fbpx
Wikipedia

1852

1852
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1847 | 1848 | 1849 | 1850 | 1851 | ◄ 1852 ► | 1853 | 1854 | 1855 | 1856 | 1857 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1852
Kalenders  
HMS Birkenhead, vergaan by Gansbaai
Gregoriaanse kalender 1852
MDCCCLII
Ab urbe condita 2605
Armeense kalender 1301

ԹՎ ՌՅԱ

Sjinese kalender 4548 – 4549

戊亥 – 己子

Ethiopiese kalender 1844 –1845
Hebreeuse kalender 5612 – 5613
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1907 – 1908
- Shaka Samvat 1774 – 1775
- Kali Yuga 4953 – 4954
Irannese kalender 1230 –1231
Islamitiese kalender 1268 –1268


Die jaar 1852 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

1852
1852, 18de, 19de, 20ste, 1847, 1848, 1849, 1850, 1851, 1853, 1854, 1855, 1856, 1857, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, birkenhead, vergaan, gansbaaigregoriaanse, kalender, mdcccliiab, urbe, condita, 2605armeense, kalender, 1301, . 1852 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1847 1848 1849 1850 1851 1852 1853 1854 1855 1856 1857 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1852Kalenders HMS Birkenhead vergaan by GansbaaiGregoriaanse kalender 1852 MDCCCLIIAb urbe condita 2605Armeense kalender 1301 ԹՎ ՌՅԱSjinese kalender 4548 4549 戊亥 己子Ethiopiese kalender 1844 1845Hebreeuse kalender 5612 5613Hindoekalenders Vikram Samvat 1907 1908 Shaka Samvat 1774 1775 Kali Yuga 4953 4954Irannese kalender 1230 1231Islamitiese kalender 1268 1268Die jaar 1852 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 52ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure WysigStigting van Hopefield Saldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit Wes Kaap 17 Januarie Die Sandrivierkonvensie word onderteken waardeur die Zuid Afrikaansche Republiek onafhanklik word 25 Februarie HMS Birkenhead n Britse troepeskip vergaan by Danger Point aan die Suidwes Kaapse kus met n groot verlies aan lewens Die skip verwerf bekendheid vir die tradisie van vroue en kinders eerste Geboortes Wysig23 Maart Alfred Milner goewerneur van die Kaapkolonie en lid van die Britse kabinet 1925 25 Junie Antoni Gaudi Spaans Katalaanse argitek 1926 30 Augustus Jacobus Henricus van t Hoff Nederlandse fisiese chemikus 1911 6 September Schalk Willem Burger Transvaalse politikus en waarnemende president 1918 12 September Herbert Henry Asquith liberale Britse politikus en eerste minister 1928 24 September Elizabeth Maria Molteno Suid Afrikaanse kampvegter vir burger en vroueregte 1927 28 September Henri Moissan Franse chemikus apteker en Nobelpryswenner 1907 2 Oktober Curt von Francois die stigter van Windhoek 1931 2 Oktober William Ramsay Skotse chemikus en Nobelpryswenner 1916 9 Oktober Emil Fischer Duitse chemikus en Nobelpryswenner 1919 24 Desember Carl George Klibbe Stigter en Apostel van die Ou Apostoliese Kerk 21 Mei 1931 Sterftes Wysig13 Januarie Fabian Gottlieb von Bellingshausen As bevelvoerder van die tweede Russiese om die wereldvaart word hy een van drie mense om Antarktika vir die eerste keer waar te neem 10 Februarie Samuel Prout Engelse waterverfskilder 1783 28 Julie Andrew Jackson Downing Amerikaanse landskapsontwerper tuinboukundige en skrywer 1815 14 September Arthur Wellesley 1ste hertog van Wellington Britse generaal en staatsman Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 1769 27 November Ada Lovelace Britse wiskundige en skryfster 1815 16 Desember Andries Hendrik Potgieter leier van die tweede groot trekgeselskap wat die Kaapkolonie verlaat het 1792 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1852 amp oldid 2379406,