×
1869
1869
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1864 | 1865 | 1866 | 1867 | 1868 | ◄ 1869 ► | 1870 | 1871 | 1872 | 1873 | 1874 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1869
Kalenders
Die Groot Gat
Gregoriaanse kalender 1869
MDCCCLXIX
Ab urbe condita 2622
Armeense kalender 1318

ԹՎ ՌՅԺԸ

Sjinese kalender 4565 – 4566

乙辰 – 丙巳

Ethiopiese kalender 1861 –1862
Hebreeuse kalender 5629 – 5630
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1924 – 1925
- Shaka Samvat 1791 – 1792
- Kali Yuga 4970 – 4971
Irannese kalender 1247 –1248
Islamitiese kalender 1286 –1286


Die jaar 1869 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 69ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 27, 2021

1869, 18de, 19de, 20ste, 1864, 1865, 1866, 1867, 1868, 1870, 1871, 1872, 1873, 1874, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, groot, gatgregoriaanse, kalender, mdccclxixab, urbe, condita, 2622armeense, kalender, 1318, ԹՎ, ՌՅԺԸsjinese, k. 1869 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1864 1865 1866 1867 1868 1869 1870 1871 1872 1873 1874 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1869Kalenders Die Groot GatGregoriaanse kalender 1869 MDCCCLXIXAb urbe condita 2622Armeense kalender 1318 ԹՎ ՌՅԺԸSjinese kalender 4565 4566 乙辰 丙巳Ethiopiese kalender 1861 1862Hebreeuse kalender 5629 5630Hindoekalenders Vikram Samvat 1924 1925 Shaka Samvat 1791 1792 Kali Yuga 4970 4971Irannese kalender 1247 1248Islamitiese kalender 1286 1286 Die jaar 1869 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 69ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig6 November Diamante word te Kimberley ontdek Die Groot Gat effektief die grootste uitgrawing deur mensehand ter wereld ontstaan Ongeveer 23 miljoen ton materiaal is verwyder en die opbrengs is 2 722 kg diamante 17 November Die Suezkanaal in Egipte word geopen 8 Desember Pous Pius IX open die Eerste Vatikaanse Konsilie Onbekend Dmitri Mendelejef publiseer die eerste Periodieke tabel Onbekend Bayanudin verskyn n handleiding oor die Moslemgeloof en een van die eerste boeke in Afrikaans Die skrywer is Turkse geleerde Abubakr Effendi Geboortes Wysig10 Januarie Grigori Raspoetin Russiese lekeprediker 1916 11 Februarie Else Lasker Schuler Duits Joodse digteres en toneelskryfster 1945 16 Maart W A Hofmeyr n Afrikaanse kultuurleier en sakeman Die W A Hofmeyr prys is na hom vernoem 1953 18 Maart Neville Chamberlain Britse politikus 1940 22 Maart Emilio Aguinaldo Filippynse politikus en staatsman President van die Filippyne 1964 29 Maart Edwin Lutyens Britse argitek 1944 21 April Hauk Aabel Noorweegse akteur 1961 27 Junie Hans Spemann ontvanger van die Nobelprys vir medisyne 1935 1941 27 Augustus Karl Haushofer akademikus populariseer geopolitiek in Duitsland 1946 2 Oktober Mahatma Gandhi charismatiese Indiese massa bewegingsleier wat die saak van Brits koloniale Indie onder die wereld se aandag gebring het 1948 7 September Genl Ben Viljoen Boereoorlog stryder 1917 31 Desember Henri Matisse Franse kunstenaar 1954 Sterftes Wysig8 Maart Hector Berlioz n Franse komponis 1803 24 Maart Antoine Henri Jomini Switserse generaal 1779 1 Augustus Alexandrine Tinne Nederlandse ontdekkingsreisiger 1835 8 Oktober Franklin Pierce die veertiende President van die Verenigde State 1804 7 November Ds Gottlieb Wilhelm Anthonie van der Lingen stigter van die Paarlse Gimnasium in die Paarl 29 Mei 1804 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1869 amp ol,