×
1853
1853
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1848 | 1849 | 1850 | 1851 | 1852 | ◄ 1853 ► | 1854 | 1855 | 1856 | 1857 | 1858 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1853
Kalenders
Manuel María Paz, Barbacoa Columbia
Gregoriaanse kalender 1853
MDCCCLIII
Ab urbe condita 2606
Armeense kalender 1302

ԹՎ ՌՅԲ

Sjinese kalender 4549 – 4550

己子 – 庚丑

Ethiopiese kalender 1845 –1846
Hebreeuse kalender 5613 – 5614
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1908 – 1909
- Shaka Samvat 1775 – 1776
- Kali Yuga 4954 – 4955
Irannese kalender 1231 –1232
Islamitiese kalender 1269 –1270


Die jaar 1853 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 53ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 25, 2021

1853, 18de, 19de, 20ste, 1848, 1849, 1850, 1851, 1852, 1854, 1855, 1856, 1857, 1858, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, manuel, maría, barbacoa, columbiagregoriaanse, kalender, mdcccliiiab, urbe, condita, 2606armeense, kalender, 1. 1853 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1848 1849 1850 1851 1852 1853 1854 1855 1856 1857 1858 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1853Kalenders Manuel Maria Paz Barbacoa ColumbiaGregoriaanse kalender 1853 MDCCCLIIIAb urbe condita 2606Armeense kalender 1302 ԹՎ ՌՅԲSjinese kalender 4549 4550 己子 庚丑Ethiopiese kalender 1845 1846Hebreeuse kalender 5613 5614Hindoekalenders Vikram Samvat 1908 1909 Shaka Samvat 1775 1776 Kali Yuga 4954 4955Irannese kalender 1231 1232Islamitiese kalender 1269 1270 Die jaar 1853 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 53ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig4 Maart Pous Pius IX publiseer die bul Ex Qua Die waarin die Nederlandse kerkprovinsie opgerig word 2 Mei Verkiesing van die eerste Kaapse parlement 22 Desember Gioacchino Pecci later Pous Leo XIII word kardinaal priester van San Crisogono 30 Desember Gadsden Purchase Die Verenigde State koop 30 000 vierkante myl grond suid van die Gilarivier en wes van die Rio Grande van Mexiko vir 10 miljoen Amerikaanse dollar Die Russiese tsaar beset Moldawie en Walachie Geboortes Wysig1 Januarie Hans von Koessler Duitse komponis dirigent en musiekonderwyser 1926 10 Februarie Leander Starr Jameson gewilde Suid Afrikaanse en Rhodesiese staatsman Leidsman van die mislukte en vernederende Jameson inval teen die Zuid Afrikaansche Republiek 1917 15 Februarie Alfred Beit Brits Suid Afrikaanse diamant en goudmagnaat en filantroop 1906 30 Maart Vincent van Gogh Nederlandse skilder 1890 7 April Prins Leopold Hertog van Albany seun van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk 1884 3 Junie Sir Flinders Petrie Fellow of the Royal Society en n Engelse Egiptoloog 1942 5 Julie Cecil John Rhodes Britse imperialis en die stigter van die staat van Rhodesie 1902 20 Augustus Jan Volschenk Suid Afrikaanse skilder 1936 22 Augustus Ds Bernard Petrus Jacobus Marchand predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en een van die stigters van die arbeidskolonie op Kakamas 1917 2 September Wilhelm Ostwald Duitse chemikus en filosoof 1932 25 Oktober Sydney Charles Buxton Britse politikus en tweede Goewerneur generaal van Suid Afrika 1914 1920 1934 26 Oktober Paul Homeyer Duitse orrelis 1908 19 Desember Ds Daniel Jozua Pienaar leier in die NG Kerk en onderwysman 1926 Sterftes Wysig17 Maart Christian Doppler n Oostenrykse wiskundige en fisikus 1803 23 Julie Andries Pretorius n Voortrekkerleier 1798 15 Augustus Johan Gadolin n Finse chemikus en mineraloog 1760 6 September George Bradshaw Engelse kartograaf drukker en uitgewer 1801 4 November John Montagu Koloniale Sekretaris van die Kaap die Goeie Hoop 1797 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1853 amp ol,