×
1824
1824
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1819 | 1820 | 1821 | 1822 | 1823 | ◄ 1824 ► | 1825 | 1826 | 1827 | 1828 | 1829 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1824
Kalenders
Groot-Kolombië
Gregoriaanse kalender 1824
MDCCCXXIV
Ab urbe condita 2577
Armeense kalender 1273

ԹՎ ՌՄՀԳ

Sjinese kalender 4520 – 4521

庚未 – 辛申

Ethiopiese kalender 1816 –1817
Hebreeuse kalender 5584 – 5585
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1879 – 1880
- Shaka Samvat 1746 – 1747
- Kali Yuga 4925 – 4926
Irannese kalender 1202 –1203
Islamitiese kalender 1240 –1240


Die jaar 1824 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

  • 3 MeiPous Leo XII stel Giovanni Battista Bussi, ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer en Bonaventura Gazzola, O.F.M.Ref., biskop van Montefiascone aan as kardinale.
  • 5 Mei – Pous Leo XII publiseer Ubi Primum oor sy pontifikaat en die pligte van biskoppe.
  • 24 Mei – Pous Leo XII publiseer Quod hoc Ineunte oor die 1825 Jubileum.
  • 21 Junie – Cyrus McCormick kry 'n patent vir sy maaimasjien.
  • 27 September – Pous Leo XII stel drie nuwe kardinale aan, waaronder Karl Kajetan Gaisruck, aartsbiskop van Milaan.
  • 20 Desember – Pous Leo XII stel Pedro de Inguanzo y Rivero, aartsbiskop van Toledo en Ludovico Micara, O.F.M.Cap. aan as kardinale.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

1824, 18de, 19de, 20ste, 1819, 1820, 1821, 1822, 1823, 1825, 1826, 1827, 1828, 1829, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, groot, kolombiëgregoriaanse, kalender, mdcccxxivab, urbe, condita, 2577armeense, kalender, 1273, ԹՎ, ՌՄՀԳsjine. 1824 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1819 1820 1821 1822 1823 1824 1825 1826 1827 1828 1829 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1824Kalenders Groot KolombieGregoriaanse kalender 1824 MDCCCXXIVAb urbe condita 2577Armeense kalender 1273 ԹՎ ՌՄՀԳSjinese kalender 4520 4521 庚未 辛申Ethiopiese kalender 1816 1817Hebreeuse kalender 5584 5585Hindoekalenders Vikram Samvat 1879 1880 Shaka Samvat 1746 1747 Kali Yuga 4925 4926Irannese kalender 1202 1203Islamitiese kalender 1240 1240 Die jaar 1824 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 24ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig3 Mei Pous Leo XII stel Giovanni Battista Bussi ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer en Bonaventura Gazzola O F M Ref biskop van Montefiascone aan as kardinale 5 Mei Pous Leo XII publiseer Ubi Primum oor sy pontifikaat en die pligte van biskoppe 24 Mei Pous Leo XII publiseer Quod hoc Ineunte oor die 1825 Jubileum 21 Junie Cyrus McCormick kry n patent vir sy maaimasjien 27 September Pous Leo XII stel drie nuwe kardinale aan waaronder Karl Kajetan Gaisruck aartsbiskop van Milaan 20 Desember Pous Leo XII stel Pedro de Inguanzo y Rivero aartsbiskop van Toledo en Ludovico Micara O F M Cap aan as kardinale Geboortes Wysig7 Februarie William Huggins n Britse sterrekundige wat veral bekend is vir sy baanbrekerswerk in astronomiese spektroskopie 1910 27 Mei Dietlof Mare n sakeman en landdros in die Zuid Afrikaansche Republiek ZAR 1890 2 Maart Bedrich Smetana Tsjeggiese komponis 1884 26 Junie Lord Kelvin n Ulster Skot fisikus 1907 19 Desember Sir Hercules Robinson n Britse goewerneur van die Kaapkolonie 1897 Sterftes Wysig15 Januarie Francis Dundas twee maal tydens die eerste Britse besetting van die Kaap waarnemende goewerneur 1759 19 April Lord Byron Britse outeur en digter 1788 19 Julie Agustin de Iturbide Meksikaanse bevelvoerder politikus en keiser 1783 22 November Francois le Vaillant n Franse voelkenner verkenner versamelaar avonturier kunstenaar en skrywer 1753 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1824 amp ol,