×
1830
1830
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1825 | 1826 | 1827 | 1828 | 1829 | ◄ 1830 ► | 1831 | 1832 | 1833 | 1834 | 1835 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1830
Kalenders
Die Belgiese opstand
Gregoriaanse kalender 1830
MDCCCXXX
Ab urbe condita 2583
Armeense kalender 1279

ԹՎ ՌՄՀԹ

Sjinese kalender 4526 – 4527

丙丑 – 丁寅

Ethiopiese kalender 1822 –1823
Hebreeuse kalender 5590 – 5591
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1885 – 1886
- Shaka Samvat 1752 – 1753
- Kali Yuga 4931 – 4932
Irannese kalender 1208 –1209
Islamitiese kalender 1246 –1246


Die jaar 1830 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

  • Geologie - "Principles of Geology" deur Sir Charles Lyell.

Publikasie datum: September 26, 2021

1830, 18de, 19de, 20ste, 1825, 1826, 1827, 1828, 1829, 1831, 1832, 1833, 1834, 1835, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, belgiese, opstandgregoriaanse, kalender, mdcccxxxab, urbe, condita, 2583armeense, kalender, 1279, ԹՎ, ՌՄՀԹsjin. 1830 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1825 1826 1827 1828 1829 1830 1831 1832 1833 1834 1835 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1830Kalenders Die Belgiese opstandGregoriaanse kalender 1830 MDCCCXXXAb urbe condita 2583Armeense kalender 1279 ԹՎ ՌՄՀԹSjinese kalender 4526 4527 丙丑 丁寅Ethiopiese kalender 1822 1823Hebreeuse kalender 5590 5591Hindoekalenders Vikram Samvat 1885 1886 Shaka Samvat 1752 1753 Kali Yuga 4931 4932Irannese kalender 1208 1209Islamitiese kalender 1246 1246 Die jaar 1830 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 30ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig15 Maart Pous Pius VIII stel drie nuwe kardinale aan waaronder Thomas Weld tituler biskop van Amiclea 13 Mei Ecuador verkry onafhanklikheid 5 Julie Pous Pius VIII stel Louis Francois Auguste de Rohan Chabot aartsbiskop van Besancon aan as kardinaal 4 Oktober Belgie verkry onafhanklikheid voorheen was dit n deel van die Verenigd Koninkrijk der Nederlanden 1815 1830 die huidige Belgie Nederland en Luxemburg 16 Oktober Pous Pius VIII bekragtig die besluite van die konferensie van biskoppe in Baltimore VSA Robert Moffat vertaal die Bybel in Tswana Geboortes WysigOnbekend Abdulaziz n sultan van die Ottomaanse Ryk 1876 Onbekend Hendrik Witbooi kaptein leier van die Witbooi Nama in Namibie 1905 25 April Julius De Geyter Vlaamse journalis en skrywer 1905 27 April Gordon Sprigg voormalige eerste minister van die Kaapkolonie 1913 18 Augustus Frans Josef I van Oostenryk laaste keiser van Oostenryk en eerste keiser van Oostenryk Hongarye 1916 8 September Frederic Mistral Frans Oksitaanse digter 1914 13 September Marie von Ebner Eschenbach Oostenrykse skryfster 1916 29 September Thomas Bain ingenieur en beroemde bergpasbouer 1893 Sterftes Wysig22 Februarie Dawid Stuurman n Khoi opperhoof en politieke aktivis wat teen die Nederlandse en Britse koloniale regering in opstand gekom het 1773 26 Junie George IV Britse koning 1762 30 November Pous Pius VIII die 253ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1761 17 Desember Simon Bolivar n Venezolaanse vryheidsvegter en politieke leier 1783 Gepubliseer WysigGeologie Principles of Geology deur Sir Charles Lyell 25 Maart Teologie Litteris altero teen geheime organisasies soos Vrymesselary deur Pous Pius VIII Sien ook Wysig1830 in Suid AfrikaOntsluit van https af wikipedia org w index php title 1830 amp ol,