×
1854
1854
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1849 | 1850 | 1851 | 1852 | 1853 | ◄ 1854 ► | 1855 | 1856 | 1857 | 1858 | 1859 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1854
Kalenders
Britse bombardement van Bomarsund in die Ålandeilande
Gregoriaanse kalender 1854
MDCCCLIV
Ab urbe condita 2607
Armeense kalender 1303

ԹՎ ՌՅԳ

Sjinese kalender 4550 – 4551

庚丑 – 辛寅

Ethiopiese kalender 1846 –1847
Hebreeuse kalender 5614 – 5615
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1909 – 1910
- Shaka Samvat 1776 – 1777
- Kali Yuga 4955 – 4956
Irannese kalender 1232 –1233
Islamitiese kalender 1271 –1271


Die jaar 1854 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 54ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1854, 18de, 19de, 20ste, 1849, 1850, 1851, 1852, 1853, 1855, 1856, 1857, 1858, 1859, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, britse, bombardement, bomarsund, Ålandeilandegregoriaanse, kalender, mdccclivab, urbe, condita, 2607armeense, . 1854 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1849 1850 1851 1852 1853 1854 1855 1856 1857 1858 1859 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1854Kalenders Britse bombardement van Bomarsund in die AlandeilandeGregoriaanse kalender 1854 MDCCCLIVAb urbe condita 2607Armeense kalender 1303 ԹՎ ՌՅԳSjinese kalender 4550 4551 庚丑 辛寅Ethiopiese kalender 1846 1847Hebreeuse kalender 5614 5615Hindoekalenders Vikram Samvat 1909 1910 Shaka Samvat 1776 1777 Kali Yuga 4955 4956Irannese kalender 1232 1233Islamitiese kalender 1271 1271 Die jaar 1854 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 54ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig23 Februarie Die Oranje Vrystaat verkry onafhanklikheid deur die ondertekening van die Konvensie van Bloemfontein 25 Mei Stigting van die kultureel politieke beweging Felibrige in Oksitanie Frankryk 20 September Die Britse troepeskip Charlotte vergaan in Algoabaai met die lewensverlies van ongeveer 110 opvarendes 8 Desember Pous Pius IX verkondig die dogma van Maria se Onbevlekte Ontvangenis in die bul Ineffabilis Deus Graf van Pous Anterus herontdek Geboortes Wysig21 Januarie Petrus Postma Suid Afrikaanse predikant en Christelike onderwysaktivis 1919 9 Februarie Edward Carson Ierse politikus advokaat en regter 1935 15 Februarie John Daniel Kestell Suid Afrikaanse Bybelvertaler skrywer en kultuurleier 1941 18 Februarie Herbert John Gladstone Britse politikus en eerste Goewerneur generaal van Suid Afrika 1910 1914 1930 26 Junie Robert Laird Borden politikus 3 Julie Leo Janacek Tsjeggiese komponis 23 September Cornelis Lely Nederlandse ingenieur en politikus 1929 28 September Frederick Charles Kolbe Suid Afrikaanse Katolieke geleerde digter skrywer filosoof en plantkundige 1936 7 Oktober Christiaan de Wet Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1922 16 Oktober Oscar Wilde Anglo Ierse skrywer in Dublin Ierland 1900 20 Oktober Arthur Rimbaud Franse digter 1891 5 November Paul Sabatier Franse chemikus en Nobelpryswenner 1941 21 November Giacomo della Chiesa later Pous Benedictus XV die 258ste Pous van die Rooms Katolieke Kerk in Genua Italie 1922 Sterftes Wysig30 Mei Sir Peregrine Maitland n goewerneur van die Kaapkolonie 1777 6 Julie Georg Simon Ohm n Duitse fisikus en wiskundige bekend vir Ohm se wet 1787 20 Augustus Friedrich Schelling Duitse filosoof 1775 5 November Sir George Cathcart n Britse generaal diplomaat en goewerneur van die Kaapkolonie 1794 6 November Piet Potgieter kommandant generaal van die Zuid Afrikaansche Republiek 1822 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1854 amp ol,