×
1872
1872
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1867 | 1868 | 1869 | 1870 | 1871 | ◄ 1872 ► | 1873 | 1874 | 1875 | 1876 | 1877 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1872
Kalenders
Yellowstone Nasionale Park
Gregoriaanse kalender 1872
MDCCCLXXII
Ab urbe condita 2625
Armeense kalender 1321

ԹՎ ՌՅԻԱ

Sjinese kalender 4568 – 4569

戊未 – 己申

Ethiopiese kalender 1864 –1865
Hebreeuse kalender 5632 – 5633
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1927 – 1928
- Shaka Samvat 1794 – 1795
- Kali Yuga 4973 – 4974
Irannese kalender 1250 –1251
Islamitiese kalender 1289 –1289


Die jaar 1872 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 26, 2021

1872, 18de, 19de, 20ste, 1867, 1868, 1869, 1870, 1871, 1873, 1874, 1875, 1876, 1877, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, yellowstone, nasionale, parkgregoriaanse, kalender, mdccclxxiiab, urbe, condita, 2625armeense, kalender, 1321,. 1872 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1867 1868 1869 1870 1871 1872 1873 1874 1875 1876 1877 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1872Kalenders Yellowstone Nasionale ParkGregoriaanse kalender 1872 MDCCCLXXIIAb urbe condita 2625Armeense kalender 1321 ԹՎ ՌՅԻԱSjinese kalender 4568 4569 戊未 己申Ethiopiese kalender 1864 1865Hebreeuse kalender 5632 5633Hindoekalenders Vikram Samvat 1927 1928 Shaka Samvat 1794 1795 Kali Yuga 4973 4974Irannese kalender 1250 1251Islamitiese kalender 1289 1289 Die jaar 1872 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 72ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig1 Maart Die Yellowstone Nasionale Park word in die VSA geproklameer as die wereld se tweede Nasionale park 28 September Pous Pius IX verklaar Pous Eugenius III salig 5 November Vroueregte In weerwil van die wet gaan stem die vroueregte aktivis Susan B Anthony sy is later met 100 Amerikaanse dollar beboet vir haar optrede 9 November Die Groot Bostonbrand van 1872 begin en vernietig uiteindelik meer as 700 geboue in Boston in die VSA 30 November Engeland en Skotland speel in die eerste internasionale sokkerwedstryd met 0 0 gelykop Geboortes Wysig10 Februarie Johannes Hendrik Conradie derde administrateur van die Kaapland na Uniewording 1940 7 Maart Piet Mondriaan Nederlandse skilder 1944 25 April Barry Heatlie Suid Afrika se vyfde Springbokkaptein 1951 25 April Prinses Alix van Hesse Darmstadt 1918 9 Mei Danie Theron Kommandant baasverkenner en krygsman in die Tweede Vryheidsoorlog 1900 12 Mei Henry Sampson n leier in die Suid Afrikaanse Arbeidersparty 1938 18 Mei Bertrand Russell Britse filosoof 2 Februarie 1970 5 Junie Arthur William Rogers Suid Afrikaanse geoloog en staatsamptenaar van Britse herkoms 1946 27 Junie Heber Curtis n Amerikaanse sterrekundige 1942 1 Julie Louis Bleriot Franse ontdekker en ingenieur 1936 4 Julie Calvin Coolidge 30ste President van die Verenigde State 1933 16 Julie Roald Amundsen Noorse pool en ontdekkingsreisiger waarskynlik 18 Junie 1928 3 Augustus Haakon VII van Noorwee eerste koning van Noorwee 1957 12 Oktober Ralph Vaughan Williams Engelse komponis 1958 Sterftes Wysig24 Januarie William Webb Ellis die Vader van rugby 1806 8 Maart Cornelius Krieghoff Nederlands gebore Kanadese skilder 1815 2 April Samuel Morse uitvinder en ontwerp van die telegraaf en Morse kode 1791 4 Junie Stanislaw Moniuszko Poolse komponis 1819 3 Julie Ferdinand Augustijn Snellaert Vlaamse skrywer 1809 13 September Ludwig Feuerbach Duitse filosoof 1804 10 Oktober William H Seward n Amerikaanse politikus en staatsman 1801 20 Oktober Friedrich Welwitsch Oostenrykse ontdekkingsreisiger van Afrika en plantkundige 1806 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1872 amp ol,