×
1814
1814
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1809 | 1810 | 1811 | 1812 | 1813 | ◄ 1814 ► | 1815 | 1816 | 1817 | 1818 | 1819 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1814
Kalenders
Josephine de Beauharnais
Gregoriaanse kalender 1814
MDCCCXIV
Ab urbe condita 2567
Armeense kalender 1263

ԹՎ ՌՄԿԳ

Sjinese kalender 4510 – 4511

庚酉 – 辛戌

Ethiopiese kalender 1806 –1807
Hebreeuse kalender 5574 – 5575
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1869 – 1870
- Shaka Samvat 1736 – 1737
- Kali Yuga 4915 – 4916
Irannese kalender 1192 –1193
Islamitiese kalender 1229 –1229


Die jaar 1814 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 14de jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1814, 18de, 19de, 20ste, 1809, 1810, 1811, 1812, 1813, 1815, 1816, 1817, 1818, 1819, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, josephine, beauharnaisgregoriaanse, kalender, mdcccxivab, urbe, condita, 2567armeense, kalender, 1263, ԹՎ, ՌՄԿ. 1814 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1809 1810 1811 1812 1813 1814 1815 1816 1817 1818 1819 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1814Kalenders Josephine de BeauharnaisGregoriaanse kalender 1814 MDCCCXIVAb urbe condita 2567Armeense kalender 1263 ԹՎ ՌՄԿԳSjinese kalender 4510 4511 庚酉 辛戌Ethiopiese kalender 1806 1807Hebreeuse kalender 5574 5575Hindoekalenders Vikram Samvat 1869 1870 Shaka Samvat 1736 1737 Kali Yuga 4915 4916Irannese kalender 1192 1193Islamitiese kalender 1229 1229 Die jaar 1814 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 14de jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig6 April Napoleon tree af vir die eerste keer en word na die eiland Elba verban 18 Mei Pous Pius VII publiseer Il trionfo oor die terugkeer na Rome 24 Mei Pous Pius VII keer terug na Rome uit gevangeskap in Frankryk 16 Junie Francesco Saverio Castiglioni later Pous Pius VIII keer terug na Montalto na sy gevangeskap in Frankryk 22 Julie Annibale Sermattei della Genga later Pous Leo XII dra Pous Pius VII se gelukwensing oor aan koning Lodewyk XVIII met sy heraanstelling na die val van Napoleon 7 Augustus Pous Pius VII herstel die Jesuǐte in ere 24 Augustus Washington D C word afgebrand tydens die Anglo Amerikaanse Oorlog van 1812 Die mure van die Withuis word daarna wit geverf om die rookskade te bedek Oktober Die Koninkryk Hannover word deur die Kongres van Wene gestig Geboortes Wysig27 Januarie Eugene Viollet le Duc Franse argitek 1879 27 Mei William Atherstone Suid Afrikaanse geneesheer en geoloog 1898 19 Julie Samuel Colt Amerikaanse uitvinder van die rewolwer 1862 2 Augustus Sir Charles Adderley Britse staatsman na wie Adderleystraat in Kaapstad genoem is 1905 10 Augustus Henri Nestle grondlegger van die gelyknamige voedselmaatskappy Nestle en uitvinder van Melkpoeier 28 Augustus Sheridan Le Fanu Ierse skrywer van Gotiese romans 1873 2 September Ds Dirk van der Hoff ontwerper van die Transvaalse Vierkleur en stigter van die Nederduitsch Hervormde Kerk 1881 13 September Nicolaas Beets ook bekend onder die pseudoniem Hildebrand was n Nederlandse skrywer digter predikant en hoogleraar 1903 Sterftes Wysig7 Januarie Ira Allen een van die stigtervaders van die Amerikaanse deelstaat Vermont 1751 29 Mei Josephine de Beauharnais keiserin van Frankryk 1763 31 Augustus Arthur Phillip die eerste goewerneur van Nieu Suid Wallis en stigter van die nedersetting wat tans Sydney heet 1738 2 Desember Die Markies de Sade Franse edelman en erotikus in Parys 1740 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1814 amp ol,