×
17 Oktober

17 Oktober is die 290ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (291ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 75 dae.

Inhoud

Johannes Kepler se oorspronklike skets van Supernova 1604
Taipei-101 in aanbou

Publikasie datum: September 03, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 290ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 291ste, skrikkeljaar, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, johannes, kepler, oorspronklike, skets, supernova, . lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 17 Oktober is die 290ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 291ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 75 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Johannes Kepler se oorspronklike skets van Supernova 1604 Taipei 101 in aanbou 732 Slag van Poitiers Karel Martel verslaan die Islamitiese leer onder aanvoering van Abd el Rahman 1346 Koning David II van Skotland lei n inval teen Engeland tydens die Honderdjarige oorlog maar word gevange geneem in die Slag van Neville s Cross 1404 Pous Innocentius VII volg Pous Bonifatius IX op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1544 Gian Pietro Carafa later Pous Paulus IV word kardinaal biskop van Albano 1604 Kepler se Ster Die Duitse sterrekundige Johannes Kepler neem n uitsonderlike helder ster waar wat skielik in die Ophiuchus konstellasie verskyn het 1772 Pous Clemens XIV sluit die Jesuite kollege Collegium Romanum onder druk van die Bourbon prinse 1777 Amerikaanse Vryheidsoorlog Die koloniale magte oorwin die Britte tydens die Slag van Saratoga 1806 Keiser Jacques I van Haiti sterf in n sluipmoordaanval naby Port au Prince 1887 The Star dagblad verskyn die eerste keer in Johannesburg 1968 Die swart atlete Tommie Smith en John Carlos teken stomprotes aan teen rassediskriminasie in Amerika by die Olimpiese Spele in Meksiko 1970 Anwar Sadat word president van Egipte 1989 Die Loma Prieta aardbewing die grootste aardbewing op die San Andreas breuk in Kalifornie sedert 1906 tref die San Francisco baaigebied 2003 Die toringspits word by die dak van die 106 vloer hoe wolkekrabber Taipei 101 in Taipei gevoeg wat dit die Petronas torings in Kuala Lumpur laat verbysteek om destyds die wereld se hoogste gebou te word Geboortes Wysig1577 Dmitri Pozjarski Russiese prins van die Rjoerik dinastie 1642 1835 Alexandrine Tinne Nederlandse ontdekkingsreisiger 1869 1902 Irene Ryan Amerikaanse aktrise 1973 1912 Albino Luciani later Pous Johannes Paulus I die 263ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1978 1915 Arthur Miller Amerikaanse skrywer 2005 1918 Rita Hayworth Amerikaanse aktrise en danser 1987 1920 Montgomery Clift Amerikaanse rolprent en teaterakteur 1966 1926 Julie Adams Amerikaanse aktrise 2019 1938 Evel Knievel Amerikaanse waaghals en vermaakkunstenaar 2007 1945 Graca Machel Eerste Dame van Mosambiek en later ook Suid Afrika 1947 Erik Aaby voormalige Noorweegse tydrenjaer 1948 S bu Ndebele Suid Afrikaanse ANC politikus 1968 Thom Edward Yorke hoofsanger van Radiohead 1969 Ernie Els Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 1972 Eminem Amerikaanse kletsrymer 1979 Kimi Raikkonen Finse motorrenjaer 1990 Patrick Lambie Springbokrugbyspeler 1992 Jacob Artist Amerikaanse akteur Sterftes Wysig532 Pous Bonifatius II die 55ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1837 Johann Hummel Duitse komponis 1778 1849 Frederic Chopin Poolse pianis en komponis 1810 1973 Ingeborg Bachmann Oostenrykse skryfster 1926 2019 Bill Macy Amerikaanse akteur 1922 1967 Puyi laaste Chinese keiser 1906 1967 Jan Serfontein Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1954 1966 1898 1970 Vola Vale Amerikaanse aktrise 1897 1973 Ingeborg Bachmann Oostenrykse skrywer en digter 1926 1991 Tennessee Ernie Ford Amerikaanse akteur en sanger 1919 2007 Joey Bishop Amerikaanse akteur 1918 2008 Levi Stubbs Amerikaanse akteur en sanger 1936 2015 Daniele Delorme Franse aktrise en vervaardiger 1926 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 17 Oktober Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 17 Oktober amp ol,