetalle sy mees gewilde langverhaal Geboortes Wysig10 Februarie Kenneth McArthur Suid Afrikaanse marathonatleet 1960 25 Maart Bela Bartok Hongaarse komponis 1945 31 Maart G B A Gerdener n Suid Afrikaanse teoloog hoogleraar en geskiedskrywer 1967 3 April Alcide De Gasperi Italiaanse staatsman Eerste minister van Italie van 1945 1953 1954 10 April Paddy Carolin Suid Afrika se agtse Springbokkaptein 1967 22 April Aleksandr Kerenski Russiese politikus 1970 28 Mei D F Malherbe Afrikaanse digter en dramaturg 1969 18 Julie Ave Duthie Suid Afrikaanse plantkundige 1963 27 Julie Hans Fischer Duitse chemikus en Nobelpryswenner 1945 2 Augustus Gustave van de Woestijne Belgiese ekspressionistiese skilder 1947 6 Augustus Alexander Fleming Britse bakterioloog ontdekker van penisillien 1955 7 Augustus E G Jansen Suid Afrikaanse politikus en agste Goewerneur generaal van Suid Afrika 1951 1959 1959 11 September Asta Nielsen Deense aktrise 1972 29 September Jochem van Bruggen Afrikaanse skrywer 1957 1 Oktober William Edward Boeing Amerikaanse lugvaartpionier en stigter van die Boeing maatskappy 1956 4 Oktober Walther von Brauchitsch Nazi Duitse veldmaarskalk 1948 25 Oktober Pablo Picasso Spaanse skilder 1973 25 November Pous Johannes XXIII gebore as Angelo Giuseppe Roncalli die 261ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1963 14 Desember Katherine MacDonald Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1956 Sterftes Wysig7 Januarie Georg Heinrich Ferdinand Nesselmann Duitse orientalis filoloog en wiskunde historikus 1811 9 Februarie Fjodor Dostojefski Russiese skrywer 1821 27 Februarie Sir George Pomeroy Colley Britse soldaat en Goewerneur van Natal sterf tydens die Slag van Majuba 1835 13 Maart Aleksander II van Rusland tsaar van Rusland 1818 15 April Charles Leon Denuelle eerste seun van Napoleon Bonaparte 1806 21 April Jacobus Nicolaas Boshoff Vrystaatse politikus en staatsman President van die Oranje Vrystaat 1808 24 Mei Samuel Palmer Britse waterverfskilder 1805 19 September James Garfield die twintigste President van die Verenigde State 1831 9 Oktober Ds Dirk van der Hoff onder meer ontwerper van die Transvaalse Vierkleur 1814 9 Desember Thomas Francois Burgers n teoloog en president van die Zuid Afrikaansche Republiek 1834 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1881 amp ol,