×
1867
1867
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1862 | 1863 | 1864 | 1865 | 1866 | ◄ 1867 ► | 1868 | 1869 | 1870 | 1871 | 1872 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1867
Kalenders
Honolulu in 1867 deur George Henry Burgess
Gregoriaanse kalender 1867
MDCCCLXVII
Ab urbe condita 2620
Armeense kalender 1316

ԹՎ ՌՅԺԶ

Sjinese kalender 4563 – 4564

癸寅 – 甲卯

Ethiopiese kalender 1859 –1860
Hebreeuse kalender 5627 – 5628
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1922 – 1923
- Shaka Samvat 1789 – 1790
- Kali Yuga 4968 – 4969
Irannese kalender 1245 –1246
Islamitiese kalender 1284 –1284


Die jaar 1867 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 67ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 26, 2021

1867, 18de, 19de, 20ste, 1862, 1863, 1864, 1865, 1866, 1868, 1869, 1870, 1871, 1872, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, honolulu, deur, george, henry, burgessgregoriaanse, kalender, mdccclxviiab, urbe, condita, 2620armeense, kalen. 1867 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1862 1863 1864 1865 1866 1867 1868 1869 1870 1871 1872 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1867Kalenders Honolulu in 1867 deur George Henry BurgessGregoriaanse kalender 1867 MDCCCLXVIIAb urbe condita 2620Armeense kalender 1316 ԹՎ ՌՅԺԶSjinese kalender 4563 4564 癸寅 甲卯Ethiopiese kalender 1859 1860Hebreeuse kalender 5627 5628Hindoekalenders Vikram Samvat 1922 1923 Shaka Samvat 1789 1790 Kali Yuga 4968 4969Irannese kalender 1245 1246Islamitiese kalender 1284 1284 Die jaar 1867 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 67ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig13 Februarie Die premiere van die Blou Donau 1 Maart Nebraska word die 37ste deelstaat van die Verenigde State 30 Maart Alaska word gekoop vir 7 2 miljoen ongeveer twee sent per akker deur die Verenigde State van Amerika se Staatsekretaris William H Seward Die media noem dit Seward s Folly 8 Junie Frans Josef word gekroon as koning van Hongarye 1 Julie Die Kanadese Federasie word volgens die British North America Act deur die vier provinsies Nieu Brunswyk Nova Scotia Ontario en Quebec gestig en ontvang sy onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk Swael word ontdek in ondergrondse neerslae in Louisiana en Texas Die ontwerp van die QWERTY sleutelbord word gepatenteer deur Christopher Sholes Geboortes Wysig26 Januarie Ds Paul Nel leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en moderator van die Transvaalse Kerk 1943 20 Maart Bob Snedden Suid Afrika se tweede Springbokkaptein 1931 25 Maart Arturo Toscanini Italiaanse dirigent 1957 26 Maart Sir Arnold Theiler n Suid Afrikaanse bakterioloog 1936 17 Mei Gerrit Mannoury Nederlandse filosoof en wiskundige 1956 8 Junie Frank Lloyd Wright Amerikaanse argitek 1959 2 Julie A A S le Fleur visioenere Griekwaleier 1941 29 Julie Berthold Oppenheim rabbi 1942 14 Augustus John Galsworthy Engelse romanskrywer en dramaturg Nobelprys wenner 1933 15 Augustus Ambrose Lomax Suid Afrikaanse apteker en fotograaf 1943 21 September Henry L Stimson Amerikaanse politikus 1950 2 Oktober Majoor James Stevenson Hamilton in Skotland Met sy aftrede is sy droom van die stigting van die Nasionale Krugerwildtuin in Suid Afrika bewaarheid 1957 7 November Marie Curie Poolse wetenskaplike en ontvanger van die Nobelprys vir Chemie 1911 en Fisika 1903 1934 27 November Charles Koechlin Franse komponis 1950 5 Desember Jozef Pilsudski president van Pole 1935 14 Desember Alf Richards Suid Afrika se derde Springbokkaptein 1904 Sterftes Wysig11 Junie Jean Pierre Pellissier Franse sendeling en stamvader van n bekende Afrikaanse familie 1808 19 Junie Keiser Maksimiliaan I van Meksiko tereggestel 1832 25 Augustus Michael Faraday Britse fisikus 1791 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1867 amp ol,