×
1880
1880
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1875 | 1876 | 1877 | 1878 | 1879 | ◄ 1880 ► | 1881 | 1882 | 1883 | 1884 | 1885 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1880
Kalenders
Die Stroudley Terrier, 'n lokomotief uit 1880 van die tipe LB&SCR A1 Klasse 82 Boxhill
Gregoriaanse kalender 1880
MDCCCLXXX
Ab urbe condita 2633
Armeense kalender 1329

ԹՎ ՌՅԻԹ

Sjinese kalender 4576 – 4577

丙卯 – 丁辰

Ethiopiese kalender 1872 –1873
Hebreeuse kalender 5640 – 5641
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1935 – 1936
- Shaka Samvat 1802 – 1803
- Kali Yuga 4981 – 4982
Irannese kalender 1258 –1259
Islamitiese kalender 1297 –1297


Die jaar 1880 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 80ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1880, 18de, 19de, 20ste, 1875, 1876, 1877, 1878, 1879, 1881, 1882, 1883, 1884, 1885, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, stroudley, terrier, lokomotief, tipe, klasse, boxhillgregoriaanse, kalender, mdccclxxxab, urbe, condita, 2633a. 1880 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1875 1876 1877 1878 1879 1880 1881 1882 1883 1884 1885 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1880Kalenders Die Stroudley Terrier n lokomotief uit 1880 van die tipe LB amp SCR A1 Klasse 82 BoxhillGregoriaanse kalender 1880 MDCCCLXXXAb urbe condita 2633Armeense kalender 1329 ԹՎ ՌՅԻԹSjinese kalender 4576 4577 丙卯 丁辰Ethiopiese kalender 1872 1873Hebreeuse kalender 5640 5641Hindoekalenders Vikram Samvat 1935 1936 Shaka Samvat 1802 1803 Kali Yuga 4981 4982Irannese kalender 1258 1259Islamitiese kalender 1297 1297 Die jaar 1880 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 80ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure WysigHenry James publiseer sy tragedie komedie Washington Square Die Gewere oorlog begin in Basoetoeland 12 Februarie Ermelo in Oos Transvaal word tot landdrosdistrik verklaar 24 Junie Eerste uitvoering van O Canada later die volkslied van Kanada by die Congres national des Canadiens Francais 11 November Die Bezuidenhout affere weerstand teen buitensporige Britse belasting 8 Desember Die Paardekraal volksvergadering vind plaas in die nou Krugersdorp 16 Desember Transvaal verklaar onafhanklikheid en eerste skote van die Eerste Vryheidsoorlog word in Potchefstroom gevuur 20 Desember Eerste Vryheidsoorlog Die Slag van Bronkhorstspruit vind plaas Geboortes Wysig26 Januarie Douglas MacArthur n generaal in die Amerikaanse Weermag 1964 24 April Gideon Sundback Sweedse uitvinder word geassosieer met sy werk in die ontwikkeling van die ritssluiter 1954 4 Mei Bruno Taut Duitse argitek en stadsbeplanner 24 Desember 1938 22 Mei Ernest Oppenheimer Suid Afrikaanse mynmagnaat 25 November 1957 27 Junie Helen Keller Amerikaanse skryfster aktivis en dosent 1968 29 Junie Ludwig Beck Duitse generaal 1944 31 Augustus Wilhelmina koningin van Nederland 1962 27 September Jacques Thibaud Franse violis 1953 1 November Alfred Wegener Duitse meteoroloog en geofisikus 1930 2 November Fritz Achterberg Duitse toneelspeler 1971 6 Desember Philippus Arnoldus Myburgh die sesde administrateur van die Kaapland 1946 28 Desember C Louis Leipoldt Afrikaanse digter 12 April 1947 31 Desember George C Marshall was n Amerikaanse vyfster generaal 1959 Sterftes Wysig3 September Eerw Daniel Lindley eerste leraar van die NG gemeente Pietermaritzburg 1801 22 Desember George Eliot pennaam van Mary Anne Evans Engelse skrywer joernalis en vertaler 1819 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1880 amp ol,