fbpx
Wikipedia

17 Januarie

17 Januarie is die sewentiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 348 dae in die res van die jaar (349 in skrikkeljare).

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

17 Januarie
januarie, januarie, 2021, 1617, 2324, 3031al, sewentiende, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1566, pous, pius, word, gekroon, deur, kardinaal, giu. lt lt Januarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae17 Januarie is die sewentiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 348 dae in die res van die jaar 349 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1566 Pous Pius V word gekroon deur kardinaal Giulio Feltrio della Rovere 1735 Pous Clemens XII stel Giuseppe Spinelli aartsbiskop van Napels aan as kardinaal 1800 Opstand van rojaliste in La Vendee Frankryk 1803 Pous Pius VII stel sewe nuwe kardinale aan waaronder Jean de Dieu Raymond de Boisgelin de Cuce aartsbiskop van Tours Frankryk 1840 Die Republiek van die Rio Grande verklaar onafhanklikheid van Meksiko 1852 Die Sandrivierkonvensie waarvolgens Brittanje alle aansprake op mag anderkant die Vaalriver prysgee word geteken 1934 Jacobus Jonker n delwer op die plaas Elandsfontein naby Pretoria vind die vierde grootste diamant tot nog toe ongeslyp 726 karaat die Jonker diamant 1946 Die Sekuriteitsraad van die Verenigde Nasies vergader vir die eerste keer in Church House in Londen 1961 Patrice Lumumba die voormalige premier van die Demokratiese Republiek van die Kongo sterf in n sluipmoordaanval in Katanga 1991 Irak Operasie Desert Storm begin 1994 Die Northridge aardbewing skud die Amerikaanse stad Los Angeles Kalifornie op Martin Luther King dag 1995 Groot Hansjin aardbewing n Aardbewing wat 7 2 op die Richterskaal registreer vind naby Kobe Japan plaas met meer as 6 000 dood en meer as 100 miljard se skade aan eiendom 2002 Demokratiese Republiek van die Kongo Die vulkaan Nyiragongo kom tot uitbarsting Geboortes Wysig1463 Frederik III van Sakse Keurvors van Sakse 1525 1504 Antonio Ghislieri later Pous Pius V 1572 1600 Pedro Calderon de la Barca Spaanse dramaturg 1681 1637 Robert Fludd Britse natuurkundige astroloog en mistikus 1637 1706 Benjamin Franklin Amerikaanse politikus en wetenskaplike 1790 1820 Anne Bronte Engelse skryfster 1849 1834 August Weismann bioloog grondlegger van erflikheidsleer 1914 1835 Jan Ferguut Vlaamse digter en skrywer 1902 1875 Johannes Hendricus Jurres Nederlandse skilder 1946 1895 Henning Klopper Suid Afrikaanse taalstryder 1985 1899 Al Capone Amerika se bekendste Chicago gangster 1947 1922 Betty White Amerikaanse aktrise en sangeres 1923 Hannah Botha Afrikaanse aktrise 2007 1927 Solly Ozrovech skrywer van Christelike boeke en n afgetrede predikant 2015 1927 Eartha Kitt Amerikaanse sangeres danseres en aktrise 2008 1931 James Earl Jones Amerikaanse akteur 1940 Tabare Vazquez Uruguaanse politikus en staatsman president van Uruguay 2020 1942 Muhammad Ali voormalige Amerikaanse bokser en swaargewigwereldkampioen 2016 1948 Mick Taylor Britse sanger en liedjieskrywer The Rolling Stones 1957 Susanna Hoffs Amerikaanse sangeres The Bangles 1962 Jim Carrey Amerikaanse akteur 1968 Ilja Leonard Pfeijffer Nederlandse digter romansier polemikus en klassikus 1978 Mandoza Suid Afrikaanse kwaito musikant 2016 Sterftes Wysig395 Theodosius I keiser van die Romeinse Ryk 347 1598 Fjodor I van Rusland tsaar van Rusland 1557 1751 Tomaso Albinoni Venesiese komponis 1671 1893 Rutherford B Hayes Amerikaanse staatsman president van die Verenigde State 1822 1931 Groothertog Pieter Nikolajewitsj van Rusland die tweede oudste seun van groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland 1864 1942 Walter von Reichenau veldmaarskalk in die Duitse Leer 1884 1961 Patrice Lumumba Kongolese staatsman premier van die Demokratiese Republiek van die Kongo 1925 1962 Gerrit Achterberg Nederlandse digter 1905 1997 Clyde Tombaugh Amerikaanse sterrekundige wat Pluto ontdek het 1906 1991 Olaf V van Noorwee 1903 2004 Ray Stark Amerikaanse rolprentvervaardiger 1915 2005 Virginia Mayo Amerikaanse aktrise 1920 2005 Zhao Ziyang Chinese politikus premier van die Volksrepubliek China 1919 2008 Bobby Fischer Amerikaanse skaakspeler 1943 2012 Johnny Otis Amerikaanse sanger en liedjieskrywer 1921 2018 Roy Bennett Zimbabwiese politikus 1957 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 17 January Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 17 Januarie amp oldid 2358886,