fbpx
Wikipedia

17 Mei

17 Mei is die 137ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (138ste in skrikkeljare). Daar volg nog 228 dae.

Gebeure

Geboortes

  • 1008 – Heinrich I, Franse koning.
  • 1155 – Jien, Japanese bhoeddistiese monnik, geskiedkundige en digter.
  • 1490 – Albrecht von Brandenburg-Ansbach, eerste hertog van Pruise.
  • 1567 – Johann von der Asseburg, Duitse keiserlike offisier.
  • 1593 – Benedikt von Ahlefeldt, Duitse adellike en kerk-beampte te Uetersen.
  • 1628 – Ferdinand Karl, Land-vors van Tirool.
  • 1673 – Joseph Lothar von Königsegg-Rothenfels, Duitse keiserlike veldmarskalk.
  • 1682Bartholomew Roberts, Walliese seerower wat rooftogte uitgevoer het op skepe aan die kus van die Amerikas en Wes-Afrika († 1722)
  • 1693 – Georg Sigismund Caspari, Duitse orrelbouer.
  • 1695 – Comte de Bavière, Franse generaal.
  • 1702 – Johann Anton Aigner, Oostenrykse priester.
  • 1702 – Heinrich Schlumpf, Switserse burgemeester.
  • 1705 – Ambrosius Stub, Deense digter.
  • 1714 – Anna Charlotte, Prinses van Lothringe, abdis van Remiremont en Sainte-Waudru.
  • 1718 – Matthew Maty, Nederlandse dokter, biograaf en bibliotekaris.
  • 1749Edward Jenner, Britse dokter wat 'n entstof teen pokke ontwikkel het († 1823).
  • 1763 – Pierre-Auguste Adet, Franse arts en chemikus.
  • 1768 – Caroline von Braunschweig-Wolfenbüttel, Prinses van Wallis († 1821).
  • 1791 – Silas H. Jennison, Amerikaanse politikus.
  • 1791 – Jacob Wilhelm Lustig, Nederlandse komponis, orrelis en musiek-teoretikus.
  • 1793 – Dominikus Kuenzer, Duitse Rooms-katolieke priester en politikus.
  • 1794 – Anna Brownell Jameson, Britse skrywer († 1860).
  • 1800 – Carl Friedrich Zöllner, Duitse komponis.
  • 1812 – Johann Eduard Wappäus, Duitse geograaf en statistikus.
  • 1817 – Carl Kuntze, Duitse komponis.
  • 1819 – Heinrich von Abendroth, Duitse-Saksiese generaal en skrywer.
  • 1820 – Sergei Solowjow, Russiese geskiedkundige.
  • 1821 – Sebastian Kneipp, Duitse kruiedokter.
  • 1821 – August Nagel, Duitse wetenskaplike en professor vir geodesie.
  • 1825 – Johann Jakob Egli, Switserse geograaf.
  • 1834 – Leopold Arnsperger, Duitse arts en politikus.
  • 1836 – Wilhelm Steinitz, Oostenrykse skaakspeler.
  • 1842 – August Thyssen, Duitse industrialis en ondernemer(† 1926).
  • 1843 – Otto Intze, Duitse wetenskaplike en professor.
  • 1844 – Julius Wellhausen, Duitse teoloog.
  • 1845 – Pedro Lira, Chileense skilder.
  • 1845 – Jacint Verdaguer, Katalaanse digter.
  • 1846 – Amand von Schweiger-Lerchenfeld, Oostenrykse reisiger, skrywer en offisier.
  • 1848 – Tony Schumacher, Duitse kinderboek-skrywer.
  • 1849 – Max Aronheim, Duitse regsgeleerde en ondernemer.
  • 1850 – Antonio Scontrino, Italiaanse komponis.
  • 1851 – Aleksander Michałowski, Poolse pianis, musiekonderwyser en komponis.
  • 1853 – Paul Arendt, Duitse toneelspeler.
  • 1854 – Georges Gillet, Franse hobospeler, musiekonderwyser en komponis.
  • 1854 – Oskar von Truppel, Duitse vloot-offisier en goewerneur van Kiautschou.
