fbpx
Wikipedia

1866

1866
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1861 | 1862 | 1863 | 1864 | 1865 | ◄ 1866 ► | 1867 | 1868 | 1869 | 1870 | 1871 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1866
Kalenders  
die Eureka-diamant
Gregoriaanse kalender 1866
MDCCCLXVI
Ab urbe condita 2619
Armeense kalender 1315

ԹՎ ՌՅԺԵ

Sjinese kalender 4562 – 4563

壬丑 – 癸寅

Ethiopiese kalender 1858 –1859
Hebreeuse kalender 5626 – 5627
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1921 – 1922
- Shaka Samvat 1788 – 1789
- Kali Yuga 4967 – 4968
Irannese kalender 1244 –1245
Islamitiese kalender 1283 –1283


Die jaar 1866 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

1866
1866, 18de, 19de, 20ste, 1861, 1862, 1863, 1864, 1865, 1867, 1868, 1869, 1870, 1871, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, eureka, diamantgregoriaanse, kalender, mdccclxviab, urbe, condita, 2619armeense, kalender, 1315, ԹՎ, ՌՅԺԵsjine. 1866 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1861 1862 1863 1864 1865 1866 1867 1868 1869 1870 1871 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1866Kalenders die Eureka diamantGregoriaanse kalender 1866 MDCCCLXVIAb urbe condita 2619Armeense kalender 1315 ԹՎ ՌՅԺԵSjinese kalender 4562 4563 壬丑 癸寅Ethiopiese kalender 1858 1859Hebreeuse kalender 5626 5627Hindoekalenders Vikram Samvat 1921 1922 Shaka Samvat 1788 1789 Kali Yuga 4967 4968Irannese kalender 1244 1245Islamitiese kalender 1283 1283Die jaar 1866 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 66ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigStigting van Stellenbosch Gimnasium Wes Kaap Suid Afrika Stigting van Pietersburg nou Polokwane tans die hoofstad van die Suid Afrikaanse provinsie Limpopo Die eerste diamant die Eureka diamant word in Suid Afrika ontdek deur Erasmus Jacobs naby Hopetown Geboortes WysigOnbekend George Gurdjieff stigter van die 4de Weg 1949 25 Februarie Benedetto Croce Italiaanse filosoof historikus literatuurkritikus en politikus 1952 1 April Ferruccio Busoni Italiaanse pianis komponis dirigent skrywer verwerker van musiek en pedagoog 1924 3 April Barry Hertzog Suid Afrikaanse politikus en staatsman Eerste Minister van Suid Afrika 1942 27 Julie Prof Nicolaas Johannes Brummer Afrikaanse skrywer NG predikant en hoogleraar aan die Kweekskool 1947 1 Oktober Lydia Knott Amerikaanse aktrise 1955 6 Oktober Reginald Fessenden die eerste persoon wat mensestemme deur radiogolwe oorgedra het 1932 13 November Frederic Creswell leier van die Suid Afrikaanse Arbeidersparty 1948 30 November Robert Broom Suid Afrikaanse wetenskaplike dokter en paleontoloog wat Mev Ples in die Sterkfontein grotte ontdek het 1951 20 Desember Ds Pieter Meiring leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en redakteur van die Kerk se weekblad die Kerkbode 1938 21 Desember Maud Gonne Ierse rewolusioner kampvegter vir vroueregte en aktrise 1953 Sterftes Wysig23 Januarie Peter Joseph Lenne Pruisiese landskapargitek 1789 24 Maart Jean Baptist David professor in Nederlands en geskiedenis aan die Katolieke Universiteit Leuven 1801 15 November Albert Zinn NG Kerk predikant 1838 Onbekend Charles Glenelg was n Britse Minister van Kolonies 1778 Onbekend William Bean Engelse geoloog en skulpkenner 1787 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1866 amp oldid 2410661,