×
17 September

17 September is die 260ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (261ste in skrikkeljare). Daar volg nog 105 dae.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 260ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 261ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1285, pous, honorius, publiseer, sisiliaanse, gro. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae 17 September is die 260ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 261ste in skrikkeljare Daar volg nog 105 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1285 Pous Honorius IV publiseer die Sisiliaanse grondwet Constitutio ordinatione regni Siciliae 1456 Pous Callixtus III stel 3 kardinale aan waarvan twee sy familielede is 1456 Rodrigo Borgia later Pous Alexander VI word deur Pous Callixtus III benoem as kardinaal diaken 1498 Pous Alexander VI stel Georges I d Amboise aartsbiskop van Rouen aan as kardinaal 1569 Pous Pius V publiseer die bul Conseverunt Romani wat die bid van die rosekrans aanbeveel 1593 Pous Clemens VIII stel vier nuwe kardinale aan waaronder twee familielede 1595 Pous Clemens VIII vergewe koning Henri IV van Frankryk 1603 Pous Clemens VIII stel sy familielid Silvestro Aldobrandini aan as kardinaal 1759 Pous Clemens XIII publiseer Cum Primum Oor die nakom van die Kanoniese Sanksies 1787 Die teks van die Grondwet van die Verenigde State word in Philadelphia gefinaliseer 1789 William Herschel ontdek Mimas die sewende grootste maan van die planeet Saturnus 1809 Die Verdrag van Fredrikshamn beeindig die Finse Oorlog tussen Rusland en Swede en Finland word n outonome Groothertogdom onder tsaar Alexander I 1894 Die Keiserlike Japannese Vloot en die Beijang vloot van Qing China bots tydens die Slag van die Jaloerivier die grootste seeslag van die Eerste Chinees Japannese Oorlog 1901 Tweede Vryheidsoorlog Elandsrivier op die plaas Moddefontein Genl Smuts val n buitepos beman deur die 17th Lancer aan 1901 Tweede Vryheidsoorlog Slag van Bloedrivierpoort Natal Generaal Louis Botha oorrompel die Mounted Infantry onder beheer van Luitenant Kolonel H de la P Gough 1916 Eerste Wereldoorlog Die Rooi Baron n bobaasvlieenier van die Duitse Luftwaffe wen sy eerste luggeveg naby Cambrai Frankryk V l n r by Camp David ooreenkoms Begin Carter en Sadat1978 President Anwar Sadat van Egipte en eerste minister Menachem Begin van Israel onderteken die Camp David ooreenkoms na twaalf dae van geheime onderhandelinge by Camp David onder beskerming van die VSA president Jimmy Carter Geboortes Wysig1552 Camillo Borghese later Pous Paulus V 233ste pous van die Rooms Katolieke Kerk van 1605 tot 1621 1621 1804 Prudens van Duyse Vlaamse skrywer 1859 1819 Marthinus Wessel Pretorius President van die Zuid Afrikaansche Republiek 1901 1929 Sir Stirling Moss Britse renjaer 2020 1926 Berta Smit Suid Afrikaanse uitgewer en Afrikaanse skrywer 1997 1930 Edgar Mitchell Amerikaanse ruimtevaarder 2016 1931 Anne Bancroft Amerikaanse aktrise 2005 1932 Jurgens Lambrechts bekende deelnemer aan Afrikaanse radio vasvraprogramme 2005 1934 Marlene le Roux bekroonde Afrikaanse skrywer van jeugverhale 1956 Almazbek Atambajef Kirgiese politikus en president van 2011 2017 1960 Damon Hill Britse Formule Een renjaer wereldkampioen in 1996 1964 Ursula Karven Duitse aktrise 1966 Garry Pagel oud Springbokrugbyspeler 1968 Anastacia Amerikaanse popsangeres en liedjieskrywer 1996 Esteban Ocon Franse Formule Een renjaer Sterftes Wysig1179 Hildegard van Bingen Duitse Benediktynse non digteres en universele geleerde 1098 1575 Heinrich Bullinger Switserse kerkhervormer 1504 1879 Eugene Viollet le Duc Franse argitek 1814 1963 Sailor Malan Suid Afrikaanse vegvlieenier 1910 1994 Karl Popper Oostenrykse Britse filosoof 1902 2016 Charmian Carr Amerikaanse aktrise 1942 2017 Lionel Wilson n Suid Afrikaanse Springbokrugbyspeler 1933 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigBurgerskapdag in die Verenigde StateWikimedia Commons bevat media in verband met 17 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 17 September amp ol,