×
1833
1833
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1828 | 1829 | 1830 | 1831 | 1832 | ◄ 1833 ► | 1834 | 1835 | 1836 | 1837 | 1838 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1833
Kalenders
Die stamhoof van die Mönnitarri, Abdih-Hiddisj, soos geteken deur Karl Bodmer op sy tog op die Missouri-rivier
Gregoriaanse kalender 1833
MDCCCXXXIII
Ab urbe condita 2586
Armeense kalender 1282

ԹՎ ՌՄՁԲ

Sjinese kalender 4529 – 4530

己辰 – 庚巳

Ethiopiese kalender 1825 –1826
Hebreeuse kalender 5593 – 5594
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1888 – 1889
- Shaka Samvat 1755 – 1756
- Kali Yuga 4934 – 4935
Irannese kalender 1211 –1212
Islamitiese kalender 1249 –1249


Die jaar 1833 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 33ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

  • 15 AprilPous Gregorius XVI stel Lorenzo Girolamo Mattei, titulêr patriarg van Antiogië en Castruccio Castracane degli Antelminelli, sekretaris van Propaganda Fide aan as kardinale.
  • 29 Julie – Pous Gregorius XVI stel Giacomo Monico, patriarg van Venesië en Filippo Giudice Caracciolo, Orat., aartsbiskop van Napels aan as kardinale.
  • Karl Bodmer hou 'n verkenningstog op die Missouririvier.
  • Stigting van die Universiteit van Zürich, Switserland

Publikasie datum: Augustus 04, 2021

1833, 18de, 19de, 20ste, 1828, 1829, 1830, 1831, 1832, 1834, 1835, 1836, 1837, 1838, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, stamhoof, mönnitarri, abdih, hiddisj, soos, geteken, deur, karl, bodmer, missouri, riviergregoriaanse, kalende. 1833 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1828 1829 1830 1831 1832 1833 1834 1835 1836 1837 1838 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1833Kalenders Die stamhoof van die Monnitarri Abdih Hiddisj soos geteken deur Karl Bodmer op sy tog op die Missouri rivierGregoriaanse kalender 1833 MDCCCXXXIIIAb urbe condita 2586Armeense kalender 1282 ԹՎ ՌՄՁԲSjinese kalender 4529 4530 己辰 庚巳Ethiopiese kalender 1825 1826Hebreeuse kalender 5593 5594Hindoekalenders Vikram Samvat 1888 1889 Shaka Samvat 1755 1756 Kali Yuga 4934 4935Irannese kalender 1211 1212Islamitiese kalender 1249 1249 Die jaar 1833 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 33ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig15 April Pous Gregorius XVI stel Lorenzo Girolamo Mattei tituler patriarg van Antiogie en Castruccio Castracane degli Antelminelli sekretaris van Propaganda Fide aan as kardinale 29 Julie Pous Gregorius XVI stel Giacomo Monico patriarg van Venesie en Filippo Giudice Caracciolo Orat aartsbiskop van Napels aan as kardinale Karl Bodmer hou n verkenningstog op die Missouririvier Stigting van die Universiteit van Zurich SwitserlandGeboortes WysigSampson Richard Stuttaford n Suid Afrikaanse afdelingswinkeleienaar 1915 26 Februarie Charles Murray NG Kerk predikant en vierde seun van ds Andrew Murray sr 1904 28 Februarie Alfred von Schlieffen Duitse generaal en militere strateeg 1913 1 Maart Johann Heinrich Ferdinand Parow Duitse eiendomsmagnaat aan die Kaap 1910 7 Mei Johannes Brahms Duitse komponis 1897 4 Junie Lord Garnet Wolseley n Britse Veldmaarskalk 1913 20 Augustus Benjamin Harrison die drie en twintigste President van die Verenigde State 1901 21 Oktober Alfred Nobel die Sweedse uitvinder van dinamiet en die skepper van die Nobelprys 1896 6 November Jonas Lie skrywer van Noorwee 1908 Sterftes Wysig22 April Richard Trevithick n Engelse ontdekker ingenieur en eerste persoon om n stoomlokomotief te bou 1771 Gepubliseer Wysig4 Oktober Teologie Quo Graviora oor die pragmatiese konstitusie deur Pous Gregorius XVI Sien ook Wysig1833 in Suid AfrikaOntsluit van https af wikipedia org w index php title 1833 amp ol,