  • 1857 – Carl Appel, Duitsetaalkundige en dosent.
  • 1860 – Austin Lane Crothers, Amerikaanse politikus.
  • 1860 – Nataly von Eschstruth, Duitse skrywer.
  • 1865 – Tito Ricordi, Italiaanse musiekuitgewer.
  • 1865 – Murakami Kijō, Japanese lirikus.
  • 1866Erik Satie, Franse pianis en komponis († 1925).
  • 1866 – John William Abercrombie, Amerikaanse regsgeleerde en politikus.
  • 1866 – Julian Balthasar Marchlewski, Duitse politikus en stigter van die Spartakusbond.
  • 1867 – Georgette Agutte, Franse skilder.
  • 1867 – Gerrit Mannoury, Nederlandse filosoof en wiskundige († 1956).
  • 1871 – Céline Marier, Kanadese sangonderwyseres en sanger.
  • 1873 – Henri Barbusse, Franse skrywer en journalis († 1935).
  • 1873 – Dorothy Richardson, Engelse skrywer († 1957).
  • 1874 – Auda ban Harb al-Abo Seed al-Mazro al-Tamame ibu Tayi, Arabiese generaal.
  • 1876 – Alfred Götze, Duitse letterkundige.
  • 1876 – Konstantin Gorbatov, Duitse skilder.
  • 1879 – Hans Grade, Duitse lugvaart-pionier.
  • 1886 – Alfonso XIII, Spaanse koning († 1941).
  • 1887 – Octávio Bevilacqua, Brasiliaanse musiekwetenskaplike en musiekonderwyser.
  • 1889 – Marcel Moyse, Franse fluitspeler.
  • 1890 – Stewart Hoffman Appleby, Amerikaanse politikus.
  • 1895 – Jean Treunet, Franse renjaer.
  • 1895 – Georg Wulf, Duitse lugvaart-pionier en vliegtuigbouer.
  • 1896 – Brasílio Itiberê da Cunha Luz, Brasiliaanse komponis.
  • 1897 – Odd Hassel, Noorweegse chemikus.
  • 1897 – Oswald Rothaug, Duitse regsgeleerde.
  • 1898 – Dr. F.C.L. Bosman, lektor, skrywer en redakteur van Afrikaanse geskrifte († 1981)
  • 1898 – Karl Mauss, Duitse generaal.
  • 1898 – Hans Winkler, Duitse renjaer.
  • 1900 – Nikolai Beresowski, Russiese komponis.
  • 1904Jean Gabin, Franse akteur († 1976).
  • 1911Maureen O'Sullivan, Iers-Amerikaanse aktrise († 1998).
  • 1914 – Bruno Pasut, Italiaanse komponis, pianis, orrelis, dirigent en musiekonderwyser.
  • 1915 – Hans Joachim Faller, Duitse regter verbonde aan die Duitse grondwet-hof.
  • 1916 – Bele Bachem, Duitse skilder en skrywer.
  • 1918 – Birgit Nilsson, Sweedse operasangeres.
  • 1920 – Zofia Rysiówna, Poolse aktrise.
  • 1921Dennis Brain, Britse virtuoos horingspeler († 1957).
  • 1921 – Sigi Feigel, Switserse regsgeleerde.
  • 1922Stephanus Francois Kotzé, Suid-Afrikaanse politikus en Minister van Plurale Ontwikkeling († 2005).
  • 1922 – Antje Weisgerber, Duitse aktrise († 2004).
  • 1924Hannes Messemer, Duitse akteur († 1991).
  • 1926 – Franz Sondheimer, Duitse chemikus.
  • 1926Dmitri Romanowitsj Romanof, Russiese prins, bankier, filantroop en skrywer († 2016).
  • 1928 – Idi Amin, Afrika-diktator.
  • 1929Jo Onderstall, Suid-Afrikaanse amateur-plantkundige († 2016).
  • 1936Dennis Hopper, Amerikaanse akteur († 2010).
  • 1942 – Taj Mahal, Amerikaanse sanger en kitaarspeler.
  • 1946 – Udo Lindenberg, Duitse musikant.
  • 1955Bill Paxton, Amerikaanse akteur.
  • 1956 – Sugar Ray Leonard, Amerikaanse bokser.
  • 1956Bob Saget, Amerikaanse akteur.
  • 1961Enya (Eithne Patricia Ní Bhraonáin), Ierse sangeres.

