×
1831
1831
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1826 | 1827 | 1828 | 1829 | 1830 | ◄ 1831 ► | 1832 | 1833 | 1834 | 1835 | 1836 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1831
Kalenders
Hegel
Gregoriaanse kalender 1831
MDCCCXXXI
Ab urbe condita 2584
Armeense kalender 1280

ԹՎ ՌՄՁ

Sjinese kalender 4527 – 4528

丁寅 – 戊卯

Ethiopiese kalender 1823 –1824
Hebreeuse kalender 5591 – 5592
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1886 – 1887
- Shaka Samvat 1753 – 1754
- Kali Yuga 4932 – 4933
Irannese kalender 1209 –1210
Islamitiese kalender 1247 –1247


Die jaar 1831 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 31ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1831, 18de, 19de, 20ste, 1826, 1827, 1828, 1829, 1830, 1832, 1833, 1834, 1835, 1836, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, hegelgregoriaanse, kalender, mdcccxxxiab, urbe, condita, 2584armeense, kalender, 1280, ԹՎ, ՌՄՁsjinese, kalende. 1831 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1826 1827 1828 1829 1830 1831 1832 1833 1834 1835 1836 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1831Kalenders HegelGregoriaanse kalender 1831 MDCCCXXXIAb urbe condita 2584Armeense kalender 1280 ԹՎ ՌՄՁSjinese kalender 4527 4528 丁寅 戊卯Ethiopiese kalender 1823 1824Hebreeuse kalender 5591 5592Hindoekalenders Vikram Samvat 1886 1887 Shaka Samvat 1753 1754 Kali Yuga 4932 4933Irannese kalender 1209 1210Islamitiese kalender 1247 1247 Die jaar 1831 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 31ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig2 Februarie Pous Gregorius XVI volg Pous Pius VIII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 6 Februarie Pous Gregorius XVI word gekroon deur kardinaal Giuseppe Albani 10 Maart Die Franse Vreemdelegioen word deur koning Louis Philippe gestig om die oorlog in Algerie te ondersteun 30 September Pous Gregorius XVI stel 12 nuwe kardinale aan waaronder Luigi Lambruschini C R S P tituler aartsbiskop van Berito 27 Desember Charles Darwin verlaat Plymouth aan boord HMS Beagle op wat n geskiedkundige ekspedisie sou word Die Ebenhaeser sendingstasie word deur baron Theobald von Wurmb van die Rynse Sendinggenootskap langs die Olifantsrivier gestigGeboortes Wysig20 Januarie Genl Piet Joubert Boerekryger 1900 14 April Friedrich Gerhard Rohlfs Duitse geograaf en avonturier 1896 15 Mei Edward Harland Britse ingenieur skeepsbouer en politikus medestigter van die skeepswerf Harland amp Wolff te Belfast 1895 18 Oktober Friedrich III van Duitsland koning van Pruise en keiser van Duitsland 1888 19 November James Garfield die twintigste President van die Verenigde State 1881 27 November Richard Wocke die eerste argitek in die Oranje Vrystaat 1890 Sterftes Wysig3 Februarie Giovanni Battista Balbis Italiaanse plantkundige en politikus 1765 18 Februarie Lord Charles Somerset goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1767 27 Junie Groothertog Konstantyn Pawlowitsj van Rusland tsesarewitsj van Rusland en onderkoning van Kongres Pole 1779 4 Julie James Monroe vyfde President van die Verenigde State 1758 14 November Georg Wilhelm Friedrich Hegel n Duitse Filosoof 1770 18 Desember Willem Bilderdijk Nederlandse geskiedkundige digter en advokaat 1756 Sien ook Wysig1831 in Suid AfrikaOntsluit van https af wikipedia org w index php title 1831 amp ol,