×
1850
1850
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1845 | 1846 | 1847 | 1848 | 1849 | ◄ 1850 ► | 1851 | 1852 | 1853 | 1854 | 1855 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1850
Kalenders
Sir Harry Smith
Gregoriaanse kalender 1850
MDCCCL
Ab urbe condita 2603
Armeense kalender 1299

ԹՎ ՌՄՂԹ

Sjinese kalender 4546 – 4547

丙酉 – 丁戌

Ethiopiese kalender 1842 –1843
Hebreeuse kalender 5610 – 5611
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1905 – 1906
- Shaka Samvat 1772 – 1773
- Kali Yuga 4951 – 4952
Irannese kalender 1228 –1229
Islamitiese kalender 1266 –1266


Die jaar 1850 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 26, 2021

1850, 18de, 19de, 20ste, 1845, 1846, 1847, 1848, 1849, 1851, 1852, 1853, 1854, 1855, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, harry, smithgregoriaanse, kalender, mdccclab, urbe, condita, 2603armeense, kalender, 1299, ԹՎ, ՌՄՂԹsjinese, ka. 1850 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1845 1846 1847 1848 1849 1850 1851 1852 1853 1854 1855 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1850Kalenders Sir Harry SmithGregoriaanse kalender 1850 MDCCCLAb urbe condita 2603Armeense kalender 1299 ԹՎ ՌՄՂԹSjinese kalender 4546 4547 丙酉 丁戌Ethiopiese kalender 1842 1843Hebreeuse kalender 5610 5611Hindoekalenders Vikram Samvat 1905 1906 Shaka Samvat 1772 1773 Kali Yuga 4951 4952Irannese kalender 1228 1229Islamitiese kalender 1266 1266 Die jaar 1850 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 50ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig12 April Pous Pius IX keer terug na Rome 9 September Kalifornie word die 31ste deelstaat van die Verenigde State 29 September Pous Pius IX publiseer die bul Universalis Ecclesiae waarin die kerklike hierargie in Engeland en Wallis herstel word Nicholas Wiseman word aartsbiskop van Westminster en kardinaal Amptelike stigting van die dorpie Aliwal Noord deur Sir Harry Smith Geboortes Wysig14 Januarie Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj van Rusland die vyfde kind en vierde oudste seun van Aleksander II van Rusland en sy eerste vrou Maria Aleksandrowna 1908 1 Maart Abraham Kriel Suid Afrikaanse predikant en stigter van die Langlaagte kinderhuis 1928 9 April Abraham Fischer enigste eerste minister van die Oranjerivierkolonie 1913 10 Mei Reimond Stijns Vlaamse skrywer 1905 27 Junie Lafcadio Hearn outeur 1904 5 Augustus Guy de Maupassant Franse skrywer en joernalis 1893 7 September Henry Barber grootwildjagter ontdekkingsreisiger en sakeman 1920 Sterftes Wysig9 Mei Joseph Louis Gay Lussac Franse fisikus en chemis 1778 23 April William Wordsworth Engelse digter 1770 9 Julie Zachary Taylor die twaalfde President van die Verenigde State 1784 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1850 amp ol,