Sterftes

Vakansiedae

Gepubliseer

Teologie

17 Mei
2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 137ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 138ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedae, gepubliseer, teologiegebeure, wysig352, pous, liberius, volg, pous, julius, pous, adrianus, volg, pou. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae17 Mei is die 137ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 138ste in skrikkeljare Daar volg nog 228 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansiedae 5 Gepubliseer 5 1 TeologieGebeure Wysig352 Pous Liberius volg Pous Julius I op 884 Pous Adrianus III volg Pous Marinus I op 1012 Pous Benedictus III volg Pous Sergius IV op 1218 Pous Honorius III verklaar Guillaume aartsbiskop van Bourges heilig 1570 Pous Pius V stel nog sestien nuwe kardinale aan waaronder Felice Peretti da Montalto later Pous Sixtus V 1590 Anna van Denemarke word gekroon as koningin van Skotland 1642 Paul Chomedey sieur de Maisonneuve 1612 1676 stig die Ville Marie de Montreal 1673 Louis Joliet en Jacques Marquette begin die verkenning van die Mississippi Rivier 1706 Pous Clemens XI stel 20 nuwe kardinale aan waaronder Lorenzo Corsini later Pous Clemens XII 1775 Amerikaanse Rewolusionere Oorlog Die Continental Kongres verklaar handel met Kanada as onwettig 1792 Die New Yorkse Effektebeurs gestig 1809 Napoleon I van Frankryk beveel die aneksasie van die Vatikaan vir die Franse ryk 1814 Noorwee verkry n eie grondwet 1814 Beheer oor Monaco verwissel van Frankryk na Oostenryk 1846 Die saxofoon word deur Adolphe Sax gepatenteer 1875 Aristides wen die eerste Kentucky Derby 1902 Die argeoloog Spyridon Stais vind die Antikythera meganisme 1915 Die val van die laaste Britse Liberale Party regering Herbert Henry Asquith 1933 In die Suid Afrikaanse algemene verkiesing steun kiesers die gedagte van samesmelting tussen die Suid Afrikaanse Party en Nasionale Party 1933 Vidkun Quisling en Johan Bernhard Hjort vorm die Nasjonal Samling die nasionaal sosialistiese party van Noorwee 1940 Tweede Wereldoorlog Duitsland beset Brussels Belgie 1943 Tweede Wereldoorlog Oorlewende Britse Lugmag Dam Busters keer terug 1943 Die Amerikaanse Leer sluit n kontrak met die Universiteit van Pennsilvanie se Moore School om die ENIAC te ontwikkel 1944 Tipe IX duikboot U 884 word te water gelaat 1967 Sesdaagse Oorlog President Abdul Nasser van Egipte dring aan op die ontbinding van die VN vredesmag in Israel 1969 Wenera ruimteprogram Die Russiese Venera 6 begin sy landing op Venus voor dit vernietig word deur atmosferiese druk 1970 Thor Heyerdahl seil vanaf Marokko op die papirus boot Ra II om die Atlantiese Oseaan te bevaar 1983 Libanon Israel en die Verenigde State teken n ooreenkoms vir die onttrekking van Israel uit Libanon 1987 Iran Irakse Oorlog Die USS Stark FFG 31 word getref deur n missiel van n Irakse Mirage vliegtuig Van die bemanning sterf 37 en 21 word gewond 1995 Jacques Chirac word president van Frankryk 1999 Ehud Barak verkies as Eerste Minister van Israel Geboortes Wysig1008 Heinrich I Franse koning 1155 Jien Japanese bhoeddistiese monnik geskiedkundige en digter 1490 Albrecht von Brandenburg Ansbach eerste hertog van Pruise 1567 Johann von der Asseburg