×
1870
1870
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1865 | 1866 | 1867 | 1868 | 1869 | ◄ 1870 ► | 1871 | 1872 | 1873 | 1874 | 1875 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1870
Kalenders
Koning Moshoeshoe
Gregoriaanse kalender 1870
MDCCCLXX
Ab urbe condita 2623
Armeense kalender 1319

ԹՎ ՌՅԺԹ

Sjinese kalender 4566 – 4567

丙巳 – 丁午

Ethiopiese kalender 1862 –1863
Hebreeuse kalender 5630 – 5631
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1925 – 1926
- Shaka Samvat 1792 – 1793
- Kali Yuga 4971 – 4972
Irannese kalender 1248 –1249
Islamitiese kalender 1287 –1287


Die jaar 1870 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 70ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1870, 18de, 19de, 20ste, 1865, 1866, 1867, 1868, 1869, 1871, 1872, 1873, 1874, 1875, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, koning, moshoeshoegregoriaanse, kalender, mdccclxxab, urbe, condita, 2623armeense, kalender, 1319, ԹՎ, ՌՅԺԹsji. 1870 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1865 1866 1867 1868 1869 1870 1871 1872 1873 1874 1875 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1870Kalenders Koning MoshoeshoeGregoriaanse kalender 1870 MDCCCLXXAb urbe condita 2623Armeense kalender 1319 ԹՎ ՌՅԺԹSjinese kalender 4566 4567 丙巳 丁午Ethiopiese kalender 1862 1863Hebreeuse kalender 5630 5631Hindoekalenders Vikram Samvat 1925 1926 Shaka Samvat 1792 1793 Kali Yuga 4971 4972Irannese kalender 1248 1249Islamitiese kalender 1287 1287 Die jaar 1870 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 70ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig10 Maart Pous Pius IX verklaar Pous Urbanus V salig 21 Junie Tianjin Massamoord xenofobie in China 15 Julie Manitoba word die vyfde provinsie van die Kanadese Konfederasie en die Hudson s Bay Company oorhandig die Noordwestelike gebiede aan Kanada 18 Julie Die Eerste Vatikaanse Konsilie keur die Dogma van pouslike onfeilbaarheid goed 19 Julie Frankryk verklaar oorlog teen die Pruise en begin daarmee die Frans Duitse Oorlog 16 Augustus Die Slag van Mars la Tour vind plaas tydens die Frans Duitse Oorlog 2 September Die Slag van Sedan vind plaas tydens Frans Duitse Oorlog en Napoleon III word gevange geneem Geboortes Wysig1 Januarie Ernst Barlach Duitse beeldhouer 7 Februarie Alfred Adler Oostenrykse psigoloog en psigiater 20 Februarie Pieter Cornelis Boutens Nederlandse digter en klassikus 1943 22 April O S 10 April Wladimir Lenin Russiese kommunis en politikus 1924 30 April Franz Lehar Oostenrykse Hongaarse komponis en dirigent 24 Mei Jan Christian Smuts Suid Afrikaanse politikus en staatsman Eerste Minister van Suid Afrika 1950 13 Junie Richard Stuttaford Suid Afrikaanse kabinetsminister en sakeman 1945 25 Junie Robert Erskine Childers outeur en Ierse nasionalis in Londen 27 Junie Frank Rattray Lillie dierkundige 1947 1 Julie J J Groeneweg vroee Afrikaanse skrywer van avontuurverhale hoofsaaklik vir die jeug 1945 20 Julie Gerard Nolst Trenite Nederlandse skrywer outeur van The Chaos 5 Augustus Edward Alexander Newell Arber Engelse plantkundige en paleontoloog 1918 14 Augustus Nelson McDowell Amerikaanse akteur 1947 31 Augustus Maria Montessori Italiaanse onderwyskundige bekend vir Montessorionderwys 10 September Prof Gabriel Gideon Cillie Afrikaanse opvoedkundige en kultuurleier 1958 26 September Christiaan X van Denemarke latere koning van Denemarke en koning van Ysland 1947 10 Desember Adolf Loos Oostenrykse argitek en invloedryke teoretikus van moderne boukuns 1933 14 Desember Dirk Jan De Geer Nederlands minister president van 1926 tot 1929 en van 1939 tot 1940 21 Desember Sir Patrick Duncan Britse politikus en sesde Goewerneur generaal van Suid Afrika 1937 1943 1943 Onbekend Arthur Elliott n Suid Afrikaanse fotograaf en oudheidkundige 1938 Sterftes Wysig11 Maart Koning Moshoeshoe stigter van die Basotho volk 1786 9 Junie Charles Dickens Britse skrywer 1812 21 Augustus Johannes Poortermans Nederlands gebore skilder en litograaf 1786 23 September Prosper Merimee Franse skrywer 1803 25 September Colin Fraser Skotse predikant in Suid Afrika 1796 12 Oktober Robert E Lee n Amerikaanse soldaat en opvoeder 1807 5 Desember Alexandre Dumas Franse skrywer 1802 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1870 amp ol,