fbpx
Wikipedia

17 November

17 November is die 321ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (322ste in skrikkeljare). Daar volg nog 44 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

17 November
november, november, 2020, 1415, 2122, 2829, 30al, 321ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 322ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1102, markgravin, mathilde, toskane, skenk, h. lt lt November 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30Al die dae17 November is die 321ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 322ste in skrikkeljare Daar volg nog 44 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1102 Markgravin Mathilde van Toskane skenk haar landgoedere aan Pous Paschalis II 1558 Elizabeth I bestyg die Engelse troon 1741 Pous Benedictus XIV publiseer Satis vobis compertum oor die huwelik 1815 Die Slagtersnek rebellie vind plaas 1869 Die Suezkanaal word geopen 1969 Die SALT I samesprekings tussen die Sowjetunie en die Verenigde State begin in Helsinki 1970 Douglas Engelbart ontvang die patent vir die eerste rekenaarmuis 1989 Die Fluweelrevolusie in Tsjeggo Slowakye begin 2001 Die Afrikaanse Wikipedia word opgerig 2018 Protesaksies wat die Geelbaadjie beweging inlei vind plaas regoor Frankryk en ongeveer 300 000 mense neem deel aan die protesbyeenkomste Geboortes Wysig9 Titus Flavius Vespasianus keiser van die Romeinse Ryk 79 1587 Joost van den Vondel Nederlandse digter skrywer en dramaturg 1679 1749 Nicolas Appert Franse uitvinder 1841 1765 Giovanni Battista Balbis Italiaanse plantkundige en politikus 1831 1887 Bernard Montgomery Britse Veldmaarskalk 1976 1902 Eugene Wigner Hongaars Amerikaanse teoretiese fisikus en Nobelprys wenner 1995 1903 Nicolaas Johannes Diederichs Suid Afrikaanse politikus en derde Staatspresident van Suid Afrika 1975 1978 1978 1921 Prof Richard Ernest van der Ross n Kaapse Kleurling leier en opvoedkundige 2017 1928 Rance Howard Amerikaanse akteur 2017 1952 Cyril Ramaphosa Suid Afrikaanse sakeman politikus en vyfde President van Suid Afrika 2018 1952 Freek Robinson Suid Afrikaanse joernalis en TV persoonlikheid 1977 Ryk Neethling Suid Afrikaanse Olimpiese swemmer Sterftes Wysig375 Valentinianus I keiser van die Wes Romeinse Ryk 321 474 Leo II keiser van Bisantium 467 1558 Maria I van Engeland koningin van Engeland en van Ierland 1516 1713 Abraham van Riebeeck Goewerneur Generaal van Nederlands Indie 1653 1796 Keiserin Katharina II van Rusland 1729 1917 Auguste Rodin Franse beeldhouer 1840 2012 Ian Kirkpatrick Springbokrugbyspeler en afrigter 1930 2013 Doris Lessing Britse skryweres 1919 2017 Salvatore Riina Italiaanse mafioso 1930 2018 Nigel Morgan n Britse en Suid Afrikaanse veiligheidskonsultant wat noue bande met Suid Afrika se intelligensiedienste gehad het 1954 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 17 November Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 17 November amp oldid 2395626,