Duitse keiserlike offisier 1593 Benedikt von Ahlefeldt Duitse adellike en kerk beampte te Uetersen 1628 Ferdinand Karl Land vors van Tirool 1673 Joseph Lothar von Konigsegg Rothenfels Duitse keiserlike veldmarskalk 1682 Bartholomew Roberts Walliese seerower wat rooftogte uitgevoer het op skepe aan die kus van die Amerikas en Wes Afrika 1722 1693 Georg Sigismund Caspari Duitse orrelbouer 1695 Comte de Baviere Franse generaal 1702 Johann Anton Aigner Oostenrykse priester 1702 Heinrich Schlumpf Switserse burgemeester 1705 Ambrosius Stub Deense digter 1714 Anna Charlotte Prinses van Lothringe abdis van Remiremont en Sainte Waudru 1718 Matthew Maty Nederlandse dokter biograaf en bibliotekaris 1749 Edward Jenner Britse dokter wat n entstof teen pokke ontwikkel het 1823 1763 Pierre Auguste Adet Franse arts en chemikus 1768 Caroline von Braunschweig Wolfenbuttel Prinses van Wallis 1821 1791 Silas H Jennison Amerikaanse politikus 1791 Jacob Wilhelm Lustig Nederlandse komponis orrelis en musiek teoretikus 1793 Dominikus Kuenzer Duitse Rooms katolieke priester en politikus 1794 Anna Brownell Jameson Britse skrywer 1860 1800 Carl Friedrich Zollner Duitse komponis 1812 Johann Eduard Wappaus Duitse geograaf en statistikus 1817 Carl Kuntze Duitse komponis 1819 Heinrich von Abendroth Duitse Saksiese generaal en skrywer 1820 Sergei Solowjow Russiese geskiedkundige 1821 Sebastian Kneipp Duitse kruiedokter 1821 August Nagel Duitse wetenskaplike en professor vir geodesie 1825 Johann Jakob Egli Switserse geograaf 1834 Leopold Arnsperger Duitse arts en politikus 1836 Wilhelm Steinitz Oostenrykse skaakspeler 1842 August Thyssen Duitse industrialis en ondernemer 1926 1843 Otto Intze Duitse wetenskaplike en professor 1844 Julius Wellhausen Duitse teoloog 1845 Pedro Lira Chileense skilder 1845 Jacint Verdaguer Katalaanse digter 1846 Amand von Schweiger Lerchenfeld Oostenrykse reisiger skrywer en offisier 1848 Tony Schumacher Duitse kinderboek skrywer 1849 Max Aronheim Duitse regsgeleerde en ondernemer 1850 Antonio Scontrino Italiaanse komponis 1851 Aleksander Michalowski Poolse pianis musiekonderwyser en komponis 1853 Paul Arendt Duitse toneelspeler 1854 Georges Gillet Franse hobospeler musiekonderwyser en komponis 1854 Oskar von Truppel Duitse vloot offisier en goewerneur van Kiautschou 1857 Carl Appel Duitsetaalkundige en dosent 1860 Austin Lane Crothers Amerikaanse politikus 1860 Nataly von Eschstruth Duitse skrywer 1865 Tito Ricordi Italiaanse musiekuitgewer 1865 Murakami Kijō Japanese lirikus 1866 Erik Satie Franse pianis en komponis 1925 1866 John William Abercrombie Amerikaanse regsgeleerde en politikus 1866 Julian Balthasar Marchlewski Duitse politikus en stigter van die Spartakusbond 1867 Georgette Agutte Franse skilder 1867 Gerrit Mannoury Nederlandse filosoof en wiskundige 1956 1871 Celine Marier Kanadese sangonderwyseres en sanger 1873 Henri Barbusse Franse skrywer en journalis 1935 1873 Dorothy Richardson Engelse skrywer 1957 1874 Auda ban Harb al Abo Seed al Mazro al Tamame ibu Tayi Arabiese generaal 1876 Alfred Gotze Duitse letterkundige 1876 Konstantin Gorbatov Duitse skilder 1879 Hans Grade Duitse lugvaart pionier 1886 Alfonso XIII Spaanse koning 1941 1887 Octavio Bevilacqua Brasiliaanse musiekwetenskaplike en