×
1875
1875
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1870 | 1871 | 1872 | 1873 | 1874 | ◄ 1875 ► | 1876 | 1877 | 1878 | 1879 | 1880 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1875
Kalenders
H.C. Andersen
Gregoriaanse kalender 1875
MDCCCLXXV
Ab urbe condita 2628
Armeense kalender 1324

ԹՎ ՌՅԻԴ

Sjinese kalender 4571 – 4572

辛戌 – 壬亥

Ethiopiese kalender 1867 –1868
Hebreeuse kalender 5635 – 5636
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1930 – 1931
- Shaka Samvat 1797 – 1798
- Kali Yuga 4976 – 4977
Irannese kalender 1253 –1254
Islamitiese kalender 1292 –1292


Die jaar 1875 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 75ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1875, 18de, 19de, 20ste, 1870, 1871, 1872, 1873, 1874, 1876, 1877, 1878, 1879, 1880, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, andersengregoriaanse, kalender, mdccclxxvab, urbe, condita, 2628armeense, kalender, 1324, ԹՎ, ՌՅԻԴsjinese, kal. 1875 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1870 1871 1872 1873 1874 1875 1876 1877 1878 1879 1880 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1875Kalenders H C AndersenGregoriaanse kalender 1875 MDCCCLXXVAb urbe condita 2628Armeense kalender 1324 ԹՎ ՌՅԻԴSjinese kalender 4571 4572 辛戌 壬亥Ethiopiese kalender 1867 1868Hebreeuse kalender 5635 5636Hindoekalenders Vikram Samvat 1930 1931 Shaka Samvat 1797 1798 Kali Yuga 4976 4977Irannese kalender 1253 1254Islamitiese kalender 1292 1292 Die jaar 1875 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 75ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig7 Januarie Die Tunel die tweede oudste ondergrondse stedelike spoorlyn word ingewy in Istanboel 14 Augustus Die Genootskap van Regte Afrikaners word gestig onder leiding van Ds S J du Toit Henry James publiseer sy Kunstlerroman Roderick Hudson Die argeologiese opgrawings in die Griekse Olympia begin Geboortes Wysig7 Maart Maurice Ravel Franse komponis 1937 16 Maart Bruckner de Villiers Suid Afrikaanse politikus 1948 1 April Edgar Wallace Engelse skrywer 1932 2 April Walter Chrysler Amerikaanse nyweraar pionier van die motorbedryf 1940 6 Junie Thomas Mann Duitse skrywer 1955 16 Junie Philippus Christoffel Snyman Afrikaanse gereformeerde professor in die teologie te Steynsburg 1915 5 Julie Japie Hauptfleisch Boerekryger 1901 28 Augustus M E R Afrikaanse skrywer 1975 1 September Edgar Rice Burroughs Amerikaanse skrywer en skepper van Tarzan 1950 3 September Ferdinand Porsche Oostenryks Duitse motoringenieur 1951 4 Oktober Gustav Preller joernalis redakteur en geskiedskrywer 1943 9 November Hugh Lane Ierse kunshandelaar versamelaar en galerydirekteur 1915 12 Desember Gerd von Rundstedt Nazi Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog 1953 Aleister Crowley wat die konsep van towerkrag gedefinieer het in okkultisme Sterftes Wysig2 Februarie Carl Jakob Sundevall n Sweedse dierkundige 1801 17 Februarie Friedrich Wilhelm August Argelander Duitse sterrekundige 22 Maart 1799 27 Maart Abraham Faure die vader van die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch 1795 2 April Karel Landman n voortrekkerleier en tweede in bevel tydens die Slag van Bloedrivier 1796 4 April Karl Mauch Duitse ontdekkingsreisiger van Afrika 1837 8 Mei John Thomas Baines was n Engelse kunstenaar en ontdekkingsreisiger van die Britse kolonies van Suider Afrika en Australie 1820 19 Mei Sir Christoffel Josephus Brand die eerste Speaker van die Kaapse parlement 1779 3 Junie Georges Bizet Franse komponis 1838 29 Junie Ferdinand I keiser van Oostenryk 1793 31 Julie Andrew Johnson die 17de President van die Verenigde State 1808 4 Augustus Hans Christian Andersen n Deense feeverhaal skrywer en digter 1805 30 Desember Adam Kok III leier van die Griekwas 1811 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1875 amp ol,