×
1856
1856
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1851 | 1852 | 1853 | 1854 | 1855 | ◄ 1856 ► | 1857 | 1858 | 1859 | 1860 | 1861 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1856
Kalenders
Keiser Faustin I van Haïti
Gregoriaanse kalender 1856
MDCCCLVI
Ab urbe condita 2609
Armeense kalender 1305

ԹՎ ՌՅԵ

Sjinese kalender 4552 – 4553

壬卯 – 癸辰

Ethiopiese kalender 1848 –1849
Hebreeuse kalender 5616 – 5617
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1911 – 1912
- Shaka Samvat 1778 – 1779
- Kali Yuga 4957 – 4958
Irannese kalender 1234 –1235
Islamitiese kalender 1273 –1273


Die jaar 1856 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 56ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 26, 2021

1856, 18de, 19de, 20ste, 1851, 1852, 1853, 1854, 1855, 1857, 1858, 1859, 1860, 1861, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, keiser, faustin, haïtigregoriaanse, kalender, mdccclviab, urbe, condita, 2609armeense, kalender, 1305, ԹՎ, ՌՅԵ. 1856 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1851 1852 1853 1854 1855 1856 1857 1858 1859 1860 1861 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1856Kalenders Keiser Faustin I van HaitiGregoriaanse kalender 1856 MDCCCLVIAb urbe condita 2609Armeense kalender 1305 ԹՎ ՌՅԵSjinese kalender 4552 4553 壬卯 癸辰Ethiopiese kalender 1848 1849Hebreeuse kalender 5616 5617Hindoekalenders Vikram Samvat 1911 1912 Shaka Samvat 1778 1779 Kali Yuga 4957 4958Irannese kalender 1234 1235Islamitiese kalender 1273 1273 Die jaar 1856 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 56ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure WysigDie Republiek van Lydenburg word van die Potchefstroomse Republiek afgestig Die Tweede Opiumoorlog breek uit 29 Januarie Die Victoriakruis word vir die eerste keer toegeken ter erkenning van dapper optrede tydens die Krimoorlog 25 Februarie Kongres van Parys Gesprekke om die Krimoorlog te beeindig begin onder die leierskap van die Franse minister van buitelandse sake Alexandre Colonna Walewski Verteenwoordigers van die Ottomaanse Ryk Oostenryk Groot Brittanje Frankryk en Rusland onderhandel tot 30 Maart oor die terme van die vrede 30 Maart Die Krimoorlog word met die Verdrag van Parys beeindig Geboortes Wysig11 Januarie Harry Gordon Selfridge Britse kleinhandelmagnaat 1947 12 Januarie John Singer Sargent Amerikaanse skilder 1925 29 Januarie Aleksander Bruckner Poolse filosoof en literatuurhistorikus 1939 12 Februarie Eduard von Bohm Ermolli Oostenrykse generaal tydens die Eerste Wereldoorlog 1941 16 Maart Napoleon Eugene Louis Bonaparte seun van Napoleon III sterf later in die Anglo Zoeloe oorlog 1879 23 April Granville T Woods Amerikaanse uitvinder 1910 6 Mei Sigmund Freud Oostenrykse sielkundige 1939 22 Junie H Rider Haggard skrywer 1925 10 Julie Nikola Tesla n Oostenrykse gebore Amerikaanse uitvinder fisikus meganiese ingenieur elektroniese ingenieur en futuris 1943 26 Julie George Bernard Shaw Ierse dramaturg en Nobelprys wenner 1950 3 September Louis Sullivan Amerikaanse argitek 1924 18 November Groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland die seun van groothertog Nikolaas Nikolajewitsj senior 1929 28 Desember Woodrow Wilson die 28ste President van die Verenigde State 1924 Sterftes Wysig23 Januarie Elisha Collier n Amerikaanse ontwerper wat die flintlock rewolwer uitgevind het 1788 5 Maart Johann Nepomuk von Fuchs Duitse chemikus en mineraloog 1774 18 Maart Sir Henry Pottinger n Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1789 26 Junie Max Stirner Duitse filosoof 1806 9 Julie Amedeo Avogadro Italiaanse juris fisikus en chemikus 1776 29 Julie Robert Schumann Duitse Romantiese komponis en pianis 1810 Onbekend Augustin Thierry Franse geskiedkundige 1795 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1856 amp ol,