musiekonderwyser 1889 Marcel Moyse Franse fluitspeler 1890 Stewart Hoffman Appleby Amerikaanse politikus 1895 Jean Treunet Franse renjaer 1895 Georg Wulf Duitse lugvaart pionier en vliegtuigbouer 1896 Brasilio Itibere da Cunha Luz Brasiliaanse komponis 1897 Odd Hassel Noorweegse chemikus 1897 Oswald Rothaug Duitse regsgeleerde 1898 Dr F C L Bosman lektor skrywer en redakteur van Afrikaanse geskrifte 1981 1898 Karl Mauss Duitse generaal 1898 Hans Winkler Duitse renjaer 1900 Nikolai Beresowski Russiese komponis 1904 Jean Gabin Franse akteur 1976 1911 Maureen O Sullivan Iers Amerikaanse aktrise 1998 1914 Bruno Pasut Italiaanse komponis pianis orrelis dirigent en musiekonderwyser 1915 Hans Joachim Faller Duitse regter verbonde aan die Duitse grondwet hof 1916 Bele Bachem Duitse skilder en skrywer 1918 Birgit Nilsson Sweedse operasangeres 1920 Zofia Rysiowna Poolse aktrise 1921 Dennis Brain Britse virtuoos horingspeler 1957 1921 Sigi Feigel Switserse regsgeleerde 1922 Stephanus Francois Kotze Suid Afrikaanse politikus en Minister van Plurale Ontwikkeling 2005 1922 Antje Weisgerber Duitse aktrise 2004 1924 Hannes Messemer Duitse akteur 1991 1926 Franz Sondheimer Duitse chemikus 1926 Dmitri Romanowitsj Romanof Russiese prins bankier filantroop en skrywer 2016 1928 Idi Amin Afrika diktator 1929 Jo Onderstall Suid Afrikaanse amateur plantkundige 2016 1936 Dennis Hopper Amerikaanse akteur 2010 1942 Taj Mahal Amerikaanse sanger en kitaarspeler 1946 Udo Lindenberg Duitse musikant 1955 Bill Paxton Amerikaanse akteur 1956 Sugar Ray Leonard Amerikaanse bokser 1956 Bob Saget Amerikaanse akteur 1961 Enya Eithne Patricia Ni Bhraonain Ierse sangeres Sterftes Wysig290 Jin Wudi Keiser van die Jin dinastie 946 Abu l Qasim Muhammad ibn al Mahdi Arabiese kalief 1264 Wartislaw III Poolse hertog van Pommere Demmin 1314 Adelheid von Ochsenstein Duitse markgraaf van Baden 1336 Go Fushimi 93ste keiser van Japan 1364 Johann I Franse heer van Ligny 1510 Sandro Botticelli Italiaanse skilder en tekenaar van die vroee renaissance 1445 1587 Gotthard von Kettler laaste Landmeester van die Duitse Orde in Lyfland en vanaf 1561 die eerste Hertog van Koerland en Semgale 1517 1606 Dimitri II Russiese tsar somtyds die verkeerder Dimitri genoem 1727 Katharina I van Rusland keiserin van Rusland en vrou van tsaar Pieter die Grote 1684 1729 Johann Kahler Duitse wiskundige en Lutherse teoloog 1765 Alexis Claude Clairaut n Franse wiskundige fisikus en denker 1713 1822 Emil Leopold August Duitse hertog van Sakse Gotha Altenburg 1838 Charles Maurice de Talleyrand Franse diplomaat 1754 1886 John Deere Amerikaanse grofsmid en uitvinder 1804 1935 Paul Dukas Franse komponis 1865 1973 Maggie Laubser n Suid Afrikaanse skilder 1886 1977 M L de Villiers Afrikaanse predikant en musikus komponis van Die Stem van Suid Afrika 1885 1978 Armin Wegner Duitse skrywer en menseregte aktivis 1886 2012 Donna Summer Amerikaanse sangeres 1948 Vakansiedae WysigNasionale Dag van Noorwee Grunnlovsdagen Grondwetdag Baha i geloof Fees van Azaamat Grandeur Eerste dag van die vierde maand van die Baha i Kalender Gepubliseer WysigTeologie Wysig 1835 Commissum divinitus Oor Kerk en Staat deur Pous Gregorius XVI Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 17 Mei amp oldid 2408797,