×
1878
1878
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1873 | 1874 | 1875 | 1876 | 1877 | ◄ 1878 ► | 1879 | 1880 | 1881 | 1882 | 1883 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1878
Kalenders
Die ‚Menai Straits‘ naby Kaap de la Heve van Édouard Adam (1878)
Gregoriaanse kalender 1878
MDCCCLXXVIII
Ab urbe condita 2631
Armeense kalender 1327

ԹՎ ՌՅԻԷ

Sjinese kalender 4574 – 4575

甲丑 – 乙寅

Ethiopiese kalender 1870 –1871
Hebreeuse kalender 5638 – 5639
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1933 – 1934
- Shaka Samvat 1800 – 1801
- Kali Yuga 4979 – 4980
Irannese kalender 1256 –1257
Islamitiese kalender 1295 –1295


Die jaar 1878 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 78ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1878, 18de, 19de, 20ste, 1873, 1874, 1875, 1876, 1877, 1879, 1880, 1881, 1882, 1883, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, menai, straits, naby, kaap, heve, Édouard, adam, gregoriaanse, kalender, mdccclxxviiiab, urbe, condita, 2631ar. 1878 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1873 1874 1875 1876 1877 1878 1879 1880 1881 1882 1883 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1878Kalenders Die Menai Straits naby Kaap de la Heve van Edouard Adam 1878 Gregoriaanse kalender 1878 MDCCCLXXVIIIAb urbe condita 2631Armeense kalender 1327 ԹՎ ՌՅԻԷSjinese kalender 4574 4575 甲丑 乙寅Ethiopiese kalender 1870 1871Hebreeuse kalender 5638 5639Hindoekalenders Vikram Samvat 1933 1934 Shaka Samvat 1800 1801 Kali Yuga 4979 4980Irannese kalender 1256 1257Islamitiese kalender 1295 1295 Die jaar 1878 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 78ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig20 Februarie Pous Leo XIII volg Pous Pius IX op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 12 Maart Die Britse owerheid lyf die Suidwes Afrikaanse hawestad Walvisbaai by die Kaapkolonie in 21 Desember Giacomo della Chiesa later Pous Benedictus XV word priester Henry James publiseer sy kortverhaal Daisy Miller Die Internasionale Pos vereniging word in Bern Switserland gestigGeboortes Wysig6 Januarie Carl Sandburg Amerikaanse digter 1967 11 Januarie Paul de Groot Suid Afrikaanse akteur 1940 8 Februarie Martin Buber Oostenrykse Israeliese joodse godsdiensfilosoof 1965 1 Maart A G Visser Suid Afrikaanse digter 1929 10 Maart Karel van de Woestijne Vlaamse skrywer en digter 1929 14 Maart Alexander du Toit Suid Afrikaanse geoloog 1948 28 April Lionel Barrymore Amerikaanse akteur 1954 27 Augustus Jopie Fourie n Boerekryger in die Tweede Vryheidsoorlog en sterf as martelaar vir die Boere tydens die rebellie 1914 5 Oktober Louise Dresser Amerikaanse aktrise 1965 30 Oktober Paul Roos Suid Afrika se negende Springbokkaptein 1948 27 November William Orpen Engelse skilder 1931 18 Desember Josef Stalin sekretaris van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie se sentrale komitee 1953 Sterftes WysigOnbekend Mgolombane Sandile opperhoof van die Xhosas in die Oos Kaap omstreeks 1850 9 Januarie Victor Emmanuel II van Italie 1820 24 Januarie Pieter Bleeker n Nederlandse dokter igtioloog en herpetoloog 1819 7 Februarie Pous Pius IX die 255ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1792 7 Maart Alfred Donne n Franse bakterioloog dokter en bekend vir die ontdekking van trichomonas vaginalis en leukemie ook die uitvinder van die fotoelektriese mikroskoop 1801 13 Mei Andrzej Towianski Poolse filosoof 1799 9 Augustus Anna Scheepers Afrikanerpioniersvrou 1806 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1878 amp ol,