fbpx 1846
Wikipedia

1846

1846
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1841 | 1842 | 1843 | 1844 | 1845 | ◄ 1846 ► | 1847 | 1848 | 1849 | 1850 | 1851 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1846
Kalenders
Prinses Maria Carolina van Bourbon - Twee Sisiliës deur Winterhalter
Gregoriaanse kalender 1846
MDCCCXLVI
Ab urbe condita 2599
Armeense kalender 1295

ԹՎ ՌՄՂԵ

Sjinese kalender 4542 – 4543

壬巳 – 癸午

Ethiopiese kalender 1838 –1839
Hebreeuse kalender 5606 – 5607
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1901 – 1902
- Shaka Samvat 1768 – 1769
- Kali Yuga 4947 – 4948
Irannese kalender 1224 –1225
Islamitiese kalender 1262 –1262


Die jaar 1846 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 46ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

  1. . Geargiveer vanaf op 28 Julie 2011. Besoek op30 Mei 2011.

1846
1846, 18de, 19de, 20ste, 1841, 1842, 1843, 1844, 1845, 1847, 1848, 1849, 1850, 1851, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, prinses, maria, carolina, bourbon, twee, sisiliës, deur, winterhaltergregoriaanse, kalender, mdcccxlviab, urbe. 1846 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1841 1842 1843 1844 1845 1846 1847 1848 1849 1850 1851 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1846Kalenders Prinses Maria Carolina van Bourbon Twee Sisilies deur WinterhalterGregoriaanse kalender 1846 MDCCCXLVIAb urbe condita 2599Armeense kalender 1295 ԹՎ ՌՄՂԵSjinese kalender 4542 4543 壬巳 癸午Ethiopiese kalender 1838 1839Hebreeuse kalender 5606 5607Hindoekalenders Vikram Samvat 1901 1902 Shaka Samvat 1768 1769 Kali Yuga 4947 4948Irannese kalender 1224 1225Islamitiese kalender 1262 1262 Die jaar 1846 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 46ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig19 Januarie Pous Gregorius XVI stel drie nuwe kardinale aan waaronder Guilherme Henriques de Carvalho patriarg van Lissabon 16 Maart Die Oorlog van die Byl breek uit op die Kaapse Oosgrens 13 April Burnshill Amatola word deur Britse soldate in die Oorlog van die Byl aangeval 1 25 April Met die Meksikaanse aanval op Fort Texas begin die Meksikaans Amerikaanse Oorlog 17 Mei Die Saxofoon word deur Adolphe Sax gepatenteer 16 Junie Pous Pius IX volg Pous Gregorius XVI op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 16 Julie Pous Pius IX verleen amnestie aan politieke gevangenes en dissidente 27 Julie Gioacchino Pecci later Pous Leo XIII word aartsbiskop van Perugia 23 September Die planeet Neptunus word deur die sterrekundiges Urbain Le Verrier Johann Gottfried Galle en John Couch Adams ontdek 10 Oktober William Lassell ontdek Triton die grootste maan van die planeet Neptunus 28 Desember Iowa word die 29ste deelstaat van die Verenigde State Geboortes Wysig15 Januarie D F du Toit Oom Lokomotief stigterslid van die GRA 1923 2 Mei Zygmunt Noskowski Poolse komponis en dirigent 1909 5 Mei Henryk Sienkiewicz Poolse outeur ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1905 1916 27 Junie Charles Stewart Parnell Ierse nasionalis in Avondale County Wicklow 28 Junie Willem Eduard Bok Transvaalse staatsekretaris na wie Boksburg genoem is 1904 28 Oktober Auguste Escoffier Franse sjef 1935 19 November Genl Lucas Johannes Meyer medestigter van die Nieuwe Republiek 1902 Sterftes Wysig1 Junie Pous Gregorius XVI die 254ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1765 24 Junie Jan Frans Willems Vlaamse skrywer digter en vader van die Vlaamse Beweging 1793 Verwysings Wysig argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2011 Besoek op 30 Mei 2011 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1846 amp ol,